LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Philippolis Hotel | LekkeSlaap
+107

Philippolis Hotel

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 26 resensies vir Philippolis Hotel
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Boeta F - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boeta F
Saam met vriende

Soos my 5 star rating hierbo - dit was werklik tops. Ek dink daar is min plekke wat kant kers-vashou by hulle.

Die restrictions m.b.t. die covid-19 epidemic het glad nie eers die kuier belemmer nie - die mense het ons met hospitality oorval en het regtig die extra myl geloop om ons kuier lekker te maak.

Gerhard G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Informeel, gasvry en ouwêrelds.

Tipiese kleindorphotel. Sal volgende keer eerder in die hoofgebou wou bespreek as in 'n rondawel.

Arno M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno M
Gesin met klein kinders

Heerlikste rumpsteak, lieflike swembad, baie vriendelike eienaars en ideaal geleë.

Hierdie was die beste besluit wat ons kon neem, behalwe vir 'n heerlike nagrus en die lekkerste aandete en ontbyt, was die gasheer en gasvrou almal so vriendelik en geselserig. Dis het regtig gevoel of ons tuis was. Die beste oornag plek ooit om jou Kaap toe ry of terug so die moeite werd te maak.

Peter G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Peter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant.

Whilst the owners were very helpful and tried there was no staff on duty, so we had to wait over an hour for dinner, and whilst that was understandable I feel the fell short on communicating this fact to the dinners.

Jan D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly in die pragtige ou hotel.

Hierdie is 'n lieflike ou hotel. Dit is so 10 km verder as die N1-hoofpad, maar maak die oorslaap baie spesiaal. Die aandete-braai was heerlik ons het heerlik geslaap. Die waterdruk was problematies en het aandag nodig.

Heather C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heather C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect overnight stay.

The owner and his family were friendly and we had a lovely meal.

Thys C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thys C
Gesin met klein kinders

Sal weer daar slaap!

Ek was heel aangenome met die diens! Ek het dit nie verwag nie. Die kamer was perfek vir ons en spesiaal vir ons gekies omdat ons 'n 6 maande baba het, weg van die ander gaste, en met 'n bad. Die kombuispersoneel was selfs so gaaf dat ons die hotel se mikrogolf kon gebruik vir die baba se bottels. Ek sal definitief weer daar oorslaap.

Neline L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neline L

Die hotel is maklik om te vind met baie vriendelike diens, lekker kos by die restaurant area en baie mooi skoon kamers.

Die hotel is in 'n pragtige ou gebou. Van die gemeenskaplike areas is dalk 'n bietjie oudmodies, maar die kamers self is pragtig nuut en skoon. Die diens was baie goed en almal wat daar werk is baie vriendelik. Ons het die aand by die restaurant geëet en die diens was vinnig en die kos was lekker. Ons het 'n familiekamer gehad en die uitleg van die kamer was dalk bietjie snaaks, daar is nie regtig deure of 'n gordyn tussen die twee kamers of selfs voor die stort nie. Sal nogtans nog steeds die hotel definitief aanbeveel.

Lanie D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanie D
Gesin met tieners

Bekostigbare, skoon en netjiese verblyf.

Ons verblyf by Philippolis Hotel was bo verwagting goed. Die swembad was 'n lafenis na 'n lang dag op die pad en aandete was heerlik, pryse is baie billik, en ons hoop om binnekort 'n paar dae te vertoef, eerder as net 'n oornagstop. Die kamer was netjies en skoon en het my verwagtinge vir 'n plattelandse hotel by verre oorskry.

Cristy K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cristy K
Enkelreisiger

Excellent and authentic. Best of small-town hospitality.

Great overnight stay. I actually think 2 days is better!

Rona J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona J
Gesin met tieners

Fabulous place and people!

Philippolis Hotel is a stunning place. Very clean. Friendly people. Food was great. Will definitely go back. Was very easy to book.

Sue V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename mense.

Liezel het uit haar pad gegaan om my te help met my man en rystoel. Om ons verblyf vir ons aangenaam te maak. Heerlike ete bedien. Baie dankie.

Phillip B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis aanbeveel.

Liesel en Ian is baie aangename mense en kos is heerlik.

Jean-marie W - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-marie W
Enkelreisiger

Baie goeie ervaring.

Heerlik, skoon, netjies, pragtige kamer. Veilig en rustig. Goeie, vriendelike diens.

Philippolis Hotel's terugvoer

Baie dankie, Jean-Marie. Ons hoop om jou gou weer te sien by Philippolis Hotel.

Vriendeike groete
Ian en Liesl

Philippolis Hotel
Andre D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D
Enkelreisiger

Mooi skoon en gemaklik.

Gasvryheid was opvallend, het my tuis laat voel. Die kos was voortreflik.

Francois D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was so lekker. Gaan beslis weer daar oorslaap.

Dit is baie mooi skoon. Die mense is ook vriendelik.

Philippolis Hotel's terugvoer

Beste Andre,

Baie dankie vir jou resensie. Dit is altyd vir ons lekker om van ons gaste te hoor na hul vertrek.

Ons hoop om jou gou weer in Philippolis te sien!

Groete
Philippolis Hotel

Philippolis Hotel
Cobus G - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike en rustige verblyf.

Die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel, etes en drankies was smaaklik en vars. Geen versoek was teveel gevra nie en raad en bystand altyd beskikbaar. Aangename geselskap en vriendelike diens. Die bekostigbare pryse van drankies en etes is nie oral te vind in die land nie!

Vusi Z - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vusi Z
Gesin met tieners

Ian and Liesl, thank you for your amazing hospitality, I will forever cherish my experience at your Hotel, amazing indeed.

My wife and I and our 15 year old daughter were well received by Ian and Liesl and well taken care of. Thank you for your hospitality and for going out of your way to delight us with your exceptional service and attention to detail.

Thea C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea C
Saam met vriende

Highly recommended.

Comfortable, clean, friendly with a colonial appearance.

Leandri H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier!

Ons is vriendelik ontvang en het baie welkom gevoel, lekker gekuier en lekker geslaap, eenheid baie netjies, skoon en gemaklik, wens ons kon langer kuier!

Sandrea A - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Sandrea A
Gesin met tieners

Nooit weer nie.

Ek beveel dit nie aan nie.

Philippolis Hotel's terugvoer

Alle gaste was tevrede en het hulle self hier by ons geniet. Ons besef dat ons nie aan elke persoon se verwagting kan voldoen nie en hoop dat ons in die toekoms daarop kan verbeter. Ons Hotel is geleë in die oudste nedersetting van die Vrystaat. Ons dorpie is bitter klein maar ons gemeenskap het `n hart van goud. Voorspoed vir 2019!

Philippolis Hotel
Hendrik S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Ons het een nag oorgeslaap. Die gasvryheid en die rustige, ou atmosfeer was heerlik. Sal beslis weer kom kuier.

Philippolis Hotel's terugvoer

Baie dankie Rudi. Ons waardeer julle ondersteuning en sien baie daarna uit om julle weer by ons te verwelkom. Voorspoedige 2019!

Philippolis Hotel
Rudi B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi B
Gesin met tieners

Gerieflik met vriendelike diens.

Vriendelik ontvang deur Ian en Liesel. Chalet was gerieflik en skoon. Smaaklike aandete was beskikbaar. Sal weer hier oorbly.

Philippolis Hotel's terugvoer

Baie dankie Rudi. Ons sien daarna uit om julle weer by ons te verwelkom. Voorspoed vir 2019!

Philippolis Hotel
Judy R - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Judy R
Gesin met tieners

Uitstekende gasvryheid, baie lekker geslaap.

Sien sterre.

Philippolis Hotel's terugvoer

Baie dankie Judy, ons hoop om julle weer te sien!

Philippolis Hotel
Dudu G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dudu G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rooms must have at least a bar fridge and a microwave.

Nice place to stay overnight.

Philippolis Hotel's terugvoer

We take note , but our hotel offers a full bar facility and restaurant.
We prefer that meals be eaten in the restaurant.

Philippolis Hotel
Johan M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ouwêrelds.

Lekker kuierhotel waar gasheer en gasvrou ons baie welkom laat voel het. Baie potensiaal om middelpunt van Suid-Vrystaat te raak.

Philippolis Hotel's terugvoer

Baie dankie. Ons hoop ons sien julle weer.

Philippolis Hotel
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 72, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAceccc8ad47940bfa4841fd88a144efa17d86d14e549522e991a22ac4ba17d8ef2f5833bf244eba12cd7d0e2d4f9a5ba0112b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 72 Voortrekker Rd Philippolis 9970 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -30.265734651042 25.27421683073
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!