Petite France
Beskrywing
Petite France is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis in Durbanville.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer en 'n aparte gaste-toilet. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort en 'n toilet. Drie van die kamers het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaak geriewe. Gratis WiFi is beskikbaar. Rook is binnenshuis verbode, maar rook word buite toegelaat.
Daar is braaigeriewe en 'n swembad. Veilige parkeerplek is agter 'n elektroniese hek is beskikbaar. Die eienaar woon in die huis en het troeteldiere, dus kan verdere troeteldiere nie toegelaat nie. Let asb. daarop dat dele van die huis via trappe bereik word.
Petite France is slegs 2 km vanaf Mediclinic Durbanville, 3 km vanaf Graanendal-winkelsentrum en Durbanville Gholfbaan, 6 km vanaf Cape Gate Lifestyle Centre en Mediclinic Cape Gate. Dit is ook naby Tygervallei. Durbanville bied verskeie restaurante, winkels en wynplase.
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Braaiplek
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Petite France gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |