+40

Pebble Fountain Guesthouse

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Castelyn Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Pebble Fountain Guesthouse is 'n bekoorlike driester-gastehuis met selfsorggeriewe in die gewilde buurt Fichardtpark, Bloemfontein. Ons is baie naby die N1-afrit geleë, so die verkeer sal nie 'n probleem wees nie.

Al die eenhede het 'n verwelkomende en huislike gevoel en is ideaal vir iemand wat op soek is na gerieflike oornag-akkommodasie, of families wat vir bietjie langer by ons wil kuier. Ons bied spesiale tariewe vir gaste wat vir langer as 5 aande by ons oorslaap.

Gaste kan al te lekker in die tuin ontspan, of van die braai-fasiliteite gebruik maak.

Twee van ons eenhede is troeteldiervriendelik, mits dit vooraf gereël word.

Daar is onderdakparkering beskikbaar vir jou motor en dit is ook geskik vir waentjies en karavane. Daar is geslotekring-televisiekameras op die perseel.

Ons gastehuis is binne loopafstand van Rosepark Hospitaal, en ook naby aan die Windmill Casino en ander fasiliteite.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 191 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Yolande Janice D
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker. Baie dankie vir 'n aangename aand. Ons as familie het dit terdeë geniet. Sal dit enige tyd aanbeveel.
Nov 2025
Tebogo M
Saam met lewensmaat
5.0
Short but very nice place and environment. Nice host and great place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Sue-anne J
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is regtig 'n baie nice selfsorg eenheid. Dit was baie netjies en skoon en naby aan die hospitaal waar ek vroeg die volgende oggend moes wees.
Okt 2025
Herman V
Besigheidsreis
5.0
Great. All good as expected.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Verblyf was baie lekker soos ek gesê het, plek was net 200 m vanaf die hospitaal. Ons het lekker gebly want ek het gegaan vir 'n nekoperasie en dit wa...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Rudel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 191

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 91 Castelyn Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Pebble Fountain Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Castelyn Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwNDdjNWYwLTI5ZjAtNDc2OS1hY2Q2LTIxMzY4MzMwM2E1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 191 5 1 5 91 Castelyn Drive Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.146431 26.179241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang