+42

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Naas H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Sal die plek beslis aanbeveel. Baie netjies en 'n lieflike plek. Lekker groot braai area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Unforgettable. It was the best ever, a very friendly host that made sure we were comfortable and relaxed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malinda V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Uitstekende verblyf vir 'n gesin. Baie vriendelike en hulpvaardige diens. Uitstekende gesinsverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel H
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Fantastiese ligging & alles wat jy in 'n vakansiehuis soek. Fantastiese ligging, netjiese woning met alles wat jy nodig het. Vriendelike en behulpsame gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Connie
Paradise@360
Baie dankie.

Rudolph B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2026

Baie baie lekker. Baie lekker gebly en sal vir seker weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Can definitely recommend it. It was awesome, the caretaker was always willing to help. The house is beautiful, and the views are awesome from the balcony. We enjoyed our stay tremendously!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cynthia S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Bliss - wish we could have stayed longer. Beautiful holiday home with exceptional views and a short walk to the beach. The house is exactly as advertised. Perfectly clean with everything you could possibly need. The indoor braai is perfect, even during a massive thunderstorm. We would have loved to stay for more than just a weekend. Lourens is the perfect host, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Outstanding. It was amazing. Definitely going back there next time with my kids as I could not have asked for a better place. Stunning location, hosts were top rated and we had the whole place to ourselves, which was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Connie
Paradise@360
Thank you for your kind message in our guest book and your review. Please visit soon again.

Amardene P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Ons was in 'n regte paradys. Dit was 'n regte paradys, van buite na binne. Baie netjies en skoon, pragtig en goed georganiseer. Die gasheer was die beste, baie besorg, vriendelik en vol omgee. Hy het als aan ons verduidelik en seker gemaak ons is uitgesorteer, selfs tot op die potholes en speedhumps het hy ons vooraf gewaarsku. Hy was soos 'n Engel uit die hemel. Baie, baie dankie vir julle pragtige plek en dat ons so goed ontvang was. Die WiFi was puik en daar was als wat ons benodig het vir 'n naweek weg. Ons het tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Connie
Paradise@360
Baie dankie vir jul mooi boodskap in ons gasteboek sowel as jul resensie. Kom kuier gou weer!

Lindsey P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Wonderful. We had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Connie
Paradise@360
We are happy to hear you had a wonderful stay at our house. Please visit again soon. Regards

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Connie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 3 700
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 700
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 700
per nag (plek vir 8)
Bespreek

27 Lorstan Avenue, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76d4f37a7f313b89ffe2a81c41291169cea829a90a3d6691da175febe6cc99757721890049f4a38faf4e7349a6cf0d34c213?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag, vir 8 mense 42 5 1 5 27 Lorstan Avenue Paradise Beach 6331 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.11304226551 24.876016864418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang