+48
Gastehuis in Langenhovenpark

Park Living Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Stephen B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Excellent accommodation in a nice location (Langenhoven Park). I stayed here before and was happy with the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carike S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Salig, veilig, netjies. Ek en my man het baie lekker gebly. Privaatheid gehad. Mense is vriendelik. Parkering onder afdak. Baie mooi tuin. Lieflike bad. Nie eers gepraat van die bed wat so lekker slaap nie. Ons het dit so geniet om daar te slaap en dit is definitief die moeite werd om weer te boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susanna B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Gerieflike oornag akkommodasie met swembad en netjiese skoon kamers. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danny W
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

The room was clean and very comfortable in a quite neighbourhood. Very conveniently located. We were travelling from Cape Town back to Joburg and needed a place ro stay nearer Joburg than Colesberg. Janine at the website was fantastic and organised this for us at the last minute.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tim W
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2026

Clean, convenient but cramped. It was clean, convenient for an overnight stop, with shops and other services nearby. My only complaint was that it was very cramped for 2 of us and the pictures displayed didn't accurately represent the room we stayed in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag
2.6
Jan 2026

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Rina S
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Mei 2026

Sien sterre. Ek was nie gemaklik nie. Het nie veilig gevoel nie. Plek kort aandag, verf, nuwe gordyne ens. Kakkerlakke in die badkamer en binne die mikrogolf. TV het nie gewerk nie. Beddegoed was egter skoon en die bed was gemaklik.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Deon H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Skoon en netjies, mooi plekkie. Vriendelike diens. Lekker gebly, mooi plekkie. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie skoon en netjies. Gerieflik. Dit was aangenaam by Park Living Guesthouse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Genevieve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek

46 Elias Motsoaledi Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1901c856bdd9990379acc47ecaa0dadceddd6cd983fcf49721ddb0a4af851e97546f47ab4716e46d57cf82a07a514d9f00ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 46 Elias Motsoaledi Street Langenhoven Park 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.099007050703 26.1498389
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang