Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Beach Apartment 9 Elara

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Paul & Jolene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 118

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 71 resensies vir Paradise Beach Apartment 9 Elara
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jo-anne G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne G
Saam met vriende

Fantasties.

Ons het ongelooflik lekker gekuier op die stoep. Daar is geen wind en ons kon tot laat buite sit en braai. Pragtige plek en mooi skoon. Gaan definitief weer daar bly!

Benjamin D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en ontspanne omgewing wat ons sommer baie geniet het.

Ons het baie lekker in die eenheid gebly en kan dit met geruste hart aanbeveel.

Schalk V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, veilig en baie netjies.

Sien sterre.

Benita K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita K

Enjoyable. Friendly owners.

As described. Well equipped and neat.

Marius H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius H

Hierdie verblyf verdien 8/5!

Absoluut prima verblyf.

Esmé M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé M

It was perfect for unwinding!

It is a beautiful setting with a big wind-protected deck for BBQ and visiting. Just a short stroll to a beautiful beach and a bonus, the green belt with a garden off the porch which invites an abundance of bird life. Absolutely a perfect relaxing setting and well equipped with a very friendly and professional host to top it all off!

Alan M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan M
Saam met vriende

Great stay. We hope to return.

The house with 2 bedrooms, each with its own en-suite, was very comfortable. We appreciated the extras provided by the hosts. Very friendly and helpful hosts.

Johan K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Gesin met tieners

Baie goeie verblyf.

Het 'n naweekvakansie gaan hou in Langebaan. Sal beslis weer gaan. Lekker rus met 'n mooi uitsig en sonsak. Ligging is perfek en baie rustig reg langs alles wat Mykonos jou bied. Braai-area binne maak dit baie gerieflik. Baie gelukkig. Sal beslis weer kom.

Marzaan V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzaan V

Baie gerieflik, netjiese waarde vir geld en goed geleë!

Uitstekende verblyf! Selfs beurtkrag is nie 'n probleem nie!

Marina T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina T
Saam met vriende

Baie gerieflik, rustig en netjies.

Vriendelik ontvang. Baie gerieflik ingerig en het alles wat jy benodig. Baie lekker braaiplek op stoep. Skuifdeure wat vanaf kamer en woonvertrek uitloop op stoep. Mooi see uitsig.

Claudina W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudina W
Saam met eggenoot / lewensmaat

This place was awesome. Great place to stay at and just relax.

This place is wonderful and the areas very comfortable and beautiful. Will book this place again anytime for a weekend away. Paul was a great guy to assist as at the place.

Hennie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie S
Gesin met tieners

Great experience.

Thank you to our host, Paul for your warm and friendly assistance. Great place with everything you need to have a good time.

Isaac J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isaac J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, vriendelik, ontspanne atmosfeer.

Paul het ons baie vriendelik en gasvry kom ontmoet en hulle het ons baie vriendelik gegroet. Akkommodasie was baie netjies en skoon. Alles wat jy nodig het is daar.

Alison C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison C
Gesin met tieners

Excellent and very comfortable stay - wish we could have stayed longer.

The photos were very accurate but possibly didn't even do justice to the space available. The apartment was superb with lots of attention to detail- lovely photos, mirrors, blankets for cooler evenings etc. The bedrooms were huge with masses of cupboard/wardrobe space and very comfortable beds. The living/dining/kitchen area is also huge and all open plan with 2 large very comfortable sofas. The outdoor terrace/braai area is also lovely and all undercover. The beach is a few minutes' walk away and you can hear the sea from the terrace. The area is very safe and secure and so peaceful. Good wifi and dstv which also works in loadshedding. All in all we loved this apartment- 2 nights wasn't enough and could have happily spent a week or more in this homely place. Paul was an excellent host - sent through messages/directions beforehand, was there to meet us and show us around and advised that we could have a later check-out. Excellent all around. Thank you Paul for your hospitality.

Monique K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique K
Saam met vriende

Perfect weekend getaway.

Wonderful location and calm area. Perfect for a relaxing weekend. Thank you Paul.

Mariana V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana V
Gesin met klein kinders

Vriendelik, gerieflik, rustig.

Dankie vir ekstra moeite om kampkot vir baba te voorsien. Lieflike plek. Baie gerieflik ingerig. Loopafstand van strand. Waarde vir geld. Dankie.

Paradise Beach Apartment 9 Elara se terugvoer

Thank you for your great review, we always try to offer our guests a home from home experience.

Paradise Beach Apartment 9 Elara
Levita M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Levita M
Saam met vriende

Beautiful apartment, comfortable, conventionally situated.

Paul and Jolene were the hosts. We had a wonderful stay. The apartment is beautiful. Would highly recommend it.

Charmaine V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V
Saam met vriende

Tariewe was perfek gedurende die tydperk van ons verblyf

Het slegs vir 1 een nag bespreek vir ons familie reünie. Wou langer kuier en sal beslis weer ons jaarlikse reünies by Perle bespreek.

Wildene P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wildene P
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Ek sal dit definitief aanbeveel. Dit is veilig, gemaklik en baie ontspannend. Mens hoef letterlik net kos en klere in te pak. Alles wat jy benodig is daar.

Christine R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine R
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier.

Love the fireplace and it has all the necessary comforts like a dishwashing machine and good showers.

Wiesie B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiesie B
Gesin met klein kinders

Heerlike kuier weg van die stad se gewoel.

Ons het baie lekker gekuier en uitgerus. Die verblyf was baie netjies. Die plek is baie goed toegerus, jy hoef letterlik net kos en klere in te pak. Dankie Jolene vir jou ontvangs en gasvryheid!

Joseph V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph V
Gesin met tieners

Rustig, veilig, ontspannend.

Ons kuier was baie lekker, Die rustigheid en veilige omgewing kon mens toelaat om tot laat op die stoep te sit en onspan. Alhoewel daar soveel ander mense was het ons hulle nie eens gesien of gehoor nie. Die woonarea het alles gehad, daar was geen tekort nie. Die vriendelikheid waarmee ons ontvang is spreek boekdele van die warmte en gasvryheid van Langebaan se mense. Ek sal weer en weer en weer daar vakansie gaan hou. Ons het so lekker gekuier dat ons alreeds weer planne maak om weer in die somer 'n draai te kom maak.

Adele V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Gesin met tieners

Fantasties!

Die naweek was presies wat ek wou gehad het. Stilte. Met 'n uitsig en die natuur. Die heerlike stappies en kaggel binne en buite, bordspeletjies, lekker eet en stap. Weereens, die stilte. Al wat jy hoor is branders en voëls. Ek sal sonder twyfel weer wil gaan! My kinders het die voëls genoeg kos gegee vir 'n week. Heerlike naweek! Dankie dankie dankie! x

Lorette T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorette T

Te kort.

Sal beslis weer besoek.

Paradise Beach Apartment 9 Elara se terugvoer

Baie dankie Lorette vir die positiewe terugvoer. Ons is bly dat julle die wegbreek geniet het by ons en ons 'Paradise' en sal julle enige tyd weer terug welkom. Groete Jolene and Paul

Paradise Beach Apartment 9 Elara
Nelia S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia S
Gesin met klein kinders

Asemrowend!

Die plek is so mooi, netjies, ruim. Pragtige, smaakvolle dekor. Die huis is gerieflik, en baie groter as wat ons verwag het. Aandag aan detail - selfs speelgoed en 'n sandput op die stoep vir die kinders. Die tuintjie is pragtig, en dis naby genoeg aan die strand om sommer te stap. Ek het gewens ons kon langer bly!

Paradise Beach Apartment 9 Elara se terugvoer

Baie dankie Nelia vir die positiewe terugvoeri. Ons is bly dat julle die wegbreek geniet het en ons 'Paradise' sal julle enige tyd weer terug welkom. Groete Jolene and Paul

Paradise Beach Apartment 9 Elara
Lanie B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanie B
Saam met vriende

Excellent.

Sal weer daar bespreek.

Johan V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met vriende

Een woord is nodig: Perfek!

'n Pragtige plek, volledig toegerus, perfek vir 'n wegbreek of vakansie!

Paradise Beach Apartment 9 Elara se terugvoer

Baie dankie Johan vir die positiewe terug voering.. Ons is bly dat julle die vakansie geniet het en sal julle enige tyd weer terug welkom.

Groete
Jolene and Paul

Paradise Beach Apartment 9 Elara
Erina C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was an absolutely awesome weekend.

Perle was an amazing stay and we will definitely book the accommodation again. Everything is neat, stylish and the garden is beautiful. Many thanks Paul and Jolene.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was 'n absoluut ongelooflike naweek.

Perle was ongelooflike verblyf en ons sal beslis weer die akkommodasie bespreek. Alles is netjies, stylvol en die tuin is pragtig. Baie dankie Paul en Jolene.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Paradise Beach Apartment 9 Elara se terugvoer

Thank you, Erina and family, for your positive and encouraging review. We so happy you enjoyed your stay with us. Thank you also leaving our apartment so clean and tidy, we will welcome you back anytime.
Regards,
Jolene and Paul

Paradise Beach Apartment 9 Elara
Erna L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Absoluut heerlik. Kan hulle aanbeveel.

Louise V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi.

Mooiste huis met die mooiste uitsig. Huis was baie mooi skoon, baie vriendelik ontvang. Die huis het als in waaraan jy kan dink. Daardie stoep! Ek wil net daar sit en die mooi inneem. Ons het heerlik gekuier en sal definitief weer teruggaan. Beveel die huis vir almal aan.

Paradise Beach Apartment 9 Elara se terugvoer

Dankie Louise, vir die positiewe terugvoer en dat julle ons plek so netjies gelos het. Ons is so bly julle het dit geniet. Ons sal julle terug verwelkom enige tyd. Groete, Jolene en Paul.

Paradise Beach Apartment 9 Elara
Kim J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kim J
Saam met vriende

Absolutely beautiful for a relaxing getaway.

We were warmly received, place was clean, really spacious and comfortable. The short walk to the beach was lovely. Definitely going back.

Michelle R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle R
Saam met vriende

In touch with nature.

Baie dankie aan Paul en Jolene vir hul gasvryheid en goeie diens. Paul dankie vir die kans om soveel wilde diertjies te aanskou reg van die stoep af. Ons sal julle beslis weer sien.

Japie J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie J
Gesin met tieners

Die moeite werd!

Ek het die vriendelikheid van die eienaar waardeer. Netjies. Goeie ligging. Rustigheid.

Paradise Beach Apartment 9 Elara se terugvoer

Thank you for the positive review Japie. We happy you enjoyed your stay with us and will welcome you back anytime.

Regards
Jolene

Paradise Beach Apartment 9 Elara
Nicky B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky B
Gesin met klein kinders

Ligging perfek om van die hustle and bustle van stadslewe weg te breek.

Sal dit weer oorweeg sonder om te flink!

Liezel B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel B
Gesin met klein kinders

Dit was hemel op aarde, lekker rustig, bed is awesome, alles was perfek.

Ek het dit baie baie geniet, veilig, netjies, die bed; oh fantasties, badkamer lyk soos in die movies. Ek het niks woorde om te beskryf hoe fantasties my naweek was nie. Dankie Paul, dit was awesome! Sal beslis weer soontoe gaan.

Louis S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Baie dankie Paul en Julene, alles was 100%. Ons sal definitief weer kom.

Desiree J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree J
Saam met vriende

Awesome.

We had a blast, the apartment was clean, had everything we needed and more, I will really go back.

Paradise Beach Apartment 9 Elara se terugvoer

It really makes us happy when guests also enjoy "our" Paradise!

Paradise Beach Apartment 9 Elara
Sandra G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, netjiese verblyf.

Baie netjiese verblyf met alles wat jy nodig het. Paul en Jolene het ons soos ou vriende verwelkom en tot ons bagasie help afpak. Pragtige plek met pragtige mense en ons 3 klein yorkies was ook welkom. Hoop om gou weer daar te gaan vakansie hou.

Paradise Beach Apartment 9 Elara se terugvoer

Thank you, Sandra, for the positive feedback and for staying with us and leaving our apartment so neat and tidy. We will welcome you back anytime. Regards Jolene and Paul

Paradise Beach Apartment 9 Elara
Dillan J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dillan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent home away from home.

Very good service and holiday home for couples and family.

Paradise Beach Apartment 9 Elara se terugvoer

Thank you for the positive review and feedback Dillan. We so happy you enjoyed your stay with us and will welcome you back anytime.

Regards
Jolene

Paradise Beach Apartment 9 Elara
Gurshwill S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gurshwill S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Was baie lekker. Sal weer 'n draai maak.

Paradise Beach Apartment 9 Elara se terugvoer

Thanks Gurswill for your positive feedback. We will welcome you back anytime.
Jolene and Paul Butler

Paradise Beach Apartment 9 Elara
Joy & Theo P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joy & Theo P
Saam met vriende

Fantasties.

Ons was baie beïndruk met die diens gelewer van die eienaars van Paradise Beach Apartments.

Paradise Beach Apartment 9 Elara se terugvoer

Baie dankie Joy, vir die baie positiewe terug voer. Was lekker om julle hier te he en te ontmoet.
Hoop julle kom kuier gou weer.
Jolene and Paul

Paradise Beach Apartment 9 Elara
Anita S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker by die see!

'n Pragtige woonstel met 'n baie mooi uitsig. Baie netjies en spoggerig. Baie goed toegerus.

Paradise Beach Apartment 9 Elara se terugvoer

Baie dankie Joy, vir die baie positiewe terug voer. Was lekker om julle hier te he en te ontmoet.
Hoop julle kom kuier gou weer.
Jolene and Paul

Paradise Beach Apartment 9 Elara
Eugene V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, netjiese verblyf met lekker stoep.

Dit was heerlik daar. Vriendelike ontvangs laat jou welkom voel.

Paradise Beach Apartment 9 Elara se terugvoer

Baie dankie vir die baie positiewe terug voer. Was lekker om julle hier te he en te ontmoet. Hoop julle kom kuier weer.
Jolene and Paul

Paradise Beach Apartment 9 Elara
Annelise S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Alles was perfek van aankons tot vertrek!

Paradise Beach Apartment 9 Elara se terugvoer

Dankie Annalise. Vir great terug voer. We will be happy to welcome you back anytime.
Jolene and Paul

Paradise Beach Apartment 9 Elara
Esbeth E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esbeth E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ek en my kêrel het baie lekker gebly, sal beslis weer kom.

Paradise Beach Apartment 9 Elara se terugvoer

Dankie vir positiewe terug voer en dat julle hier by ons gebly het. Hoop julle kom weer eendag kuier. Jolene and Paul.

Paradise Beach Apartment 9 Elara
Dermo W - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dermo W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay. Will defintely be back.

Really enjoyed our stay and the view from the accommodation is amazing. We will definitely be back. Thanks for the great service.

Johan S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Gesin met klein kinders

Natuur, afskakel, rustig, ideaal.

Pragtige plek met mooiste natuur. Baie privaat en baie lekker gewees vir almal.

Paradise Beach Apartment 9 Elara se terugvoer

Thank you for staying with us and the positive and encouraging review.
We happy you enjoyed your stay with us.
We will welcome you back anytime.
Regards,
Jolene and Paul

Paradise Beach Apartment 9 Elara
Riaan D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en netjies.

Baie netjies en skoon. Rustig en stil met 'n mooi uitsig.

Elsabe D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe D

Ek het nie een sin nie - net een woord - fantasties!

Baie dankie vir baie goed ingerigte akkommodasie. Dit het soos "home away from home" gevoel. Alles was perfek en silwerskoon. Ek het baie goeie diens ontvang vanaf my bespreking tot die dag wat ons huis toe gegaan het. Sonja wat vir ons moes inboek was dierbaar en baie vriendelik en professioneel. Baie dankie vir ons pragtige bos blomme, dit laat mens sommer spesiaal voel. Die uitsigte is fantasties - die see aan die een kant en die veld aan die ander kant. 'n Groot bonus vir my was die bokkies, muishondjie en voëltjies wat ons kom "groet" het! Weereens baie dankie, dis 'n stukkie hemel op aarde!

Paradise Beach Apartment 9 Elara se terugvoer

Morning Elsabe,

Thank you for staying with us and the very encouraging and positive feedback.
We happy that you enjoyed your weekend with us and our little bit of Paradise! We will welcome you back anytime.

Regards
Jolene and Paul

Paradise Beach Apartment 9 Elara
Grania E - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grania E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, well maintained.

Thoroughly enjoyed our stay. Will definitely be going back.

Paradise Beach Apartment 9 Elara se terugvoer

Thank you for staying with us. We happy that you enjoyed your stay. We will welcome you back anytime.

Regards
Jolene and Paul

Paradise Beach Apartment 9 Elara
Wp L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wp L
Gesin met klein kinders

Dit was beslis een van ons lekkerste vakansies gewees. Dit het gevoel soos ons eie huis weg van ons huis!

Baie vriendelike ontvangs. Paul het ons onmiddellik laat tuis voel. Ek is 'n oud Weskusser en hy het met die gesindheid van 'n Weskusser opgetree (mense-mens). Die plek was skoon en gerieflik! Ons sal beslis weer daar gaan bly!

Paradise Beach Apartment 9 Elara se terugvoer

Dankie Wp, ons waardeer jou terugvoering, kom kuier weer.

Groete
Jolene en Paul

Paradise Beach Apartment 9 Elara
Marlize B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marlize B
Enkelreisiger

Daar word gebou en dis raserig

Die eenheid self is skoon en netjies, naby aan die strand met 'n lekker stoep. Ongemaklike bed met pap, plat kussings en kamer is onder en baie koud. Niemand het my vertel daar word om die eenheid huise gebou nie en dis raserig. Ek het na een nag uitgecheck nadat ek vir 4 nagte betaal het.

Anna S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna S
Saam met vriende

Dit was verskriklik lekker.

Ons het die akkommodasie pragtig en skoon gevind. Ons het die bos met bokkies en mongoosies geniet asook die mooi see-uitsig. Paul en Jolene is gasvry en hulle informasie verwelkom brief was 'n goeie idee. Ek kan die eenheid aanbeveel.

Paradise Beach Apartment 9 Elara se terugvoer

Hi, Sonja thanks for the lovely review. We so happy you enjoyed your stay and our bit of Paradise. We look forward to you visiting us again in the future.
Jolene and Paul Butler

Paradise Beach Apartment 9 Elara
Junaide Danielle G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junaide Danielle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great time!

We enjoyed our stay at Paradise Beach. We will definitely be back soon!

Paradise Beach Apartment 9 Elara se terugvoer

Hi Junaide
Thanks for the lovely review. We glad you enjoyed your stay with us and will certainly welcome you back anytime.
Kind regards Jolene and Paul Butler

Paradise Beach Apartment 9 Elara
Edward E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful view and nice decor plus duplex style.

We were however disappointed with a few things. There was no coffee for breakfast. Only one toilet roll for 2 people for 2 days. The owner complaint that we didn't wash the dishes and that the braai was in a state! If you run a guest house you have cleaners who clean for the guests, otherwise we could just as well have stayed at home! I soaked the dishes nicely and cleaned the kitchen surface. There was nothing wrong with the braai other than ashes. I wrote a rather frank letter back to the owner. We wont come back to her place, but to a similar one. We found her attitude simply arrogant. We are both professionals and very neat people. We even made up the bed, hopefully she changed the linens for the next guests!

Paradise Beach Apartment 9 Elara se terugvoer

Good day Ed,

Thank you for staying with us and I am happy that you had a good time. Our units are self-catering and we do not offer any room service. Our booking conditions are very clear and are we ask our guests to please leave the unit as found. I apologise if this caused any inconvenience.

Regards,
Jolene

Paradise Beach Apartment 9 Elara
Wilna C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna C
Saam met vriende

Fantastiese plek.

Baie netjiese en ruim plek met alles wat 'n mens nodig het. Rustige atrmosfeer.

Paradise Beach Apartment 9 Elara se terugvoer

Thank you for the lovely positive review. We so happy you enjoyed your stay with us. Thank you for leaving our apartment so clean and tidy.
We will welcome you back anytime.
Kind regards Jolene and Paul

Paradise Beach Apartment 9 Elara
Marzel R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreuk.

Die verblyf en ligging is uitstekend. 'n Rustige atmosfeer en die woonstel is goed toegerus met als wat jy kan nodig kry. Admin rondom ons aankoms en ontvang en afgee van sleutels was 'n 2 ure nagmerrie, maar die res van die naweek het opgemaak daarvoor.

Zakira S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zakira S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic accommodation in Paradise Beach.

We had had a fantastic stay at Perle of Paradise. On arrival we were met and welcomed by Jolene, a gracious and friendly hostess. The apartment was perfect, tastefully decorated and well equipped for a self-catering stay. Leisurely walks on the beach, quiet siestas made for a perfect weekend break. Thanks Jolene!

Paradise Beach Apartment 9 Elara se terugvoer

Thank you for the great and positive review and leaving our place in such a respectable manner.

We will welcome you back anytime.

Regards
Jolene and Paul Butler

Paradise Beach Apartment 9 Elara
Roger B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger B
Gesin met klein kinders

Verfrissend, rustig.

Dit was n baie rustig en sielsverfissende tydjie hier. Die omgewing, mense en huis was perfek. Ek sal definitief dit aanbeveel.

Ryno S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno S
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Was rêrig baie heerlik. Al die familie wat kom kuier het, het almal gesê dis baie netjies en pryse is goed. Sal definitief aanbeveel.

Ingrid P - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut fantasties!!

Wonderlik. Jolene het alles gedek, van wasmajien tot alle produkte benodig! Baie beïndruk. Sal weer kom en definitief aanbeveel. Dit was so, so rustig en stil!

Esti K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esti K
Gesin met tieners

Rustig en ligging uitstekend!

Jolene en Paul was baie vriendelik en het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die ligging van die eenheid is uitstekend met pragtige uitsig oor die veld en see. Sal dit enige tyd aanbeveel!

Elsie K - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie K

Baie rustig!

Die omgewing is baie rustig en stil. Die eenheid is ruim en absoluut ten volle toegerus. Dis 'n heerlike plek om te ontspan.

Maria M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria M
Gesin met klein kinders

Absolute salige naweek en die akkommodasie is uitstekend geleë.

Akkommodasie is baie stylvol en gerieflik en die ligging is uitstekend.

Liande L - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liande L
Gesin met klein kinders

'n Wonderlike naweek met die son, see en natuur rondom jou.

9 Elara is 'n pragtige plek wat behoorlik toegerus en smaakvol gemeubileer is. Met 'n lieflike stoep / patio om die natuur te geniet. Sal baie graag weer eendag daar 'n draai wil maak, net langer bly!

Linda H - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda H
Saam met vriende

Voortreflike verblyf met die mooiste uitsig op die fynbos, voëls en see!

Die natuurervaring, puik akkommodasie met alles wat jy nodig het, en goeie diens van ons gasheer, het bygedra tot 'n onvergeetlike naweekwegbreek.

Terence R - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence R
Saam met eggenoot / lewensmaat

This apartment is bright and spacious, very comfortably furnished, has great sea views and is just a short walk from the beach.

Our hosts, who live on the property, gave us a warm welcome and an introductory tour of this delightful apartment. The lounge/dining area is very comfortably furnished and has sliding glass doors opening onto a large wrap around terrace and braai area. The apartment is set up high enough to have great views of the bay and adjacent nature reserve. The two en-suite bedrooms are comfortable and well appointed and the kitchen has everything you'll need. The beach is just a short walk through the nature reserve and shops just a short drive away. This is a wonderful location if you want peace and quiet!

Karin D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D
Gesin met klein kinders

Home from home!

Heerlike ruim, gemaklike, netjiese verblyf met alles wat jy nodig het en nog meer. Sal definitief weer daar bly.

Lize S - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize S
Saam met vriende

Twee egpare gerieflik gebly vir vier nagte.

Die natuurskoon is op jou voordeur by Perle of Paradise, ons het 'n magdom voëls en klein diertjies gesien sommer so van die stoep af. Die stoep is 'n heerlike kuierplek met 'n groot braai en tafel met stoele waar ons al ons maaltye geniet het. Die woonstel is ten volle toegerus met selfs 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Daar is soveel ruimte in die woonstel, dit het glad nie beknop gevoel met 4 mense nie, en dit was so gerieflik dat albei slaapkamers en suite-badkamers het. Ek sal Perle of Paradise vir enige iemand aanbeveel, oud of jonk, daar is ietsie vir almal.

Ronelle N - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief aanbeveel vir toekomstige gaste - vriendelike gashere en pragtige blyplek!

Sien die sterre hieronder.

Moegsien S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Moegsien S
Gesin met klein kinders

Great

No complaints.

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elara-keeromstraat 9, Paradys-strand, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31d2d5ce1722954dc2ca6ef2de599b119e1e83082bbc519fd701f712c918a91493168ee4e297aba060cad42876cd18048563?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 71 5 1 5 9 Elara Close Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.039095744979 18.039802815344
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem