Paters Nessie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Paters Nessie is 'n lieflike solderstylwoonstel in 'n baie stil deel van Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika wat 'n unieke kulturele ervaring bied.

Dié solderwoonstel het 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea, 'n kombuisie en 'n sitarea. Die slaaparea is ingerig met 'n dubbelbed en die sitarea het 'n rusbank en 'n TV met al die DStv-kanale. WiFi word ook voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n oondjie, mikrogolf, ketel, breekware en eetgerei. Die en suite-badkamer beskik oor 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die woonstel bied toegang tot 'n balkon met 'n ingeboude braaiplek en 'n patio-stel. Daar is veilige parkeerplek in die motorhuis beskikbaar. Ons laat ongelukkig nie troeteldiere en kinders onder 6 jaar toe nie.

Paternoster is 'n vissersdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika wat 'n ryk kulturele ervaring bied.

Slaapplek

'n Bespreking by Paters Nessie sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Mikrogolfoond
  •  Oond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Paters Nessie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za