+33

Paradise Found

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 P Minor Road, Dana Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Paradise Found is 'n privaat gesinsvakansiehuis in Danabaai, met asemrowende see-uitsigte en 'n omgewingsvriendelike omgewing met oorvloedige wildlewe. Die eiendom bestaan uit 'n hoofhuis en 'n gaste-suite bo, wat gemaklike selfsorgverblyf vir tot 8 gaste bied.

Die hoofhuis op die grondvloer bied slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, terwyl die ingeslote patio 2 slaapbanke insluit. 'n Gesinsbadkamer is beskikbaar met 'n bad, wasbak en aparte toilet.

Die gaste-suite op die eerste verdieping is ideaal vir nog 2 gaste en het 'n dubbelbed, met 'n bababedjie beskikbaar vir 'n baba. Die en suite-badkamer het 'n instapstort. Die gaste-suite beskik oor 'n klein kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en ketel. Die leefarea beskik oor 'n slim-TV met Netflix (eie rekening word vereis) en gratis WiFi, met rugsteunkrag tydens beurtkrag.

Die volledig toegeruste kombuis beskik oor 'n kookplaat, oond op ooghoogte, mikrogolfoond, ketel en broodrooster, met 'n opwasarea met 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer het 'n TV met 'n Premium-pakket en gratis onbeperkte WiFi. 'n Bedekte houtdek met 'n ingeboude kaggel en braaigeriewe bied 'n wonderlike buitelugruimte terwyl die omheinde tuin oor die see uitkyk. Veilige parkering word voorsien in 'n dubbelmotorhuis en op die gruisarea langs die hoofhuis.

Danabaai is 'n natuurbewaringsgebied waar gaste klein wildsbokke, frankoline, tarentale, skilpaaie en verskeie voëlspesies kan geniet. Die eiendom is binne maklike bereik van Pinnacle Point, Garden Route Casino, Hartenbos, verskeie gholfbane en strande. Dit is 'n 4 uur lange rit vanaf Kaapstad en 30 minute vanaf George-lughawe, wat dit 'n ideale wegbreek maak vir gaste wat vrede en rustigheid soek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Leefareas 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

3

1 x Kinderbedjie

2 x Kindermatras vir 1

Leefarea

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbedjie

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Louise R
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Die was een van ons lekkerste kuiers in 'n baie lang tyd! Die verblyf was net absoluut fantasties! Die woning was baie netjies, het aan al...
Sien meer
Nov 2025
Darren S
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful and amazing stay! It was perfect beyond words can describe, meeting every expectation we had. The place was clean and smelled...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Chantal S
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend mooi en gerieflik. Die huis is pragtig en gerieflik, met die eienaars wat aan die kleinste besonderhede gedink het en daarvoor voorsiening ...
Sien meer
Sep 2025
Justin F
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful house. Fantastic beach view. Best holiday destination ever.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Edith J
Saam met lewensmaat
5.0
Stap, son en strand. Paradise found! Dit was 'n heerlike wegbreek van 4 dae voor die begin van die winter. Ons het besonder lekker gebly in die pragti...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charles Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 111

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 18 P Minor Road, Dana Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paradise Found het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 P Minor Road, Dana Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9087da96164a0fa4b315204431c60cdf460c7482d61da9366d49695d607ca7b6aba78b417e335d9a181a91ab29912ab14d6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 8 mense 111 5 1 5 18 P Minor Road Dana Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.200675183866 22.047818746033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang