+49

4 gaste

1 slaapkamer

3 beds

1 badkamer

25% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 28 Okt 2025 tot 10 Des 2025.
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Boventrek street, Stompneusbay, 7390, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Piccolo Villa bied die perfekte wegbreekplek vir paartjies of klein gesinne. Hierdie luukse selfsorg-eenheid, geleë in St Helenabaai, is slegs 10 m van die strand af op 'n privaat strandparadys. Dit beskik oor 'n veilige patio en 'n braai-area reg op die strand.

Die Villa het een slaapkamer met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die koninggrootte-bed, kompleet met elektriese komberse, kan in twee enkelbeddens omskep word en bied pragtige see-uitsigte. Die slaapkamer het ook 'n aparte deur wat lei na die oordekte patio en strandarea. Vir buitelug-entoesiaste is daar 'n warm buitestort beskikbaar.

Die oopplan-kombuis en -leefarea het deure wat oopmaak na 'n klein grasperk wat direk na die strand lei. Die sitkamer het rusbanke wat in enkelbeddens omskep kan word of as gemaklike stoele dien. Die Villa het lugversorging, en die kombuisarea het 'n eetkamertafel met 4 stoele.

Die kombuis is volledig toegerus en spog met 'n induksieplaat, konveksie-oond, koffiemasjien, ketel, SodaStream, skottelgoedwasser en wasmasjien. Gaste kan DStv en onbeperkte WiFi geniet. Linne, insluitend bad- en strandhanddoeke, word voorsien.

'n Privaat onderdakstoep met 'n binnebraai is op die strand geleë, en 'n buitebraai is perfek vir diegene wat daarvan hou om buite te kook. Die getypoel voor die Villa is ideaal vir gesinne met klein kinders. Daarbenewens is 'n privaat toesluitmotorhuis beskikbaar. Tydens laaikrag verseker Piccolo Villa die gemak van ligte, 'n lopende yskas, WiFi en TV.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Amanda H
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Fantastiese ligging en alles wat jy nodig het in die huis, skoon en netjies.
Sep 2025
Mias D
Saam met lewensmaat
5.0
Great and restful experience. This was our second visit - it remains an awesome venue. We will be back again!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Mias D
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome, beach front house. Amazing little villa - well equipped and comfortable. Right on the beach - even better than expected. We'll...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Philip G
Gesin met tieners
4.8
Lekker Weskus kuier. As jy enigsins nader aan die see wil bly, sal jou voete nat word. Perfek geleë. Buite braai het lekker gelyk, maar die weer wou n...
Sien meer
Jun 2025
John D
Saam met lewensmaat
4.0
Reg op die strand 150 meter vanaf industrie. Piccolo Villa is baie goed toegerus. Dit is reg op die strand - nader kry jy nie. Dit is geleë sowat 150 ...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sune Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 145

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 1 Boventrek street, Stompneusbay, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Piccolo Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Weeksdagaanbod – 25% AF!

Vanaf R2 945
R 2 945 R 2 209
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 945
R 2 945 R 2 209
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 945
R 2 945 R 2 209
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1 Boventrek street, Stompneusbay, 7390, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa1479fcc1f4727aa3853d7f77dedd0cf3ed7cdad3730a6175806ac76eedcfce6ab38fcb750160f9733e1b13928c53c85769?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 945 nouVanaf R2 209 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 1 Boventrek street Stompneusbay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.730755608908 17.992357313633
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang