+20

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 134 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anthony R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Gerieflik, al die nodige fasiliteite, definitief meer as net waarde vir geld. Het lekker gebly in 'n praghuis met 'n vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda V
1 nag
5.0
Mrt 2026

Heerlike kuier gewees. Baie lekker gebly, alles netjies en skoon. Elize se gasvryheid het my baie welkom laat voel. Sal Petite France beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Petite France
Ek is dankbaar jy het lekker hier oorgebly. Dankie vir jou moeite om terugvoering te gee. Dit word opreg waardeer.

Hilda V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

A lovely stay out in Durbanville CT, the owner was very friendly and it had a homely feeling too. The house was very clean and we had suitable accommodation for the whole family. The owner was very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ammie R
Kort verblyf
4.6
Jan 2026

Rustig & aangenaam. Alles was in plek. Ek was net verras toe daar 'n gemeenskaplike badkamer en kombuis is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Petite France
Baie dankie vir julle mooi woorde. Ons streef daarna om gasvry te wees en is bly julle het lekker hier tuis gevoel.

Kathy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Friendly, clean and comfortable. Located close to the centre of town. Our hostess was efficient and friendly. The room was spacious and comfortable, with a nice big bathroom. We needed a place to stay overnight while we were in town for a wedding. The guest house was conveniently situated near the venue of the wedding. It had everything we needed - a comfortable bed, a bathroom, and a kettle so we could make coffee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Petite France
Thank you so much for your kind words! We're thrilled to hear that you found our guest house to be a comfortable and convenient place to stay, especially for the wedding. We strive to provide a warm and welcoming atmosphere. Thank you for taking the time to send a review.

Tossie S
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Dit wat sentraal geleë en het lekker gebly. Baie lekker en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Petite France
So bly jy het die verblyf gerieflik gevind. Altyd 'n plesier om so 'n aangename gas te ontvang.

Heinrich N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Voldoen aan al ons verwagtinge. Verblyf is presies wat geadverteer word. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Jy kry die 'tuis koms' gevoel. Baie rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet G
1 nag
5.0
Okt 2025

Elize was vriendelik, die kamers is skoon, beddegoed wit. Elize is 'n engel. Elize is 'n engel gestuur na haar gaste. Sy stap die ekstra myl x10. Sy was hulpvaardig en vriendelik. Belangstellend maar nie nosy nie. Elize het 'n hart van goud. My ma is in die hospitaal opgeneem, sy besoek haar daagliks. 5 ster diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdie M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Gasvry en ontspanne. Soos altyd lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Petite France
So dankbaar vir moeite wat mense doen om terugvoering te gee. Dankie vir julle wat altyd terugkom. Ek waardeer julle.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 134

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

24 Vierlanden Street, Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa9d53ec19b862a6d2d6ce54b8a76961159ff4e167e1aa64bd8c7452522cc68045942c58930b731fcbcc8ec2938bdbe7c756?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 134 5 1 5 24 Vierlanden Street Vierlanden 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.815128218016 18.657286310254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang