LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Park Living Guesthouse | LekkeSlaap
+26

Park Living Guesthouse

7 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Park Living Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Adrie D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adrie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en hulpvaardig.

Die gasvrou het nie van ons bespreking geweet nie, derhalwe was ons kamer nie 100% gereed nie, want die elektriese kombers het nie gewerk nie, maar hulle het gou 'n plan gemaak!

Susan V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Lovely place with an excellent vibe.

My mom and I stayed the night. We had a great time. The hostess was great and willing to help if/where needed. Would definitely stay there again.

Wilma S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige en netjiese verblyf.

Ons het heerlik gebly en sal beslis weer daar gaan kuier!

Buddie D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buddie D
Gesin met klein kinders

Vriendelik ontvang en tuisgemaak in groot kamer vir vier met groot badkamer.

Ontvangs was vriendelik en saaklik, Ons het die groot kamer met groot dubbelbed en twee enkelbeddens en alles wat vir 'n nag se verblyf nodig was, baie gerieflik gevind. Ons was oupa en ouma en ons dogter met hul babaseun van amper 2 jaar en ons is gerieflik in die kamer geakkommodeer. Die ruin badkamer was baie handig met die baba veral en daarby die dubbele geriewe soos die bad en stort en dubbele wasbak. Hoewel in 'n relatief besige straat, was dit stil. Die personeel het hulp verskaf met die was en droog van die babaseun se kleertjies. Oor die algemeen was alles baie netjies, skoon en stylvol. waarde vir geld - vir seker. Kan die plek sonder huiwering aanbeveel. Dankie.

Pieter H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter H
Gesin met tieners

Rustige oornagstop met alles wat ons nodig gehad het.

Netjies, skoon en het alles wat nodig is vir 'n oornagstop.

Jo-ann S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-ann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf weg van die huis af.

Verwelkomend, vriendelik en behulpsame gasvrou. Skoon, netjies en gemaklike kamer. Dit is naby die markie, Pretty Gardens en winkelsentrums. Gratis WiFi. Lieflike swembad en braai-area.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great stay away from home.

Welcoming, friendly and helpful hostess. Clean, tidy and comfortable room. Great situation close to market, Pretty Gardens and shopping centres. Free WiFi. Lovely pool and braai area.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Carike H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carike H
Gesin met klein kinders

Beste waarde vir geld ooit.

Ons was aangenaam verras deur wat ons gekry het en wat ons daarvoor betaal het. Ons sal elke keer daar oorslaap as ons deur Bloemfontein ry.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elias Motsoaledi-straat 46, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzARU6oHuZJ36NmVtZRVargyenxRvMrcFkPScjEyVs808BZgR9V?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 46 Elias Motsoaledi Street Langenhoven Park 9300 Vrystaat 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -29.099007050703 26.1498389
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!