LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Park Living Guesthouse | LekkeSlaap
+26

Park Living Guesthouse

7 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elias Motsoaledi-straat 46, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Park Living Guesthouse is 'n lieflike gastehuis in Bloemfontein en bied 'n verskeidenheid kamers.

Dié gastehuis beskik oor 5 slaapkamers wat elkeen lugversorging, 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad het.

Elke kamer het 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar. Rook is in die kamers verbode, maar gaste mag in die tuin rook.

Die gastehuis het 'n oopplan-eetarea en -leefarea en ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Daar is ook 'n lapa met 'n ingeboude braai en 'n swembad. Skadu-parkeerplek is beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Park Living Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Elias Motsoaledi-straat 46, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Park Living Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elias Motsoaledi-straat 46, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzARU6oHuZJ36NmVtZRVargyenxRvMrcFkPScjEyVs808BZgR9V?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 46 Elias Motsoaledi Street Langenhoven Park 9300 Vrystaat 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -29.099007050703 26.1498389
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!