4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Palinggat Resort, Unit 53, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Palinggat 53 Stilbaai bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-eenheid in Palinggat Oord, 'n sekuriteitskompleks in Stilbaai.
Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met ’n TV. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die slaapkamer het 'n stort en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, ketel, broodrooster, oondjie en stoof. 'n Privaat onderdakbraaiplek en veilige parkeerplek is beskikbaar. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Palinggat Oord het 'n swembad, tennisbaan, pluimbalbaan, en 'n wassery, en dit is stapafstand van die winkels en strand af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Palinggat Resort, Unit 53, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Palinggat 53 Stilbaai het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Palinggat Resort, Unit 53, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang