Pecan Place
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dordrechtlaan 9, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Pecan Place is ’n selfsorghuis in Robertson, wat 160 km vanaf Kaapstad op Route 62 is. Hierdie huis bied basiese en bekostigbare verblyf wat skoon en gemaklik is. Let asb. dat hierdie verblyf slegs vir kontrakwerkers geskik is.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 1 badkamer en ’n addisionele buitetoilet, asook ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke kamer het 2 enkelbeddens. Die volledige badkamer het ’n bad, stort en toilet.
Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke en toiletware saambring.
Die kombuis is volledig toegerus. Die eetarea het ’n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitarea het ’n kaggel. Die leefarea lei na ’n klein tuintjie met ingeboude braaigeriewe. Daar is 'n TV met Open View en gratis WiFi is beskikbaar.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hout word nie voorsien nie.
Neem asb. kennis dat geen partytjies, geraas, musiek, vriende en besoekers toegelaat word nie. Gaste sal gevra word om te vertrek sonder terugbetaling indien hulle die reëls oortree.
Slaapplek
’n Bespreking by Pecan Place sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Lynda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 99
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Dordrechtlaan 9, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Pecan Place het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Robertson Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dordrechtlaan 9, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom