+28
Selfsorg in Paradise Beach

Paradise Beach Langebaan 4 Elara

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Elara Street, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Paradise Beach Apartments 4 Elara is geleë in 'n privaat landgoed, 1.5 km vanaf Club Mykonos in Langebaan. Die woonstelle is smaakvol versier, en sommige bied see-uitsigte. Die area is vreedsaam, waar gaste kan wakker word met die geluid van die golwe en voëlgesang. Die ligging is ideaal vir stappers en voëlliefhebbers.

Die verblyf het 'n groot UPS-stelsel vir laaikrag en bestaan uit 2 aparte selfsorgwoonstelle in een huis wat afsonderlik of as 'n geheel gehuur kan word. Cormorant is 'n knus selfsorg-gesinswoonstel, wat nie see-uitsigte het nie, en bied slaapplek vir 6 gaste. Sand Piper is 'n romantiese wittebrood-selfsorgwoonstel met see-uitsigte wat slaapplek vir 2 gaste bied. Elke woonstel bied braaigeriewe, 'n sitkamer, 'n volledig toegeruste kombuis, geselekteerde DStv-kanale en gratis WiFi. Alle beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Strandhanddoeke is beskikbaar teen 'n ekstra koste indien nodig. Gaste het toegang tot privaat parkeerplek buite die pad en 'n toesluitmotorhuis.

Gaste kan Club Mykonos besoek, 'n Griekse dorpie met gleufmasjiene, restaurante, kroeë, bootritte, seiljagte en watersport. Langebaan is ideaal vir windsurf en vlieërplankry. Gaste kan ook die Weskus Nasionale Park en Fossielpark besoek, wat 10 km weg is.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Paul & Jolene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 178

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 4 Elara Street, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paradise Beach Langebaan 4 Elara het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Elara Street, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5946d5df088ac3fbbca7727f08d65d778e33ee6576384b9f421cb5f0f4108dc5ac3f10683853f56199718d258812e09d2c85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 4 Elara Street Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.03926 18.03976925582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang