+33

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.

33% AF!
Winteraanbod
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2026 tot 31 Jul 2026.
Breekskadedeposito

A refundable breakage deposit of R500 is payable directly to the property.

Huisreëls

Die balans is 7 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
Geen inklok word op Goeie Vrydag, Kersdag of Nuwejaarsdag aangebied nie.

Sleutel- en breekskadedeposito:
'n Sleutel- en breekskadedeposito van R500 is betaalbaar saam met die deposito vir die bespreking. Dit is terugbetaalbaar via bankoorplasing binne 5 tot 7 werksdae na die uitklokdatum, nadat die huis nagegaan is om te bevestig dat alles in orde is. Let asb. daarop dat die sleuteldeposito teruggehou sal word en ekstra fooie gehef sal word indien meer gaste as waarvoor bespreek is op die perseel aangetref word. Voorsien asb. jou bankbesonderhede met aankoms. Sleutels sal nie onder enige omstandighede oorhandig word as die sleutel- en breekskadedeposito nie ontvang is nie.
Minimum-verblyftydperk:

2 nagte gedurende die laag- en midseisoen.
3 nagte oor langnaweke.
4 nagte oor Paasnaweek.
7 nagte in hoogseisoen

Gaste moet eers ons kantore besoek om in te klok en die sleutels af te haal.
Wanneer jy by Paternoster inry, draai jy links by die vierrigtingstopstraat. Die "Stay in Paternoster"-kantoor is omtrent 75 m verder, aan die regterkant, by St Augustine-straat 87, geleë.

Inkloktye:
Let asb. daarop dat 'n heffing van R200 betaalbaar is, indien jy later inklok as dit tyd wat op die bepalings en voorwaardes aangedui is.
Maandag tot Donderdag: Van 14:00 tot 17:00.
Vrydag: Van 14:00 tot 19:00
Saterdag en Sondag: Van 14:00 tot 16:00
Openbare vakansiedae: Van 14:00 tot 16:00

Uitkloktyd: Stiptelik om 10:00.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 500
33 % AF
R1 500 R1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
33 % AF
R1 500 R1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 500
33 % AF
R1 500 R1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

11 Visvanger Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffb862be6c308fb14cb4c07170fe42988a13cc7bef1dc09e3e061947e588efe9bcc1023f09307717edc3dfc064c2de9eb49e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 11 Visvanger Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -32.806804308517 17.898233234882
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang