+20
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 24 Vierlanden Street, Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Petite France is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis in Durbanville.

Die huis beskik oor slaapkamers wat 'n gemeenskaplike badkamer met 'n bad en stort deel. Drie van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaak geriewe. Rook word slegs buite toegelaat.

Daar is WiFi, braaigeriewe en 'n swembad. Veilige parkeerplek agter 'n elektroniese hek is beskikbaar. Die eienaars woon in die huis en het 2 Jack Russells.
Verdere troeteldiere word nie toegelaat nie. Let asb. daarop dat die slaapgedeelte van die huis via vier trappe bereik word.

Petite France is slegs 2 km vanaf Mediclinic Durbanville en die sentrale besigheidsdistrik, 3 km vanaf Graanendal-winkelsentrum en Durbanville Gholfbaan, 6 km vanaf Cape Gate Lifestyle Centre en Mediclinic Cape Gate. Dit is ook naby Tygervallei. Durbanville bied verskeie restaurante, winkels en wynplase.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 134 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anthony R
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, al die nodige fasiliteite, definitief meer as net waarde vir geld. Het lekker gebly in 'n praghuis met 'n vriendelike gasvrou.
Mrt 2026
Magda V
5.0
Heerlike kuier gewees. Baie lekker gebly, alles netjies en skoon. Elize se gasvryheid het my baie welkom laat voel. Sal Petite France beslis aanbeveel...
Sien meer
Mrt 2026
Hilda V
Gesin met tieners
5.0
A lovely stay out in Durbanville CT, the owner was very friendly and it had a homely feeling too. The house was very clean and we had s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Kathy S
Saam met lewensmaat
5.0
Friendly, clean and comfortable. Located close to the centre of town. Our hostess was efficient and friendly. The room was spacious and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Ammie R
4.6
Rustig & aangenaam. Alles was in plek. Ek was net verras toe daar 'n gemeenskaplike badkamer en kombuis is.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 134

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 24 Vierlanden Street, Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Petite France het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

24 Vierlanden Street, Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa9d53ec19b862a6d2d6ce54b8a76961159ff4e167e1aa64bd8c7452522cc68045942c58930b731fcbcc8ec2938bdbe7c756?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 134 5 1 5 24 Vierlanden Street Vierlanden 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.815128218016 18.657286310254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang