Stilbaai-Wes Akkommodasie by Palinggat 53 Stilbaai | LekkeSlaap
+10

Palinggat 53 Stilbaai

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Palinggat Resort, Eenheid 53, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R699 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Palinggat 53 Stilbaai bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-eenheid in Palinggat Oord, 'n sekuriteitskompleks in Stilbaai.

Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met ’n TV. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die slaapkamer het 'n stort en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, ketel, broodrooster, oondjie en stoof. 'n Privaat onderdakbraaiplek en veilige parkeerplek is beskikbaar. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Palinggat Oord het 'n swembad, tennisbaan, pluimbalbaan, en 'n wassery, en dit is stapafstand van die winkels en strand af.

Slaapplek

’n Bespreking by Palinggat 53 Stilbaai sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 13 resensies vir Palinggat 53 Stilbaai
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Palinggat Resort, Eenheid 53, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Palinggat 53 Stilbaai het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R699
per nag (plek vir 4)
Vanaf R699
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Palinggat Resort, Eenheid 53, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRjMTZlMTliLTdhOWItNDc5OS1hZDA0LTBkNWYyNDM0Nzk3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R699  per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Palinggat Resort Unit 53 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 11:00 -34.37419594986 21.408654749393
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za