2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - 11 Visvanger Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Paters Nessie is 'n lieflike solderstylwoonstel wat sonkrag gebruik in 'n baie stil deel van Paternoster. Die eenheid is ongeveer 200 m van die strand af en het nie 'n see-uitsig nie.
Dié solderwoonstel het 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea, 'n kombuisie en 'n sitarea. Die slaaparea is ingerig met 'n dubbelbed en die sitarea het 'n rusbank en 'n TV met al die DStv-kanale. WiFi word ook voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n oondjie, mikrogolf, ketel, breekware en eetgerei. Die en suite-badkamer beskik oor 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.
Die woonstel bied toegang tot 'n balkon met 'n ingeboude braaiplek en 'n patio-stel. Daar is veilige parkeerplek in die motorhuis beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Paternoster is 'n vissersdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika wat 'n ryk kulturele ervaring bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Manerva Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 11 Visvanger Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Paters Nessie het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Visvanger Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang