LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Peaceful Place | LekkeSlaap
+38

Peaceful Place

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 108 resensies vir Peaceful Place
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.2/5
Motsei G - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Motsei G
Saam met eggenoot / lewensmaat

On point.

It was worth the visit and the venue/accommodation made it extra special.

Peaceful Place's terugvoer

Thank you so much Motsei.

Peaceful Place
Jean-mari V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-mari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemels, die beste wittebrood. Stukkie hemel op aarde.

Dis awesome en bitter mooi.

Peaceful Place's terugvoer

Baie dankie. Geluk met jul huwelik.

Peaceful Place
Mariette B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik pragtig

Was spyt ons kon ni langer bly

Marietjie S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie S
Gesin met klein kinders

Baie mooi uitsig.

Baie mooi uitsig lekker gebly. Jammer daar is geen steak-messe en basiese skoonmaakgoed soos besem en skoppie nie.

Margaretha A - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Margaretha A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie so goeie waarde vir geld nie.

Parkering buite op straat is 'n probleem, voel nie so gerus en veilig nie. Die eenheid is baie netjies en nuut, maar die bed in hoofslaapkamer is sleg, toilet wou nie spoel nie, basiese dinge soos spieëls naby 'n elektriese prop ens ontbreek.

Peaceful Place's terugvoer

Good Day Margaretha,

We apologise that we did not meet your expectations.

However, we clearly mention in the description that parking is on the roadside, as well as photos and descriptions of each room so that guests can book accordingly.

Regards,
Ann

Peaceful Place
Zuzanka J - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zuzanka J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike kamers en pragtige uitsig oor die see!

Ons is baie persoonlik verwelkom deur Sarah en het regtig ons tyd by Peaceful Place geniet. Wonderlike uitsig oor die see en die White Diamond eenheid was baie ruim en netjies.

Jessica F - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica F
Gesin met klein kinders

Mooi skoon, vriendelike hulp, goeie ligging.

Die kinders het die grasperk vreeslik geniet. Die braai-area was ook ideaal vir ons groep. Ons het lekker gebly. Sarah was baie vriendelik en behulpsaam.

Pieter T - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig reg op die strand.

Pragtig en gerieflik gemeubileer. Netjies en skoon. Ongelukkig het die waterverwarmer net voor ons aankoms gebreek, die toilet spoel nie en geen krag in die slaapkamer. Met die regstelling kon dit 'n wow ervaring wees.

Tilla N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tilla N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Setting wonderful!Just need certain things when self-catering.

Maybe just have a collapsible table to eat from or trays because nowhere to sit and eat except on lap and that is not comfortable. Extra open shelve underneath counter to pack your food away otherwise everything must be packed on shelve where you have to work on and no space then really to work on.

Noleen N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Noleen N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not very pleasant.

The top floor have wooden floors and the constant movement made it rather impossible to have a proper night's sleep. Floor have dirty marks on it and there was no broom or mop to clean it. We were in the Pink Diamond and there is absolutely no privacy as the other guest is going past there all the time, so the curtains have to remain closed all time and your view instead of a sea view is the curtains. Bed and the bedding can be replaced as it had it's years old now. The parking is in the street therefore your car is not safe at all. My opinion, I think it was a waste of time and money.

Jan H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H
Gesin met tieners

Beslis peaceful.

Dis veilig, dis stil, dis mooi.

Monique B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Monique B
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig, vuilste blyplek.

Uitsig is pragtig, dis loopafstand van die strand, en baie gemaklik as jy klein kinders het. Die woonstel self is wel nie goed versorg nie, kombuiskaste binne is baie vuil, en die drein blok elke 2-3 dae, wat ‘n baie erge stank in die woonstel gee. Matrasse kan vervang word, en matte kort werklik ‘n goeie was. Beddegoed het bloedkolle op gehad (beide in die hoofslaamkamer en sitkamer). Hulle het nie al die benodighede in die kombuis gehad nie (vuurhoutjies vir die gasstoof, wynoopmaker, blikoopmaker, afdroograk, swartsakke, bes, mop ens.), die wasgoedraad buite is by al hulle rommel en die drein wat blok se water hoop by die agterdeur op. Dis werklik ‘n oulike plek, kort net bietjie aandag en ‘n baie goeie spring clean. Ons het in White Diamond gebly, hy het die beste braai-area, sal net meer privaatheid geniet het.

Estelle D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging, maar met 'n paar krapplekke.

Die ligging is perfek. Sorteer net die volgende uit en dit sal puik wees. Ordentlike matras, met paslaken wat nie loskom nie. Spieël in kamer. Kas met hangplek. En herstel die slot aan buitedeur.

Wendy T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy T
Gesin met tieners

Great location, clean.

Situated right on the beach. We had the upstairs unit with three bedrooms, they were all very large with a sliding door in the main with views of the ocean. The unit was clean and well maintained. Would definitely recommend this place.

Chantelle B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B
Gesin met klein kinders

Baie gerieflike plekkie.

Ons het baie lekker gebly. Dis ons nuwe vakansieplekkie. Ek sal net voorstel die beddens word vervang. Asook meer sitplek in die sitkamer. Verder was als perfek! Die see-uitsig vanuit die kamer, sitkamer en braai-area is wonderlik.

Corrie C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie C
Gesin met klein kinders

Wonderful and I did enjoy myself.

Only problem we experienced was parking and no water from 07h00 to 09h00. The lounge did not have enough seating. Apart from the above the stay was wonderful and I did enjoy every minute of my time. I thank you.

Arlene E - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arlene E
Gesin met klein kinders

Rustige naweek by die see.

Baie mooi verblyf met al die benodighede vir 'n rustige kuier by die see.

Tanja S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Dit is van nou af seer sekerlik die mooiste plek. Die vriendelikheid en behulpsaamheid van Sarah wat ons welkom geheet het, is fantasies. Uitsig uitstekend. So pragtig en onbeskryflik dat ons vir 'n ekstra nag gebly het.

Lorraine M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos die naam aandui, het ons rustig geslaap.

Pragtige uitsig oor die see. Was 'n bietjie onrustig met die voertuig wat buite geparkeer was, maar niks het gebeur nie. Veilige buurt. Pragtige kamers, baie skoon. Sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

As the name suggest, we had a peaceful sleep.

Beautiful sea view. Was a bit uneasy with the vehicle parked outside but nothing happened. Safe neighbourhood. Beautiful rooms, very clean. Would recommend it to anyone.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Christel U - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christel U
Gesin met klein kinders

Perfekte ligging, rustige dorpie.

Ons was baie vriendelik ontvang, die Pink Diamond was netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die groen gras is 'n bonus en ons kinders kon lekker daarop baljaar. Pragtige see-uitsig!

Frans F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frans F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic position.

All was fantastic, only when we had upstairs guests, we could hear them talking and every move that they made.

André V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
André V
Saam met vriende

Potensiaal ja, maar...

Peaceful Place is 'n gastehuis met groot potensiaal. Die ontvangs was baie goed en tegemoetkomend. Maar hier is van ons probleme. Die eiendom is verrinneweer byvoorbeeld van die stoele in die kombuis is stukkend en die kombuis self kan beter lyk. (Die kamers is oor die algemeen baie netjies). Daar was net 3 koffiebekers, maar ons was 6 persone. Daar was nie koffie (kitskoffie) beskikbaar nie. Daar is geen ekstra komberse beskikbaar nie en dit kan koud word so by die see. Ek voel ook 'n bietjie ongemaklik oor die parkering, dit is oop en enigiemand kan by die voertuie inbreek. Ek wil net weer beklemtoon dat ons baie goed ontvang is.

Ronel W - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel W
Saam met vriende

As verbeterings aangebring word sal dit 'n baie lekker plek wees.

Die ligging van die huis is pragtig, maar daar is 'n paar dinge wat nie op standaard is nie. Kombuisstoele trek uitmekaar uit. Daar is niks om in koffie te maak. Dit is nie almal wat kitskoffie drink nie. In een kamer of badkamer geen vuilisdrom nie. Matte was nie skoon in kamers nie. Ons moes lank wag vir die sleutel. Daar is maniere om dit meer bekombaar te maak. Die beddens kort lankal nuwe matrasse.

Linda N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die heerlikste verblyf met 'n volle see-uitsig.

As jy wil wegbreek van jou gejaagde, geroetineerde lewe, is Peaceful Place net die plek vir jou. Volle see-uitsig, 'n klipgooi vanuit jou bed, kry jy nie oral nie. Bespreek nou jou plekkie daar.

Ilze W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze W
Saam met eggenoot / lewensmaat

"Huis" weg van jou huis.

Beveel Peaceful Place definitief aan! Die naam som die verblyf so mooi op. Rustig, stil en 'n wegbreek van enigeen se besige lewe!

Jacques B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques B
Gesin met tieners

Gerieflik en pragtige see-uitsig.

Goed toegeruste moderne woonstel. Pragtige tuin en uitsig. Ekstra komberse in winter sou welkom wees.

Westley P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Westley P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent views and great beachfront access.

We are locals and have travelled to Port Nolloth multiple times before. Decided on a new guest house this time around and was not disappointed. We were bumped up to a better unit at no additional cost, which made the experience so much more special. The guest house feels quite private, despite being well located. You cannot bet better ocean views and beach access. That is the trump card of Peaceful Place!

Nico H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en netjies.

Baie dankie aan Sara wat haar uiterste bes gedoen het om ons welkom te laat voel - die krag in Port Nolloth was 'n probleem en Sara kon nie genoeg probeer doen om ons tuis te laat voel nie - sy verdien 'n groot dankie. En die plek was uiters netjies. Dankie Sara.

Eric L - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Eric L
Saam met vriende

Perfekte ligging, maar nie op standaard nie.

Baie goeie ligging, maar inhoud van huis is nie op standaard nie. Wasmasjien werk nie en mikrogolf werk ook nie 100% nie. Baie swak inhoud van kombuis. Min glase, koffiebekers en plastiekware. Indien inhoud van huis opgradeer word behoort dit 'n baie lekker en gerieflike huis te wees.

Peaceful Place's terugvoer

Thank you for your review. We do apologise for the shortcomings on our part and have taken steps to rectify them. We hope you can visit again with the changes done.

Peaceful Place
Reinier V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Reinier V
Gesin met klein kinders

The photos from the unit on the website is deceiving.

Well located with sea views. The accommodation is fair. Bring your own braai utensils.

Petri P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petri P
Gesin met klein kinders

Baie tevrede, goeie waarde vir geld.

Ons kamer was skoon en netjies, die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Goeie ligging vir die area, met 'n mooi see uitsig. Sal weer hier bly as ek hierom moet ry.

Emmarencia S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Emmarencia S
Gesin met klein kinders

Mooi uitsig!

Blyplek was okay. Het in Pink Diamond gebly. Baie mooi uitsig. Houtvloere op die boonste verdieping baie steurend. Die kaggel in die woonstel is oulik, maar rook ook die hele woonstel vol. Braaiplek beskikbaar, maar geen rooster of braai utensils beskikbaar.

Leon En Dorothy L - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Leon En Dorothy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful Place is a peaceful place to to just switch off.

The venue lends itself to be a, stop thinking about everything, place. There is very little to do and if you want to do nothing then this is a "Peaceful Place".

Kenny M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kenny M
Gesin met tieners

Ons was mal oor die plek.

Die enigste ding is dat wanneer jy Peaceful Place bespreek, kan jy nie sien dat daar boomplekke is om van te kies nie. As dit meer duidelik kan word, met foto's van die verskillende plekke op Peaceful Place. Ons was mal oor die boonste plek. Net 'n aanbeveling om spieëls voor die badkamer wasbak in die hoofslaapkamer te hê. En ekstra komberse vir die kamers. Daar is net die duvet oor die beddens.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We loved the place.

The only thing is that when you book Peaceful Place you cannot see that there are tree places to choose from. If that can be make more clear, with photos of the different places at Peaceful Place. We loved the upstairs place a lot. Just a recommendation to have mirrors in front of the bathroom sink in main bedroom. And extra blankets for the rooms. There are only the duvet over the beds.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Mignon B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mignon B
Gesin met klein kinders

Baie netjies en baie rustig.

Ons sal dié rustige plek weer in 'n japtrap besoek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very neat and very peaceful.

We would visit this peaceful place again in a heartbeat.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

John Peter C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
John Peter C
Gesin met klein kinders

Peaceful place is a nice place to stay overall.

The main bed (mattress) to be changed in White Diamond, it is not so comfortable.

Randall S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randall S
Gesin met klein kinders

Perfekte gemoedsrus vir die siel!

Sara het ons met ope arms ontvang, regtig die ekstra myl geloop. Sy was net 'n oproep ver. Ons sal beslis weer daar inboek.

Engela B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was stil en rustig het regtig dit geniet.

Mense was hulpvaardig en buiten dat ons net die mense gesien het met aankoms het ons nog steed lekker gekuier.

Brenda K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda K
Gesin met klein kinders

Excellent view and a lovely spacious home.

We enjoyed our stay with a stunning view. I myself have a 16 bedroom guest house, and I greatly appreciate it when a guest informs me on what can be improved, so here it is: The "box" deepfreeze does not freeze. Every sound from the guests upstairs are heard, including their footsteps, and this was really annoying, as this kept us out of our sleep.

Philip G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Philip G
Gesin met tieners

Nie aangenaam nie.

Die twee grondvloer woonstelle het houtvloere bo-op. Groot geraas tot laat in die nag. Nie goed toegerus nie. Ontbreek aan breekware, eetgerei en algemene kombuisgerei. Wel netjies, maar sal dit beslis nie aanbeveel.

Jeanette R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette R
Saam met vriende

Aangenaam, skoon en gerieflik.

Baie mooi uitsig oor die see.

Coenrad F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenrad F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Was baie goed verwelkom. Heerlike plek om te bly. Laat jou kalm en ontspanne voel. Die see-uitsig is net fantasties. Sal beslis dit aanbeveel. Dankie.

Katlego M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katlego M
Saam met vriende

Comfortable to stay in,

Great see view and clean, great service from the lady.

Mitch M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mitch M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation.

We were there in off-peak season which was amazing.

Gert V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert V
Saam met vriende

Baie rustige area en goeie uitsig oor die see.

Baie vriendelike diens. Plek is skoon en area is rustig. Goeie uitsig oor see. Die kombuis kan 'n bietjie meer aangevul word met bv. potte/panne, plastiekbakke en skoonmaakmiddels soos besems.

Annamarie B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annamarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig.

Rustige plek, het 'n wonderlike uitsig, maar die uitleg sal beter werk vir een groot familie wat saam vakansie hou. Die dekor is goed - die slaapkamer gedeelte was egter vir ons effens teleurstellend. Die mure lyk vuil - 'n nuwe laag verf of 'n goeie skoonmaak sal wonders verrig. Tint op die skuifdeur sal ook goed wees - mens het geen privaatheid as jy op die bed lê en net na die see wil kyk nie - elkeen wat verby stap kan insien.

Adri D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Ek beveel dit aan. Baie veilig en netjies.

Zelda B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda B
Gesin met tieners

Pragtige uitsig.

Soveel potensiaal maar daar is duidelik 'n gebrek aan onderhoud in die eenheid waarin ons gebly het. Twee van die drie skuifdeure wat voor na die see kant toe is, kon nie oopmaak nie. Veiliger parkering vir karre oornag sal ook aanbeveel word.

Robert B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Robert B
Gesin met klein kinders

Op die strand, binne huis is goed ingerig en netjies.

Geen veilige parkering nie.

Trys N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Trys N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bitter teleurstellende ervaring.

Die prentjie wat op die webtuiste voorgestel is, is 'n absolute wanvoorstelling van dit wat mens uiteindelik ontvang het. Ek voel dit is heeltemal buitensporig duur vir die gehalte blyplek (en omstandighede) wat ons ontvang het. Ons het oorspronklik die Pink Diamond bespreek en was baie teleurgesteld in die netheid toe ons arriveer het. Die een skuifdeur se gordyne se some was uit en die mure was baie vuil, boonop was die waterdruk baie swak en die geysers word gedeel met wasbakke in die ander eenhede (volgens die opsigter), baie toevallig het ons geen warm water gehad na die eerste stort nie, so iemand moes seker skottelgoed water vir 10 min getap het. Die spesifieke eenheid het ook omtrent geen privaatheid nie siende dit by die ingang van die eiendom is, so almal wat op die eiendom vertoef loop verby op pad in en uit. Die foto's op die webwerf is baie misleidend, dit vertoon die eenheid as privaat en afgesonder wat glad nie die geval was nie. Daar is ook net een baie klein grasperk reg voor die eenheid en tydens ons verblyf daar was daar ook 'n gesin met 3 kinders wat ons mal gemaak het, siende hulle reg voor ons skuifdeur moes speel en tekere gaan - dit gesê het die eenheid weer eens ook geen privaatheid en kan jy nie eintlik jou deur oop los nie, die kinders het die heeltyd in probeer loer en ons privaatheid geskend, wat 'n bitter jammerte is oor daar so 'n pragtige uitsig is en ons die gordyne heeldag moes toe hou. Ons het uit gesien na 'n stil vakansie waar ons bedags kan reis en snags kan boek lees en koffie drink en kyk hoe die son onder gaan en ontsnap van die stad se woeligheid, so hierdie was 'n groot probleem vir ons. Daar het op dag twee, mense in die eenheid bo ons in getrek en dit het geklink asof iemand deur die dak gaan val. Elke tree wat iemand bo neem klink soos 'n sprong aangesien dit plankvloere/dakke is. Dit was so erg dat dit ons eintlik wakker geskrik het in die middel van die nag. Ons het op dag twee alternatiewe verblyf gaan soek en die gaste het gelukkig net twee aande gebly en ons kon weer rustig slaap. Foto's van die braaiplek is ook nie op die webwerf nie. Die braaiplek op die foto's is een van die ander eenhede s'n. Ons s'n was langs die gebou, letterlik net 'n braai oppervlak in die gang langs die ingang van die perseel. Daar is ook nie eintlik veilige parkering nie. Jy stop net in die oop veld tussen die gastehuis en die volgende eiendom, wat nie ideaal is nie. Ons het taamlik gereis bedags tussen die omliggende dorpies en moes elke dag die kar uitpak omrede jy eintlik net so goed as op die straat parkeer. Ons het na die eerste dag die webtuiste gekontak met ons klagtes en dat dit totaal en al 'n misleidende voorstelling van die verblyf was. Aangesien ons 2000 km gereis het net om daar aan te kom en 'n baie teleurstellende ervaring te he. Die opsigter het toe blykbaar die gesin genader om die kinders aan te spreek oor die privaatheid (siende hulle fisies in die eenheid probeer kom het). Hulle het ook toe die waterdruk uit gesorteer. Ons het verskriklik gesukkel om die eienaar in die hande te kry om te probeer onderhandel oor ons so ongelukkig was. Na 'n gróót gesukkel en baklei het hulle ons opgradeer na die groter eenheid op die tweede vloer, 3 nagte later (as troosprys oor hulle geweier het om ons geld terug te betaal vir die nagte wat oor is - ons was inteendeel gereed om huis toe te gaan aangesien die vakansie vir ons reeds geruïneer was) en een nag se verblyfonkoste terug te betaal. Die tweede vloer het meeste van die probleme uitgesorteer maar die eenheid was ook nie op standaard nie en uit ondervinding het ek die mense onder ons baie jammer gekry. Hierdie was baie teleurstellend. Dit is nie hoe mens jou vakansie wil begin nie en dit sit regtig 'n demper op die hele vakansie.

Karin O - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karin O
Gesin met klein kinders

Lekker gebly in die eenheid - was gerieflik.

'n Groter yskas is 'n móét - yskas baie klein. Geen plastiekware nie. Eenheid kan ook skoonmaakmiddels kry, soos besem, mop, ens. om self te kan skoon maak. Geen groot vullisdrom om vuilgoed weg te gooi nie. Advertensie moet spesifiseer dat net 'n slaapbank beskikbaar is en nie twee enkelbeddens nie.

Daleen R - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Daleen R

Uitstekende ligging en pragtige uitsig oor die see en baie naby aan die strand.

Ons het 2 nagte hier oorgebly en die volgende dinge het nogal gepla: 1) Hoofslaapkamer se skuifdeur is stukkend en kan nie oopskuif nie en daar is geen ander vensters in die vertrek vir vars lug nie en veral omdat die toilet deel vorm van die kamer (slegs agter 'n glasskerm), is dit nogal 'n probleem. 2) Ons het slegs 1 badhanddoek gehad tussen 2 volwassenes in die hoofslaapkamer 3) Geen spieël in die hoofslaapkamer wat naby 'n kragpunt is nie. 4) Geen spieëls in die ander twee slaapkamers nie. In die kombuis:- 1) is daar slegs 'n drie-plaat stoof waarvan slegs 2 plate in 'n werkende toestand was. 2) Daar is slegs 4 vurke en 4 messe terwyl ons 6 mense was. 3) 2 Klein potte en 1 klein pannetjie om kos in te maak - heeltemal onvoldoende indien mens 6 mense is. 4) Geen bakke wat in die mikrogolfoond gebruik kan word nie, 5) Geen bakke om slaai in te maak nie, 6) Geen afdroogdoeke nie. 7) Geen strykplank, strykyster of wasgoed-droograk nie. 8) Koeldrankglase en wynglase was 'n probleem. 9) Geen besem of borsel en skoppie om iets mee op te vee nie. Geen veilige parkering vir voertuie nie. Indien die eienaar aan al die bogenoemde kan aandag gee sal die verblyf hier baie aangenaam wees.

Peaceful Place's terugvoer

Thank you for your review. We apologize for the shortcomings and have taken note and made amends to the issues raised.
We have sorted out the door already and replaced the locking system.

We apologise for the issues and hope you visit us again.

Peaceful Place
Andre V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Gesin met tieners

Great sea views!

Very neat place. Safe area and friendly and helpful staff. Best sea view you will struggle to find anywhere else.

Lucas L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lucas L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Na net een aand uit geboek.

Wat jy sien op webwerf/foto's is nie wat jy kry nie. Geen behoorlike glase om uit te drink nie. Min privaatheid. Braai geriewe vuil, en plek is verwaarloos.

Manus M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Manus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Goed ingerig, mooi en netjies.

Justus V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Justus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

You get what you see.

Beautiful place with practical layout and everything in working order.

Louise P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, sal dit enige tyd aanbeveel!

Ons het baie lekker gebly. Baie netjies en skoon met 'n lieflike uitsig! Baie vriendelike personeel.

Coen S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Coen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf.

Huisvesting is ruim. Motors kan slegs buite staan.

Allerene B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Allerene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig.

Ek en my man het regtig lekker gekuier, maar toe daar gaste bokant ons intrek was dit 'n bietjie van 'n probleem. Dit klink die heeltyd of olifante bokant loop so hard klink dit wanneer die mense rond beweeg. Andersins was dit baie lekker en rustig en ontspannend.

Theresa V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa V
Saam met vriende

Baie goed en lekker verblyf net 'n bietjie min breekware en bakke.

Was regtig baie verras oor die baie vriendelike gasvryheid van die gasvrou wat vir ons oopgesluit en welkom geheet is. Sarah is 'n ware juweel. Baie mooi en baie netjiese skoon wooneenheid. McDougalsbaai weer is baie winderig en baie koud, maar die hotel het heerlike ontbyt en etes en die Vespetti restaurant se kos is heerlik en staff baie warm en vriendelik.

Petro G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Petro G
Enkelreisiger

Baie privaat en die kontakpersoon was vriendelik, hulpvaardig en doen moeite met aanwysings.

Dankie Sarah.

Wendy E - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy E
Saam met vriende

Heerlik gekuier!

Vriendelike ontvangs, netjies en ruim vertrekke. Pragtige uitsig!

Isolde P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isolde P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was werklik heerlik!

Baie goeie ligging, heerlik stil en op die strand. Was skoon en diens is baie goed. Enigste wat pla is dat die twee verdiepings net met planke geskei is. As jy onder slaap, klink elke voetstap baie hard alhoewel daar matte bo is.

Carel G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice.

Daar was geen krag in Port Nolloth nie, maar wat 'n aangename plek. Gelukkig was ek toegerus vir enige gebeurtenis. Baie lekker.

Lurine V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Lurine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Biejtie teleurgestel.

Ligging was nie geleë nie en ook die aanhou van 'n hond aan die agterkant was hartseer, hond was uitgehonger vir speel, waterbak het gelek en het ook deur die nag geblaf. Vir diereliefhebbers het dit ons verblyf heeltemal bederf.

Peaceful Place's terugvoer

Good Day,

We do apologise for your poor experience.The owner was out of the country and the dog was kept under the care of caretaker. We will definitely look into the matter.

Peaceful Place
Joey D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker ontspanne atmosfeer.

Gerieflik, nie baie groot nie, maar bied alles wat nodig is. Pragtige uitsig en op die see. Kan ook net noem dat Sarah meer as uit haar pad gegaan het om ons verblyf aangenaam te maak. Dit is wel bietjie steurend met die plankvloere wanneer iemand in die boonste eenheid tuisgaan.

Engela S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Engela S
Gesin met klein kinders

Pragtige plekkie.

Peaceful Place is so pragtig soos dit lyk op webtuiste en dis wonderlik om so teen die see te kan bly. Hul het ons na 'n ander kamer geskuif wat baie groter is sonder om ons 'n hoër tarief te vra, ons het net uitgesien na die kaggel in die kamer wat ons oorspronklik bespreek het. White Diamond is pragtig en baie ruim, ek moes net soek na basiese goed soos 'n besem en sponsie om skottelgoed mee te was en daar was net 2 koffiebekers in 'n plek wat geskik is vir 6 mense, maar ons het heerlik gebly en sal definitief weer daar oornag.

Julian R - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Julian R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute value for money with the most perfect location.

I used this as a stopover on my recent trip, but will definitely return for a longer stay with the family. A little gem.

Annamie L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamie L
Enkelreisiger

Dit was baie ontspannend.

Peaceful Place is op die strand met pragtige see-uitsig vanuit jou bed!

Fanus J - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanus J
Gesin met tieners

Baie goeie ligging.

Moes 'n rukkie wag tydens aankoms voor ons verwelkom is. Goeie ligging, pragtige wooneenheid met asemrowende uitsig. Was gelukkig om walvisse te sien. Dink die prys per nag is so bietjie hoog.

Marina L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende, goed beplande, netjiese gastehuis en op die strand. Stunning!

Was voorwaar verstom oor die uitsig, netheid, ontvangs by hierdie klein juweel van 'n vakansieplek. Het die omgewing (see en natuur) en die uitsig ongelooflik geniet. Rus vind hier plaas. Baie dankie!

Belinda C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda C
Saam met vriende

Asemrowende uitsig!

Baie goeie diens en so mooi!

Trevor D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magnificent sea view.

Beautiful accommodation and great sea view.

Patrick W - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Asemrowend. Die plek se naam gee karakter.

Kobie K - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en teen die see.

Baie oulike plek, niks meer nodig as jy 'n dag of twee bly nie.

Shandre V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shandre V
Gesin met klein kinders

Expectations exceeded.

We had a lovely stay at Peaceful Place. The place was more than what we expected and the owners was really friendly and really made us feel welcome. Thank you for such a warm welcome and my toddler was even invited to play with the owners kids in their play area, which was really nice. We will definitely stay at Peaceful Place again. It is by far the most ideal place to stay as we visited quite a few places in McDougalls Bay. The only thing that would have been nice is if the sliding doors that has a stunning view to the ocean, had tinting so we can open the curtains without other guests looking in from the outside. Other wise 10/10!

Albert F - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect name, just needs a bigger name outside. We were received most pleasantly and would recommend it to friends.

Most beautiful views and great ambience.

Madeleine M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en definitief sielskos!

Regte plekkie (pragtige groot plek) by die see om batterye te laai na stadsgejaag! Gasheer en Anne baie vriendelik, sal beslis weer daar bespreek asook aanbeveel.

Timothy R - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Timothy R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik daar gebly.

Ons het ons vakansie baie geniet. Skoon, vriendelike mense en 'n wonderlike uitsig. Kan vir seker die plek aanbeveel.

Gerrit S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Baie vriendelike bestuur sowel as eienaar. Sal enige tyd weer daar gaan oorslaap en sal dit aanbeveel. Pragtige plek.

Ewert B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ewert B
Gesin met tieners

Rustig, met die see voor jou stoep.

Uiters vriendelike en behulpsame staf, wat sommer vriende geraak het. Woonplek kort 'n paar luxuries soos haardroër, braaigereedskap, spieëls, ens, maar doen nie afbreek aan die heerlike, ontspanne atmosfeer nie. En natuurlik die uitsig - met niks tussen jou en die see nie. Braai-area beskut met oopskuifvensters as die wind begin lol. Groot kombuis met alles wat nodig is, tot 'n groot 6 sitplek familietafel. Ons kan Peaceful Place sterk aanbeveel

Sanette M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie mooi eenheid met 'n see-uitsig vanaf jou bed.

Ons is baie vriendelik ontvang deur die eienaar en welkom laat voel. Dit is 'n pragtige eenheid met asemrowende uitsig vanaf jou bed.

Ansie B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Ansie B
Gesin met tieners

Pragtige uitsig. Mooi plek maar ongelukkig nie skoon nie.

Baie mooi in totaal maar die plek was nie skoon nie. Kort ook aandag soos bv. stortkop wat heeltemal los was. Beddegoed kort aandag. Het ook fooie aangepas meer as wat geadverteer was.

Zinandi H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zinandi H
Gesin met klein kinders

Dit was baie ontspannend, het veral die view en sonsondegang geniet.

Ek sal die verblyf vir enige iemand aanbeveel wat graag die seelug wil voel en gaan om te rus.

Hennie C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en uitsig!

Eerste keer in McDougallbaai - gasvry en vriendelik ontvang en uitsig pragtig!

Mariët V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariët V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongeloooflike plek!

Sarah is 'n baie goeie en hulpvaardige gastehuis bestuurder! Hou so aan!

Vasant L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vasant L
Besigheidsreis

Very nice place. Even for family or business. I would definitely recommend it.

Friendly staff, very nice place. Very nice braai area, gate leads to beach. Very very very nice.

Lara H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara H
Gesin met klein kinders

Absolutely lovely. Loved our stay at Peaceful Place.

The owners are so friendly and helpful. The place is very neat and the view is unbelievable. Would definitely recommend this place.

Jeanne T - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne T
Gesin met klein kinders

Beste ligging! So rustig!

Beste ligging nog in McDougallsbaai. Die toegeboude braaiarea hou mens uit die wind terwyl dit nog steeds voel jy braai amper op die strand. Die huisie is baie skoon en netjies en daar is als wat jy mag nodig kry - die kombuis is so goed toegerus.

Wybrand T - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wybrand T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike uitsig op die see, maar nie 'n plek om lank te bly nie.

Pink Diamond is 'n pragtige, netjiese woonstel met alles wat nodig is om jou verblyf gerieflik te maak. 'n Beter see-uitsig sal jy ook nie sommer kry nie! Omdat Mc Dougallsbaai / Port Nolloth so klein plekkie is, is daar ongelukkig net nie veel om te doen nie. Die enigste werklike klagte wat daar is, is die feit dat die eienaar bo-kant ons gebly het en dat sy voetstappe op die houtvloer mens 'n paar keer uit die slaap gehou het.

Lyn Standen S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lyn Standen S
Saam met vriende

Don't let the photographs fool you; kitchen and bathrooms very dated, kitchen oven and sinks very dirty.

UK visitors with family from Cape Town.Very disappointed in general with White Diamond in Peaceful Place, very dated kitchen with some of the cabinet doors hanging off, very badly stained sinks, dripping taps and a very dirty oven and leaking refrigerator. Very dated bathrooms with mould around the bath and shower areas, rusty shower curtain rail, cracked tiles etc. In general not very well appointed even to the point that the patio door security bolts would not lock due to being out of alignment. The owners said it was a work in progress, as you can imagine, not to happy at all. Plus side, the location of the property and views were superb, it was a shame the accommodation did not match up to the views.

Peaceful Place's terugvoer

We do apologise that your stay in White Diamond Unit did not meet your expectations. The pictures on the website are of White Diamond and not of Pink or Blue Diamond Units, which are newly renovated units.

As we had explained, the day of your check -in was a day of unexpected chaos with the town power supply down, as well as a geyser burst an hour before your arrival.

We also do apologise that you felt our customer service, was below standard, even after we explained the situation on your check-in, offered to immediately rectify issues that we could, gave a token of apology and also refunded part of your stay mediated by TravelGround.

We hope you can visit us again to see the changes made and enjoy that view again.

Kind Regards

Peaceful Place
Liesl M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl M

Asemrowend.

Baie baie mooi! Net jammer vir die bouery!

Leon B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitgerus.

Eienaar kon vooraf gesê het hy is besig met konstruksiewerk. Motor het geen veilige parkering, staan buite omheining in straat. Die eenheid waarin ons oorgebly het was bo verwagting goed toegerus en het see-uitsig soos gevra. Sarah was daar om ons te ontvang en af te sien en was baie behulpsaam met vrae en versoeke.

Wynand D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese eenheid en uitsig.

Fantastiese ontvangs. Eenheid baie netjies, skoon, gerieflik en ruim. Dit ligging en uitsig is uitstekend. Kon pragtige foto's van die baai neem. Die verskeidenheid voëls was verbasend en kon mooi foto's neem.

Johan K - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed gelëe. White Diamond is ruim, skoon en nettjies.

Eienaar nog besig met opgraderings aan gebou. Kort nog paar meublement soos beddekassies, geleentheidstafeltjies en neersitplekke in badkamers. Oor algemeen het die plek die potensiaal om in 'n 5-ster-gastehuis te ontwikkel.

Ronell C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell C
Saam met vriende

Aangenaam, skoon, netjies en fantastiese uitsig oor see.

Eienaar vriendelik en behulpsaam.

Corrie D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Lekker braaiplek met 'n pragtige see-uitsig.

Neels R - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Neels R
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay at Peaceful place. Could have stayed for a week.

1. Very neat and tidy. Generally well kept; 2. Beautiful sea view ; 3. Friendly people and helpful; 4. We were contacted on our way there; 5. The guest house keeper awaited and assisted us to off load; 6. The owner came to meet us a little later ; 7. Very well equipped for self catering; 8. We made some suggestions to the owner for possible improvements.

Peaceful Place's terugvoer

Thank you very much for your review.We really value your suggestions and will make changes as recommended .Hope to have you stay with us again soon.

Peaceful Place
Anrea C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anrea C
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig.

Ek sal Peaceful Place definitief aanbeveel. Alles was netjies en skoon en ruim. Dit is ook baie naby 'n lekker oop strand waar kinders kan speel.

Peaceful Place's terugvoer

Thank you so much Anrea for your review. We really enjoyed having you and it was good to see the kids enjoy the beach.

Peaceful Place
Mahomed K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mahomed K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly hosts and will always go back.

The hosts are excellent people and were very friendly and helpful.

Peaceful Place's terugvoer

Thank you so much Sir. It was a pleasure having you stay over. Hope to have you again for a longer stay.

Peaceful Place
Charlet V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Charlet V

Netjies en skoon maar effens onprakties

Moes blyplek deel met inwoner, geen vriesplek gewees vir ons kos, en sou en suite-kamers waardeer het.

Ebbie V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ebbie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice en goeie kliëntediens, nice uitsig.

Die mense vriendelik en plek baie netjies, uitsig baie mooi en naby strand.

Peaceful Place's terugvoer

Thank you for your review Ebbie. Glad you enjoyed your stay.

Peaceful Place
Johan H - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging. Goeie diens en billike prys.

Baie aangename verblyf gehad. Die aand was daar 'n storm en daar is kaggelhout aan ons voorsien om die kaggel aan te steek. Great! Goeie ligging - reg voor op die see.

Peaceful Place's terugvoer

Thank you so much and hope to see you again soon.

Peaceful Place
Maryna W - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en sal definitief aanbeveel.

George is baie gasvry, en dis netjies binne.

Peaceful Place's terugvoer

Thank you Maryna,for your review.We hope to see you again soon.

Peaceful Place
Jan D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful setting and wonderful accommodation. Very clean and neat.

Very stylish accommodation with great attention to detail. Our most charming and generous host Dr. Georgie Varughese made us feel very welcome. The views are exhilarating and the setting is truly peaceful. Will strongly recommend this venue.

Peaceful Place's terugvoer

Thank you so much for your kind words.
I am looking forward to your next visit!

Peaceful Place
Charlene R - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene R
Gesin met klein kinders

Lekker!

Pragtige uitsig oor die oseaan. Privaat en netjies. Uitstekend. Weereens dankie vir julle gasvryheid en vriendelike diens. Dit was 'n heerlike naweek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome!

Beautiful view of ocean. Private and very neat. Excellent. Thank you once again for your hospitality and friendly service. It was a great weekend.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Peaceful Place's terugvoer

Glad you had a good time, Charlene! Looking forward to your family's next visit.

Peaceful Place
Mary Ann C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary Ann C

Fantasties.

Eienaar het uit sy pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak en sorg dat ons gerieflik is.

Peaceful Place's terugvoer

Thank you for staying with us.

Peaceful Place
Melani V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melani V
Gesin met klein kinders

Awesome lekker!

Dit was heerlik! Het dit vreeslik geniet. Koue water van die see ook!

Peaceful Place's terugvoer

Thank you Melani. We are glad you could enjoy your well deserved break!

Peaceful Place
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kobus Meiring-straat 1914, McDougallsbaai, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbFWEnviKvkWpn9muoqvFUp5A09h21KYVP17In0mYvwLD72rC0D?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 108 5 1 5 1914 Kobus Meiring Street McDougalls Bay 8280 Noord-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -29.275894427095 16.87966210884
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!