+62
Gastehuis in Langenhovenpark

ParkHill Luxury Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 124 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gb J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ons het baie lekker gebly! Die gastehuis is in 'n baie stil en rustige area. Die kamer is baie ruim en luuks en die binnenshuise versiering is van hoogstaande kwaliteit. Alles, letterlik alles wat 'n mens nodig het, is daar. Die tuin en swembadarea word pragtig in stand gehou. Al was die eienaars nie daar om mens persoonlik te ontvang nie, het die admin steeds seepglad verloop. En daarom slaap ons Donderdagaand weer daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Baie lekker! Fantasties, skoon en netjies, regtig waarde vir geld! Sal definitief weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdel R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Lekker ruim en netjiese verblyf in 'n stil, rustige buurt. Stil, rustige buurt. Lekker ruim en netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Worth the stay. Pleasant as always. The accommodation was clean and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Waarde vir geld! Pragtig, gemaklik, veilig, alles wat 'n mens nodig het vir 'n oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luana S
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2026

Veilig en rustig geslaap. Alles baie mooi, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Helgard C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitstekend. Uitstekende verblyf - sal enige tyd weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie-Louise M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Amazing. Ek bly gereeld daar. Baie gemaklik en skoon. Geniet dit altyd daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ester B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Wonderful. Very clean and nice. Hosts were very helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Personeel baie behulpsaam. Lekker gebly en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Grizelda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 125

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

25 Frans Wessels Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc56be3f45c764c1f822eccf1b8800d85ab1d1e93862c93580de4abe91f33b0e9933232b6ffbd5568eae4876c5c3ac8e0cac2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 124 5 1 5 25 Frans Wessels Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.101842820178 26.150839171164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang