+107
Gastehuis in Philippolis

Philippolis Inn

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 218 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Petra D
1 nag
5.0
Mei 2026

Netjies, goed geleë, vriendelike mense. Aangename verblyf en veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sylvia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lovely, comfortable and overall pleasant experience. Is sorgsame, gasvrye mense wat moeite doen vir hul gaste en 'n mens welkom en spesiaal laat voel. Ons het dit werklik geniet en het groot waardering vir hoe hard hulle werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

So great to have Ian & Liesl back, you guys were really missed. Fantastic. Philippolis Inn is a great stopover for any traveller. A lekker friendly pub for an evening drink. And really great pizzas. We were 3 and really enjoyed our 2 nights there. Thanks for your hospitality and chats.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
Philippolis Inn
Dear Andre, thank you for your review. We enjoyed your visit with us again and your ongoing support is so welcome. Hope to see you again in the near future. All the best for all of your (ad)ventures in 2026!

Liezl B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Vriendelike diens, lekker aandete, skoon kamer en beddegoed. Die swembad was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2026

Kleindorpsjarme. Baie aangename oorbly. Die eienaars is uiters vriendelik en gasvry, en die plek is pragtig gerestoureer met baie karakter. Jy ervaar egte klein-dorpie gasvryheid—warm, persoonlik en ontspanne. Die kamers is gemaklik, met lekker warm elektriese komberse vir die koue winteraande. Die kos is uitstekend—smaaklik en goed voorberei na ’n lang rit. Ideaal as ’n halfpad oornagplek. Beslis die moeite werd—ek sal weer hier bly. Klein dorp sjarme. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Baie puik en lekker waarde vir geld. Altyd lekker, positief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie V
1 nag Gesin met tieners
3.8
Apr 2026

Liezel, die gasvrou, was aangenaam en het spesiaal moeite gedoen met ons aandete. Ons het lekker gebly. Baie stil klein dorpie. Pad is reggemaak. Ons was die enigste voertuig op die pad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.4
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Wilmayne V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Dit was 'n baie lekker halfway stop oppad huis toe. Ons het vreeslik lekker oorgeslaap by die Philippolis Hotel, dit was mooi netjies en skoon en die hosts was vriendelik, behulpsaam en het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Netjies, rustig en skoon. Met aankoms dadelik gehelp. Rondawel was lieflik en so lekker koel in 34 grade weer. Kinders het swembad geniet. Kos was ongelooflik lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
Philippolis Inn
Beste Lizelle. Baie dankie vir u resensie. Ons het weer ons besigheid op 01 Januarie 2026 oorgeneem en word tans as Philippolis Inn bedryf. Ons sal u en u gesin graag in die toekoms wil ontmoet en huisves. Vriendelike groete, Ian & Liesl

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 218

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

72 Voortrekker Street, Philippolis, 9970, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6d5e668c1542ccc7da40209fb91c520b70853f55b94c5f21b9a1cfb8e1f6202f853df32819edfe8a86bd7d0b83d11cf5ca6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 218 5 1 5 72 Voortrekker Street Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -30.265734651042 25.27421683073
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang