LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pebble Fountain Guesthouse | LekkeSlaap
+40

Pebble Fountain Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Castelynrylaan, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Pebble Fountain Guesthouse is 'n bekoorlike driester-gastehuis met selfsorggeriewe in die gewilde buurt Fichardtpark, Bloemfontein. Ons is baie naby die N1-afrit geleë, so die verkeer sal nie 'n probleem wees nie.

Al die eenhede het 'n verwelkomende en huislike gevoel en is ideaal vir iemand wat op soek is na gerieflike oornag-akkommodasie, of families wat vir bietjie langer by ons wil kuier. Ons bied spesiale tariewe vir gaste wat vir langer as 5 aande by ons oorslaap.

Gaste kan al te lekker in die tuin ontspan, of van die braai-fasiliteite gebruik maak.

Twee van ons eenhede is troeteldiervriendelik, mits dit vooraf gereël word.

Daar is onderdakparkering beskikbaar vir jou motor en dit is ook geskik vir waentjies en karavane. Daar is geslotekring-televisiekameras op die perseel.

Ons gastehuis is binne loopafstand van Rosepark Hospitaal, en ook naby aan die Windmill Casino en ander fasiliteite.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 46 resensies vir Pebble Fountain Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 91 Castelynrylaan, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Pebble Fountain Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Castelynrylaan, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwNDdjNWYwLTI5ZjAtNDc2OS1hY2Q2LTIxMzY4MzMwM2E1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 46 5 1 5 91 Castelyn Drive Fichardt Park 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.146431 26.179241
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!