LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by ParkHill Luxury Accommodation | LekkeSlaap
+40

ParkHill Luxury Accommodation

36 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir ParkHill Luxury Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jaun C - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun C
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Pragtige plek, baie vriendelike eienaars en baie behulpsaam. Sal enige tyd weer daar bly.

Anna H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna H
Gesin met tieners

Soos altyd was dit baie aangenaam en skoon. Dit is regtig luukse verblyf!

Parkhill is definitief van die beste verblyf beskikbaar in ons land!

ParkHill Luxury Accommodation's terugvoer

Thank you so much Anna for the lovely review, we truly appreciate it!

ParkHill Luxury Accommodation
Quentin D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klinies.

Skoon en netjies.

Magriet Z - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend - alles waarvoor jy kan wens. Goeie waarde vir geld.

Ons ervaring met ParkHill Luxury Accommodation was wonderlik. Pragtige kamer, stil, privaat goed toegerus en skoon. Sal enige dag ParkHill Accommodation aan iemand anders aanbeveel en sal in die nabye toekoms weer daarvan gebruik maak.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent - all that you can wish for. Good value for money.

Our experience at ParkHill Luxury Accommodation was wonderful. Beautiful room, quiet, private well-equipped and clean. Would recommend ParkHill Accommodation any day to someone else and will make use of it again within the near future.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Petro L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Regtig uitstekende verblyf, stil en rustig en daar is absoluut niks wat kort nie. Verblyf is baie netjies, ongelooflike badkamer. Sal beslis weer daar bespreek.

ParkHill Luxury Accommodation's terugvoer

Duisende dankies Petro, vir die goeie resensie. Ons waardeer dit opreg. Dit was lekker om julle te bederf.

ParkHill Luxury Accommodation
Angelique F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het so lekker gebly, als is luuks en skoon!

Ons sal definitief weer terugkom, goeie waarde vir geld en baie gemaklik! Vreeslike vriendelike mense! Knap gedaan.

ParkHill Luxury Accommodation's terugvoer

Duisende dankies Angelique, ek waardeer die kosbare terugvoer. Dit was net 'n plesier om julle te bederf.

ParkHill Luxury Accommodation
Deon C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Absolute pragtige, luukse and rustige wegbreek gastehuis.

Binne bereikbare afstand vanaf winkels, restaurante en ander besienswaardighede. Die lieflike decor is strelend en laat jou tuis voel. Die gasvrou gaan uit haar pad om jou tuis te laat voel en dinge so gerieflik as moontlik te maak. Beste waarde vir geld wat ons tot dusver beleef het! Well Done Parkhill!

ParkHill Luxury Accommodation's terugvoer

Duisende dankies Deon, vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg.

ParkHill Luxury Accommodation
Marelize J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ver bo verwagting. Absoluut stunning.

Absoluut fantasties. Kamers is ruim, skoon en ongelooflik mooi. Omgewing is veilig en ons is hartlik verwelkom na 'n baie lang rit van die Kaap af. Sou graag langer die luuksheid en warmte wou geniet het. Dit was vêr bo enige verwagting.

Karlin G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent place to overnight in Bloemfontein.

Big comfortable rooms, with everything you need. Very quiet suburb of Bloem. Owners go out of their way to make you feel at home. Very comfortable Cloud Nine bed with Volpes bedding to die for. Will recommend this place, even if its only for one night.

ParkHill Luxury Accommodation's terugvoer

Thank you so much, Karlin, for the lovely review, we really appreciate your feedback.

ParkHill Luxury Accommodation
Nelia M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia M
Besigheidsreis

Wonderlike plekkie, pragtig en gerieflik.

Nog nooit was ek so bly my kantoor het geskuif nader aan Langenhoven Park nie, want nou het ek hierdie juweel van akkommodasie ontdek! Die plekkie is pragtig met alles wat jy moontlik kan nodig kry. Die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig en het my dadelik laat tuis voel.

ParkHill Luxury Accommodation's terugvoer

Duisende dankies Nelia vir die mooi terugvoer, ons wardeer dit opreg! Ons sien uit om jou weer te bederf in die toekoms.

ParkHill Luxury Accommodation
Lida O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida O
Besigheidsreis

Pragtige, luxury kamers wat so goed toegerus is, stylvol en baie spasie.

Net van die hoofweg af, is hierdie regtigwaar die naam werd: luxury accommodation. Dit is baie stylvol en die kamers is baie goed toegerus en daar is alles wat n mens nodig het. Sou graag langer gebly het!

ParkHill Luxury Accommodation's terugvoer

Duisende dankies vir die pragtige resensie Lida, ons wardeer dit opreg!

ParkHill Luxury Accommodation
Ané P - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ané P
Saam met eggenoot / lewensmaat

As luxurious as the name.

We felt so at home and cared for!

ParkHill Luxury Accommodation's terugvoer

Thank you very much Rene for the lovely feedback, we appreciate it. Looking forward to host you again in the future!

ParkHill Luxury Accommodation
Andre P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik en baie hoë standaarde.

Dit was 'n ongelooflike hoë standaard, netjies en baie gesellig, vriendelike diens en super lekker tuisgemaakte lemonade het my baie tuis laat voel.

ParkHill Luxury Accommodation's terugvoer

Baie dankie Andre vir die goeie terugvoer en komplimente. Ons wardeer dit opreg.

ParkHill Luxury Accommodation
Willie F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie F
Gesin met klein kinders

Lekker ontvang. Goeie en Mooi plek

Baie mooi plek. Sal enige tyd terugkom.

ParkHill Luxury Accommodation's terugvoer

Baie dankie Willie vir die waardevolle terugvoer. Ons wardeer dit opreg.

ParkHill Luxury Accommodation
Maria F - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plesierige verblyf by ParkHill Luxury Accommodation.

Ons verblyf by ParkHill Luxury Accommodation was aangenaam. Danksy die hartlike welkom, spesiale behandeling en stylvolle akkommodasie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Pleasurable stay at ParkHill Luxury Accommodation.

Our stay at ParkHill Luxury Accommodation was a pleasant one. Thanks to the warm welcome, special treatment and stylish accommodation.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

ParkHill Luxury Accommodation's terugvoer

Thank you for the kind words, we appreciate your feedback! Looking forward to host you again in the future!

ParkHill Luxury Accommodation
Susan V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Enkelreisiger

Een woord - Uitstekend!

Die kamer was fantasties. Stylvol en skoon.

ParkHill Luxury Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, Susan. So bly jy het jou verblyf by ons geniet. Ons sien uit daarna om jou weer in die toekoms te ontvang!

ParkHill Luxury Accommodation
Nico B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie netjies en gerieflik. Badkamer is baie gerieflik. Sal vir almal aanbeveel om die plek te gebruik.

ParkHill Luxury Accommodation's terugvoer

Baie dankie Nico, ons wardeer die goeie terugvoer en dat jy ons sal aanbeveel. Duisende dankies!

ParkHill Luxury Accommodation
Sarel V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel V
Gesin met klein kinders

Was baie lekker.

Dit was heel lekker en behoort weer van die verblyf gebruik te maak as ons in Bloemfontein is.

ParkHill Luxury Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons wardeer dit opreg. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te ontvang!

ParkHill Luxury Accommodation
Cornel B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel B
Gesin met klein kinders

Pragtige, rustige gastehuis met daai ietsie ekstra!

Ons is op so 'n hartlike wyse ontvang en het sommer dadelik welkom gevoel! Ons kon nie anders as ontspan in die stylvolle en ruim kamer nie! Die tuisgemaakte lemonade en vriendelike glimlagte gaan maak dat ons sommer gou weer inklok by ParkHill.

ParkHill Luxury Accommodation's terugvoer

Baie dankie Cornel vir die waardevolle terugvoer, waardeer dit opreg.

ParkHill Luxury Accommodation
Jaco W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die lekkerste verblyf in Bloemfontein.

Uitstekende diens ontvang vanaf die eienaar. Hy het tot 22:15 gewag vir ons omdat die verkeer in Johannesburg ons opgehou het. ParkHill Luxury Accommodation is nie die beste plek in Bloemfontein nie, maar die enigste plek waar jy moet tuisgaan in Bloemfontein. Nie eers 'n 5-ster-hotel se diens kom naby aan dit wat ons ontvang het by ParkHill Luxury Accommodation nie. Nogmaals baie dankie en sien julle weer.

ParkHill Luxury Accommodation's terugvoer

Baie dankie Jaco vir die mooi terugvoer, ons wardeer dit opreg.

ParkHill Luxury Accommodation
Alida L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Alida L
Besigheidsreis

Very good experience.

Very friendly reception, clean and comfortable.

ParkHill Luxury Accommodation's terugvoer

Baie dankie Alida, vir die waardevolle terugvoer. Ons waardeer dit opreg.

ParkHill Luxury Accommodation
Ashley O - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, pragtig en sal vir seker weer daar bly.

Kamers is pragtig, diens is uit die boonste rakke. Dankie vir die hartlike ontvangs en heerlike broodjies.

ParkHill Luxury Accommodation's terugvoer

Baie dankie Ashley, vir die mooi terugvoer. Ek waardeer dit opreg. Ek is so bly julle het lekker gebly.

ParkHill Luxury Accommodation
Michael W - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

Die verblyf was absoluut fantasties.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome accommodation.

This accommodation was absolutely excellent.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

ParkHill Luxury Accommodation's terugvoer

Thank you for the lovely review, Michael. Hope to see you again in the near future.

ParkHill Luxury Accommodation
Shanelle O - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanelle O

Fantasties!

Ons het elke oomblik van ons tydjie by ParkHill geniet! Die kamers is ontsettend ruim, pragtig en smaakvol, vir 'n beter gasvrou kan mens nie vra nie! Baie dankie, Grizelda en Raymond.

ParkHill Luxury Accommodation's terugvoer

Baie dankie Shanelle, vir die goeie terugvoer. Ons waardeer dit opreg.

ParkHill Luxury Accommodation
Barend V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en lekker ruim vertrekke.

Soek nou al 20 jaar na hierdie oornagplek in Bloemfontein. Baie lekker gebly in hierdie juweel van 'n plek. Baie vriendelike ontvangs. Ruim modern kamers en skoon! Sal beslis weer daar oorbly.

ParkHill Luxury Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Barend, ons wardeer dit opreg.

ParkHill Luxury Accommodation
Anneline G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneline G
Gesin met klein kinders

Pragtige, netjies toegeruste kamers.

Ons was baie gelukkig met ons verblyf te ParkHill. Kamer was netjies, skoon, luuks. Alles wat jy benodig van oornagverblyf. Baie dankie, ons sal beslis weer in die toekoms van jul dienste gebruik maak.

ParkHill Luxury Accommodation's terugvoer

Baie dankie Anneline, vir die mooi terugvoer. Ek is so bly julle het lekker gebly. Ons hoop om julle weer te sien in die nabye toekoms.

ParkHill Luxury Accommodation
Braam G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige interior, ruim kamer/sitkamer en badkamer, uitstekende kliëntediens met 'n baie persoonlike aanslag.

Uiters gerieflike kamer met alles wat jy nodig mag hê. Baie vriendelik ontvang en spesiale touch met die sherrie en broodjie. Naby aan restaurante en winkels en net 20 min vanaf lughawe. Sal beslis weer daar bly.

ParkHill Luxury Accommodation's terugvoer

Baie dankie Florina vir julle goeie terugvoer, ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle weer te sien in die nabye toekoms.

ParkHill Luxury Accommodation
Elzette V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette V
Gesin met tieners

Alle verwagtinge is oortref!

Pragtige moderne kamers! Vriendelike ontvangs en stil omgewing. Beter kan jy nie voor vra nie.

ParkHill Luxury Accommodation's terugvoer

Baie dankie Elzette vir jou goeie terugvoer, ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle weer te dien in die nabye toekoms.

ParkHill Luxury Accommodation
Stephan S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie dankie vir uitstekende diens en mooi skoon kamer en al julle ekstra moeite.

ParkHill Luxury Accommodation's terugvoer

Baie dankie Stephan, ek waardeer jou terugvoer baie. Vriendelike groete

ParkHill Luxury Accommodation
Gerhard H - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut uit die boeke!

Was baie genotvolle en rustige verblyf. Uiters netjies en voel soos by die huis.

ParkHill Luxury Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende resensie Gerhard, ons waardeer dit opreg. Hoop om jou weer te sien in die nabye toekoms!

ParkHill Luxury Accommodation
Annelie V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie V
Enkelreisiger

Varsgebakte broodjie en sjerrie op koue dag, uitstekend.

Veilig, netjies en ruim, smaakvolle kamer, met baie gasvrye ontvangs.

ParkHill Luxury Accommodation's terugvoer

Beste Annelie,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons wardeer dit ongelooflik baie. Hoop om jou weer in die toekoms te sien!

ParkHill Luxury Accommodation
Josef V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josef V
Besigheidsreis

Klinies skoon, perfekte kondisie en 100% privaatheid.

Die ontvangs was baie vriendelik en effektief. Bloemfontein kan mos koud raak in die winter, maar toe ek die kamer binnegaan was die verhitter reeds aan om die kamer op te warm - puik diens. As dit nie genoeg was nie, het 'n vars gebakte broodjie met 'n tradisionele ingelegte heel groenvy my binne gewag. Die plek is definitief aanbeveelbaar!

ParkHill Luxury Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer Josef, ons wardeer dit opreg! Was n plesier om jou te akkommodeer.

ParkHill Luxury Accommodation
Alecia V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alecia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Akkommodasie was uitstekend.

Vriendelike en profesionele diens met baie netjiese en stylvolle kamers. Sal definitief elke keer daar bly.

ParkHill Luxury Accommodation's terugvoer

Thank you so much, Alecia, for the lovely review, we appreciate it. Looking forward to hosting you in the future! Warm regards the Goosens

ParkHill Luxury Accommodation
Anika M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks en knus.

Ons het baie lekker hier gebly. Dit was 'n koue aand en ons het laat arriveer. Die eienaar het opgewag vir ons, die lugverkoeling gestel en vir ons 'n lekker broodjie gebak wat sy saam met soetwyn vir ons in die kamer bedien het. Ek was baie beïndruk met die luukse afwerkings en dekor en die eienaar het voorsiening gemaak vir ekstra kussings en komberse in die kamer. Die produkte in die badkamer was lieflik, van die seep tot die handeroom. Ek het ook die groot bad baie geniet. Die akkommodasie is geleë baie naby aan restaurante en winkels. Die eienaar het Longhorn Grill aanbeveel vir aandete en ons het heerlik hier geëet. Ons het ook 'n baie lekker ontbyt en koffie die volgende oggend gehad by Royal Roastery, ook net om die draai van waar ons gebly het.

ParkHill Luxury Accommodation's terugvoer

Goeiedag Anika baie dankie vir jou terugvoer en die mooi woorde. Ons wardeer dit ongelooflik baie. Hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien.

ParkHill Luxury Accommodation
Drika K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drika K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Massiewe verrassing.

Wat 'n voorreg toe ons hierdie plek gevind het. Die kamers is ongelooflik ruim en so mooi versier, ek het soos 'n koninklike gevoel! Daar was die lekkerste broodjie met ingelegde vye en heerlike sherrie om ons lywe 'n bietjie warmer te maak. Moenie bekommer oor die voorkant van die huis nie. Die kamers is agter die huis/kantoor en dit is waar die groot verrassing is. Ons motor was agter 'n veiligheidshek baie veilig toegesluit.

ParkHill Luxury Accommodation's terugvoer

Thank you so much Sophia, for the lovely review, we appreciate your feedback. We are looking forward to host you again in the future. Your hosts Raymond and Grizelda Goosen.

ParkHill Luxury Accommodation
Jan B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en rustig.

Eienaars van die vriendelikste en behulpsaamste mense wat ons in ;n lang tyd ontmoet het. Op pad na hulle het ons verdwaal en nadat ek gebel het, het hulle ons kom haal. Dit was vir my iets besonders, toonbeeld van die ekstra myl.

ParkHill Luxury Accommodation's terugvoer

Thank you Jan, it was great having you at ParkHill. Take care, see you again.

ParkHill Luxury Accommodation
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans Wessels-straat 25, Langenhoven Park , Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjHz1KCETQkpjfd7o0Ywk6ZHO17Tr5J6oStV137nn68ydmlJJAe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 36 5 1 5 25 Frans Wessels Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.101842820178 26.150839171164
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!