+84
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Pampoentjie @ Lieflappie Stilbaai See uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Lucy R
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Verlief op Stilbaai. Groot sitkamer met goed toegeruste kombuis. Pragtige uitsig vanaf die balkon. Goed geleë en mens kan na die natuurreservaat stap. Nie baie parkeerplek nie, maar dit was nie vir ons 'n probleem nie. Ons het heerlik geslaap en gekuier. Colleen het ons vriendelik ontvang en baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tercia
Pampoentjie @ Lieflappie Stilbaai See uitsig
Hallo Lucy. Ons voel ook so. Stilbaai is spesiaal asook Pampoentjie. Naby die see en 'n pragtige uitsig. Dankie vir die mooi resensie. Ons huisves julle graag weer! Hoop julle het Geelkrans toe gestap ....dit is ongelooflik! Groete Tercia

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tercia
Pampoentjie @ Lieflappie Stilbaai See uitsig
Baie dankie vir die resensie. Hoop ons sien julle gou weer.

Gerard S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Vriendelik begroet deur die gasvrou. Die dagverblyf het 'n mooi uitsig gehad. Ons het saam heerlik verblyf gehad by 'Lieflappie'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tercia
Pampoentjie @ Lieflappie Stilbaai See uitsig
Baie dankie. Pampoentjie het 'n lieflike uitsig van die balkon. Werk goed al is die weer guur. En die kaggel help vir die koue dae. So bly dit was lekker vir julle. Dit was gaaf om julle te ontmoet. Ons huisves julle graag weer. Geniet die res van julle toer. Groete Wessel en Tercia

Charlotte S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Stunning views and safe area. The flatlet was cosy and well-equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tercia
Pampoentjie @ Lieflappie Stilbaai See uitsig
Thank you, Charlotte. Glad you enjoyed the stay. Hope to see you again soon.

Mornay D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Great and amazing unit. Very enjoyable stay with all amenities, cleanliness and view we wanted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tercia
Pampoentjie @ Lieflappie Stilbaai See uitsig
Thank you Mornay. It was a pleasure hosting you. Hope to see you again soon. Blessings, Tercia.

Elsabé K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Ons is hartlik en vriendelik ontvang. Het heerlik gebly. Ons het heerlik gebly. Als was netjies en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tercia
Pampoentjie @ Lieflappie Stilbaai See uitsig
Hi Elsabé. Dankie vir julle kuier in Stilbaai by Lieflappie. Hoop ons sien julle gou weer. Net 'n plesier om julle te huisves. Groete, Wessel en Tercia

Jacques V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

It was perfect! Our stay was absolutely amazing and Tercia is great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tercia
Pampoentjie @ Lieflappie Stilbaai See uitsig
Thank you Jacques. See you again soon.

Tanya K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Vriendelik, skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly in Pampoentjie. Pampoentjie was lekker ruim, skoon en netjies en boonop n mooi uitsig. Alles wat mens nodig het en nog meer. Julle sal ons beslis weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tercia
Pampoentjie @ Lieflappie Stilbaai See uitsig
Hi Tanya. Baie dankie. Ek is bly dit was vir julle lekker. Kom gou weer. Julle is altyd welkom. Groete Wessel en Tercia.

James C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2022

Awesome. We had a great time, it's a very well-appointed apartment in a great location and the owners are very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tercia
Pampoentjie @ Lieflappie Stilbaai See uitsig
Hallo James. Baie dankie.

Altus K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2022

Lekker gebly en naby die see. Was nie bewus dat die eienaar ook in die huis bly nie. Nietemin het ons baie lekker gebly en was die eienaars baie behulpsaam waar nodig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tercia
Pampoentjie @ Lieflappie Stilbaai See uitsig
Ons is bly dit was vir julle lekker. Hoop ons sien julle weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tercia Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 84

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 5)
Bespreek

7 Wege Street, Still Bay, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf59d7af5259eb18cd348b00947ef3f25ec44af9c5e78221be9283de6fe1075e06dc88dec2e641a35fd133c4758e03a2cb6fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 5 mense 41 5 1 5 7 Wege Street Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3854035 21.4192951

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang