Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise @ 360

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Connie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Paradise @ 360
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Andrew B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Saam met eggenoot / lewensmaat

An amazing sea side getaway that refreshed our spirits.

Our stay was amazing, and the host was a phenomenal host! We really appreciate the effort he went to checking us in at abnormal hours and making sure we had everything we needed throughout the week. My wife and I got to take long walks on the beach and enjoy picnics and firelight movies during our stay there. We loved it and found it to be really good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rolene K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolene K

Was goeie wegbreek elke sent werd.

Baie goeie diens. Dis was 'n nou soos by jou eie huis. Het ons tuis laat voel. Ek beveel enigeen aan om daar te gaan vir 'n wegbreek. Plek is netjies en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise @ 360 se terugvoer

Baie dankie Rolene vir jul kuier by ons en jul goeie resensie.
Groete
Connie

Paradise @ 360
Deon G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G
Saam met vriende

Een van ons beste vakansies en gastehuise ooit met puik diens en geriewe.

Dit was fantasties! Wens ons kon langer bly. Een van die beste gastehuise waar ons al gebly het. Louwrens en sy vrou het puik diens gegee. Die geriewe en braaikamer met 'n fantastiese 360° uitsig, het al die blokkies getiek. Gaan gou weer daar bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise @ 360 se terugvoer

Baie dankie vir jul kuier by ons, Deon. En vir jul mooi resensie.
Groete
Connie

Paradise @ 360
Martha C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martha C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die verblyf verskriklik geniet, dankie Lourens en Riana!

Een van die beste vakansiehuise waar ons al ooit tuisgegaan het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna W
Gesin met klein kinders

Backup water, solar, and a gas stove is a lifesaver.

Absolutely amazing! Beautiful views and a stunning and safe beach nearby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik! Permanente elektrisiteit en WiFi is 'n hengse bonus!

Fantastiese ruimte met genoeg luuksheid wat die vakansie laat voel soos ekstra groot bederf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gareth H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth H
Gesin met tieners

Pure paradise.

A perfect holiday. Everything we could possibly want was provided. It was spotless, well organised, peaceful and the welcome and kindness of the hosts just wonderful. We had a fantastic 10 days there and highly recommend Paradise 360*.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise @ 360 se terugvoer

Thank you so much Gareth and family for your review. We take pride in giving our guests the best experience possible. Please visit us again soon.
Regards,
Connie

Paradise @ 360
Ria B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B

Wonderlike vakansie.

Fantastiese vakansie. Baie skoon en ruim huis. Vriendelike ontvangs en verblyf. Beslis waarde vir geld. Ek sal beslis weer gaan. Die huis is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine T
Gesin met tieners

Perfect place to relax.

Great position - close walk to the beach. Immaculate and well-equipped house. We had an incredibly relaxing and comfortable stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise @ 360 se terugvoer

Baie dankie, Lorraine. Dit was 'n voorreg om jou te huisves. Kom weer! Groete, Connie

Paradise @ 360
Lianey V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianey V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Beautiful location, and a safe area. The views are definitely to be experienced from the rooftop. Friendly welcoming by the caretakers of the property, and always just a message away to assist if needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna W
Gesin met klein kinders

Awesome accommodation!

The house has everything you need and the location is perfect. A quiet neighborhood and a stunning beach. The hosts are very accommodating and always go out of their way. I miss it already.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amardene P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amardene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel op aarde! Inderdaad 'n paradys!

Ons was verbaas oor die pragtige paradys waarin ons kon bly. Ons het onmiddelik tuis gevoel en daar was als wat ons nodig gehad, maar nie mee kon travel vir ons kleintjie. Bo ons verwagtinge. Lourens het seker gemaak ons is gemaklik en sy neighbour Chanie en haar man het ons so vriendelik ontvang. Hulle was awesome. Wens ons kon langer bly, baie dankie vir 'n awesome tydjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise @ 360 se terugvoer

Baie dankie Amardene vir jou mooi woorde. Dit was 'n groot plesier om jul te kon huisves. Altyd welkom.
Groete

Paradise @ 360
Corlia P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia P
Gesin met klein kinders

Die huis is perfek ingerig en so lekker naby die strand.

Hier gaan jy niks kortkom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise @ 360 se terugvoer

Dankie Corlia vir jou terugvoer. Kom kuier gou weer.
Groete
Connie

Paradise @ 360
Jan Dirk V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik. Voel tuis.

Ruim, skoon en netjies. Baie vriendelik, behulpsaam en hartelike ontvangs. Alles wat nodig is, is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise @ 360 se terugvoer

Baie dankie Jan Dirk vir jou positiewe resensie. Dit was vir ons lekker om jul te ontvang en te akkommodeer.
Kom kuier gou weer.
Groete
Connie

Paradise @ 360
Debbie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie B

Die plek is baie naby aan die strand, ruim en netjies met 'n goeie uitsig.

Die opsigter vra die heeltyd waar gaan jy en hoelaat gaan jy terug wees as jy in jou kar klim. Die oggend van ons vertrek het ons gou ons wasgoed gaan haal by die wassery to word ons gekontak om te sê hulle gaan solank in die eenheid om die beddegoed af te gaan haal, want die skoonmaker werk net tot 16:00. Ons bespreking was tot 10:00. Ons was toe nog besig om te pak! WiFi is ook nie stabiel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise @ 360 se terugvoer

Goeie dag JJ
Ons vra groot om verskoning dat u nie gelukkig voel oor sekere kwessies nie. Ons sal die kwessies beslis met Lourens en Riana opneem want ons gaste is ons 1ste prioriteit en ons wil he dat jul tevrede moet wees.
Ek vra weer om verskoning vir u ongerief.
Groete
Connie

Paradise @ 360
Karen M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved, loved, loved it and will be back.

Beautiful views, close to beach and friendly welcome. Just had such a nice time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise @ 360 se terugvoer

Thank you, Karen. We are so happy when our guests enjoy our holiday home.
We look forward to hosting you soon again.
Regards Connie

Paradise @ 360
Tarryn N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn N
Gesin met klein kinders

Absolutely amazing!

Beautiful home close to the beach and great hosts!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise @ 360 se terugvoer

Thank you Tarryn, for your kind words. We loved hosting your family. Do come again soon. Regards. Connie

Paradise @ 360
Elna W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna W
Gesin met klein kinders

Awesome.

The house is clean, the view is amazing, the beach is a short walk and absolutely stunning. The hosts are friendly and helpful. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise @ 360 se terugvoer

It was our pleasure hosting this family again. Thank you for choosing our home.

Paradise @ 360
Elna W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna W
Gesin met klein kinders

Awesome!

Beautiful house and it was clean. Awesome sea view! The hosts were very friendly and helpful. The beach is so close and is the most amazing beach we've been to. Feels like home! The washing machine and dryer was very handy and so was being off grid. Had a great week without loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise @ 360 se terugvoer

Thank you so much for your review. We are happy when our guests are satisfied. Hope to host you again in future.

Paradise @ 360
Vanaf R3 050
R3 050 R2 440
per nag, vir 8 mense
Vanaf R3 050
R3 050 R2 440
per nag, vir 8 mense
Vanaf R3 050
R3 050 R2 440
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lorstan-laan 27, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f9c21ac6b9ec6f2ab84a4747d95434973c2b9736f7d227a6c13da8ad179137b8cea4c7d61150c3e3463a73179dadb8c63a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 050 nouVanaf R2 440 per nag, vir 8 mense 19 5 1 5 27 Lorstan Avenue Paradise Beach 6331 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.11304226551 24.876016864418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem