Paternoster Coves
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 11 Jun 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koenibosstraat 6, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 600R2 700 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Paternoster Coves is in die bekoorlike kusdorpie Paternoster geleë en bied verblyf in 2 selfsorg-eenhede, Krefie en Bokkoms, wat met ingevoerde antiekware en materiaal versier is. Die eenhede kan apart of as 'n geheel bespreek word en bied pragtige see-uitsigte en ontspannende verblyf aan paartjies, gesinne of groepe vriende.
Elke eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, leefarea en 'n kombuisie. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en stort óf slegs 'n stort. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is.
'n Gemeenskaplike kuierarea, "Patat", bied braaigeriewe en gemaklike sitplek. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek. Buite elke eenheid is daar 'n stoep met sonstoele en 'n asemrowende see-uitsig.
Paternoster Coves het 'n uitstekende ligging naby winkels en restaurante en is net 700 m van die strand af. Of gaste nou al langs die strand wil stap of aan heerlike seekos wil smul, hiér sal hulle elke oomblik van hul Weskus-wegbreek in Paternoster geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Taryn Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Koenibosstraat 6, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bek Bay Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koenibosstraat 6, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap