Piccolo Villa

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Amanda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties. Fantastiese ligging en alles wat jy nodig het in die huis, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
Piccolo Villa
Hi Amanda, Baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om jou in die toekoms weer te sien. Groete, Sune

Mias D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Great and restful experience. This was our second visit - it remains an awesome venue. We will be back again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
Piccolo Villa
Hi Mias, Thank you for your awesome review. We value guests' feedback. Please do visit again in the future. Kind regards, Sune

Mias D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Awesome, beach front house. Amazing little villa - well equipped and comfortable. Right on the beach - even better than expected. We'll be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
Piccolo Villa
Hi Mias, Thank you for your review. We always love guests' feedback. We hope to see you in the future again. Kind regards, Sune

Philip G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2025

Lekker Weskus kuier. As jy enigsins nader aan die see wil bly, sal jou voete nat word. Perfek geleë. Buite braai het lekker gelyk, maar die weer wou nie saamspeel nie; binne braai het egter net so 'n goeie atmosfeer gegee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
Piccolo Villa
Hi Philip, Baie dankie vir jou resensie. Ons hou van terugvoering, goed of sleg. Ek sien jy't 'n 4 gegee vir sekuriteit? Ons het 'n alarmsisteem met beams en panic. Alle sones kan apart beheer word. Daar is ook diefwering by al die vensters, asook kameras buite om die huis. Veiligheid is definitief 'n 5 werd daar. Dit is ook geleë in 'n rustige buurt. Ons hoop om julle weer te sien. Groete, Sune

John D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Reg op die strand 150 meter vanaf industrie. Piccolo Villa is baie goed toegerus. Dit is reg op die strand - nader kry jy nie. Dit is geleë sowat 150 meter vanaf 'n industriële area. Die binnebraai en vuurherd is onprakties - rook trek in die vertrek en die hele villa in. Die villa is baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Sune
Piccolo Villa
Hi John, Baie dankie vir jou resensie. Ons het nog nooit klagte gehad van die vuurherd binne wat inrook nie. Ons sal definitief daaraan laat kyk. Daar is geen industriële area naby die eenheid nie. Die naaste is sowat 3 km weg, wat die hawegebied is. Die store wat julle sien soos julle aanry na die eenheid toe, is eintlik 'n restaurant en pub, JP's Grill, sowel as die NoordBlinder Pub. Kos is uitstekend en hulle is lekker loopafstand van die eenheid af. Die res van die geboue is stoorplek. Ons hoop om julle weer binnekort te sien. Groete, Sune

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Sune
Piccolo Villa
Hi Janis, Baie dankie vir jou resensie. Die eenheid is aangrensend met die hoofhuis maar is heeltemal privaat. Groete, Sune

Christell M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Baie mooi. Baie mooi en netjiese plekkie, goed toegerus en goed gelee. Anel is baie vriendelik en hulpvaardig. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Sune
Piccolo Villa
Hi Christell, Thank you for your review. We value our guests' feedback and hope to see you in the future again. Kind regards, Sune

Jani P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Piece of heaven. Our happy place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
Piccolo Villa
Hi Jani, Thank you for your review. We value guests' feedback. We hope to see you in the future again. Kind regards, Sune

Carika V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Beste uitsig wat jy sal kry. Rustig en stil. Kinders kan reg voor jou op die strand speel. Visserbootjies wat elke oggend voor jou uitgaan op die see. Alles is daar. Hoef regtig niks saam te vat nie. Anel is die beste. Alles is netjies en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
Piccolo Villa
Carika. Dit was net n groot voorreg om julle te kon huisves. Vir die woelwaters was dit seer sekerlik n droom vakansie

Patritia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2023

Small cottage right on the beach. This is a very small cottage right on the beach. Beautiful views and setting which you obviously pay for. A little cramped in the living/kitchen/2nd bedroom area. Especially if you stay longer than 2 days. The kitchen needs a gas stove/oven. The use of the kayaks was a great plus. One feels a bit vulnerable with all the feet going by the cottage. You need to pack everything away each night before switching on the alarms. And something that really irked me was that we were reminded before our stay, when we arrived and by numerous notices placed in the cottage, to wash our dishes before checking out. Paying as much as we did, we don't want to be treated as children.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Sune
Piccolo Villa
Hi Patrita, Thank you for your feedback. We hope to see you in the future again. Kind regards, Sune

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sune Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 145

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R2 945
R 2 945 R 2 209
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 945
R 2 945 R 2 209
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 945
R 2 945 R 2 209
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Boventrek street, Stompneusbay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa1479fcc1f4727aa3853d7f77dedd0cf3ed7cdad3730a6175806ac76eedcfce6ab38fcb750160f9733e1b13928c53c85769?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 945 nouVanaf R2 209 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 1 Boventrek street Stompneusbay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.730755608908 17.992357313633
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang