Paradise@360
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R500 skoonmaakfooi per bespreking.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Jan 2025 tot 31 Jan 2025.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die eiendom het watertenke en sonkrag en is dus nie beïnvloed deur beurtkrag nie.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Harde musiek, geraas, partytjies of funksies word nie toegelaat nie.
Geen tienergroepe sonder ouer toesig toelaatbaar nie.
Rook is verbode.
Net 8 betalende gaste, kinders ingesluit, word op die perseel toegelaat. Ekstra oornag gaste word nie op die perseel toegelaat nie.
Die opsigters woon saam met hul troeteldiere op die perseel in 'n aparte woning en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lorstan-laan 27, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang