Peaceful Place

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 242 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
3.8
Seabelo M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

The trip was most enjoyable. The place was very nice; it gives a perfect view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ciska J
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie goeie ligging, skoon en netjies. Ja, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Fabulous homely and safe area for kids also. Peaceful place is out of this world! My family and I will absolutely recommend this place. The peacefulness and the divine view over the ocean, the homely atmosphere and the owner's accommodativeness with regard to a small error that occurred with the reservation. It was dealt with in less than 10 minutes, thank you again. See you at Peaceful place really soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Peaceful. The name describes it all. Quiet and relaxing place. I enjoyed the sound of the waves, even if you are in bed. Very friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xander S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker, ek stel dit voor. Indien jy 'n plek nodig het om te bly in die Port, moenie verder kyk as hierdie nie. Dis in die stiller gedeelte van die buurt en dus word jy nie baie gesteur nie. Die uitsig is net so mooi om soggens na op te staan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melony-ann N
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

I will definitely return and recommend this place. Friendly service, good location, excellent cleanliness. Best stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kaz
Peaceful Place
Baie dankie Ons waardeer

Nolene M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2025

Rustig en lekker. Rustig, sielkos gewees, ek en die kinders dit baie geniet. Mooi plekkie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter K
1 nag
4.8
Sep 2025

Wonderlik. Die plek is fantasties en is goed toegerus. Alles wat jy benodig is daar en in 'n goeie toestand: bed, badkamers, kombuis en die uitsig voor die see is voortreflik. Dit was aangenaam om die nag daar deur te bring. Die parkering kan omhein word vir meer sekuriteit vir die voertuie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen R
1 nag Saam met vriende
4.6
Okt 2025

Lekker gebly met enkele hiccups. Ja, in hierdie eeu behoort ons WiFi te hê. Dan ook die televisies kan "smart TVs" wees om na jou persoonlike apps te kan gebruik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Nov 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Kaz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 242

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 310
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 310
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 310
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1914 Kobus Meiring Street, McDougalls Bay, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbFWEnviKvkWpn9muoqvFUp5A09h21KYVP17In0mYvwLD72rC0D?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 310 per nag, vir 2 mense 242 5 1 5 1914 Kobus Meiring Street McDougalls Bay 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.275894427095 16.87966210884

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang