+20

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 144 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
John G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Highly recommended. Very comfortable, amazing host, highly recommended. Secure off-street parking is a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Sal beslis in die toekoms my eerste keuse wees vir bespreking as ek weer in Kaap. Die akkommodasie was absoluut puik en netjies skoon. Die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Petite France
So bly julle was tevrede en het alles in orde gevind. Baie dankie vir die moeite om 'n resensie te skryf. Hoop om julle in die toekoms weer te sien.

Lauren R
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

So clean and comfortable! I was extremely impressed with what a lovely place Petite France is. It is very clean and comfortable. I stayed in a lovely room with an en suite bathroom. The owner is so friendly and helpful, always assisting with anything that I needed. I would recommend this to anyone needing a place that feels like home, and I would definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Petite France
Thank you so much for your kind words! We’re so glad you enjoyed your stay at Petite France and felt at home with us. I’m happy to hear the room was clean and comfortable. We’d love to welcome you back anytime.

Willem N
1 nag
5.0
Mei 2026

1 nag oorgeslaap. Baie mooi netjiese huis. Fantastiese huis. Soos voorheen baie lekker daar geslaap. Elize is n baie vriendelike baie aangename gasvrou. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Petite France
Dit is wonderlik as gaste altyd weer terugkom! Dit bly die huis het julle tuis laat voel.

Judith J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Great place and value for your money. Great place and location. Friendly host and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Wonderlik en baie vriendelik. Dit was baie skoon en puik geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Petite France
Ek is bly dat julle julle verblyf hier geniet het en dat dit aan jul verwagtinge voldoen het.

Ronel J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Dankie vir 'n heerlike bly. Was heerlik om daar te bly. Alhoewel dit in die huis is, is jy tog op jou eie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Petite France
Ek is bly julle het die verblyf aangenaam gevind. Dankie dat julle 'n resensie geskryf het.

Solize K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Baie aangenaam. Alles was wonderlik en Elize is baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Gerieflik, al die nodige fasiliteite, definitief meer as net waarde vir geld. Het lekker gebly in 'n praghuis met 'n vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda V
1 nag
5.0
Mrt 2026

Heerlike kuier gewees. Baie lekker gebly, alles netjies en skoon. Elize se gasvryheid het my baie welkom laat voel. Sal Petite France beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Petite France
Ek is dankbaar jy het lekker hier oorgebly. Dankie vir jou moeite om terugvoering te gee. Dit word opreg waardeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 144

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

24 Vierlanden Street, Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa9d53ec19b862a6d2d6ce54b8a76961159ff4e167e1aa64bd8c7452522cc68045942c58930b731fcbcc8ec2938bdbe7c756?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 144 5 1 5 24 Vierlanden Street Vierlanden 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.815128218016 18.657286310254
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang