Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Dream Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 350
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Wendy H - Mrt 2024
Algehele gradering
Relaxing and awesome views.
Gerhard E - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Vera C - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Robertha J - Feb 2024
Algehele gradering
It was amazing, we are definitely going back.
Shareen B - Jan 2024
Algehele gradering
Tranquility.
Renay V - Jan 2024
Algehele gradering
Amazing!
Wilhelm C - Jan 2024
Algehele gradering
Soos BG Restaurant gemiddeld het die slaai teruggegaan. Dit is glad nie vars nie.
Sherwin F - Okt 2023
Algehele gradering
It was a wonderful experience filled with great service and hospitality.
Louis T - Sep 2023
Algehele gradering
Romantic birthday breakaway.
Melanie R - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker ervaring.
Frede L - Aug 2023
Algehele gradering
Great verblyf.
Ester S - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Adele C - Aug 2023
Algehele gradering
Lovely.
Barend V - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike atmosfeer.
Hannes C - Aug 2023
Algehele gradering
Oor die algemeen aangenaam met baie vriendelike personeel en heerlike kos.
Lees meerMarius B - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie oornagstop.
Mariaan K - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Willem B - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlike verblyf in 'n pragtige omgewing.
Piekenierskloof Mountain Resort se terugvoer
Thank you so much
Glad you enjoyed your stay with us
Daleen E - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Alicia H - Feb 2023
Algehele gradering
Goeie diens, maar foto's misleidend.
Dave G - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely hotel, loved the breakfast. Excellent value, fantastic rooms and friendly staff.
Mariette T - Jan 2023
Algehele gradering
Mooiste omgewing en mal oor die tuine. Heerlik gekuier.
Marcha R - Des 2022
Algehele gradering
Lieflike oornagplek.
Vernon M - Des 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustigheid vir die siel.
Isabel B - Nov 2022
Algehele gradering
Wonderlik. Ek het soos 'n prinses gevoel.
Stacey M - Okt 2022
Algehele gradering
Very welcoming, friendly staff, great food, overall an amazing stay.
Ena H - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflik langs pad, diens uiters swak.
Tania S - Aug 2022
Algehele gradering
Wegbreek duisend. Net mooi wat ons siele nodig gehad het.
Jacobus D - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie dankie vir baie goeie diens.
Elmarie K - Mrt 2022
Algehele gradering
Gemaklike verblyf en vriendelike diens.
Chavonne T - Feb 2022
Algehele gradering
Awesome.
Lita O - Des 2021
Algehele gradering
Ontspannend, wonderlike uitsig.
Jurina V - Nov 2021
Algehele gradering
Baie mooi en netjiese oord. Diens was uitstekend.
Jopie B - Nov 2021
Algehele gradering
Goeie oornagfasiliteit met 'n paar ekstra aantreklikhede.
Karin D - Sep 2021
Algehele gradering
Ongelooflike ligging met vriendelike diens.
Allistar A - Sep 2021
Algehele gradering
Peaceful and quiet.
Allan B - Aug 2021
Algehele gradering
Perfect setting for our trip to the Cederberg.
Fred B - Aug 2021
Algehele gradering
Was lekker, maar the duur vir wat jy kry.
Monica M - Apr 2021
Algehele gradering
Nie waarde vir geld nie.
Maggie O - Mrt 2021
Algehele gradering
Skoon, modern akkommodasie en ontbyt is excellent.
Jaco V - Feb 2021
Algehele gradering
Sal nie weer oor 'n naweek hier bly nie. Raserig en besig. Kamers was baie netjies en skoon. Ete swak.
Albert M - Jan 2021
Algehele gradering
Hotel met 'n pragtige uitsig oor die kloof en Citrusdal.
Rieta V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam, mooi omgewing, rustig, ontspannend, gasvry, vriendelike en behulpsame personeel, skoon.
Piekenierskloof Mountain Resort se terugvoer
Best Rieta T
Baie dankie vir u gewaardeerde terugvoering en voorstelle.
Vriendelike groete, Estelle Horn, Bestuur
Albe V - Sep 2020
Algehele gradering
Gerieflik en vriendelik.
Piekenierskloof Mountain Resort se terugvoer
Beste Albe,
Baie dankie vir u gewaardeerde terugvoering en vir die punte wat u onder ons aandag gebring het. Ons bespreek dit met ons F&B afdeling vir onmiddelike verbetering.
Vriendelike groete,
Estelle Horn, Bestuur
Jacques K - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig en gerieflik.
Piekenierskloof Mountain Resort se terugvoer
Best Jacques K
Baie dankie vir u gewaardeerde terugvoering en voorstelle.
Vriendelike groete, Estelle Horn, Bestuur
Roelof C - Aug 2020
Algehele gradering
Akkommodasie op 'n standaard van sy eie!
Lees meerPiekenierskloof Mountain Resort se terugvoer
Beste Roelf C
Baie dankie vir jou gewaardeerde terugvoering. Ons is baie bly om te sien dat u die verblyf en diens by Piekenierskloof so baie geniet het en dat u tuis gevoel het by ons.
Ons waarder u vriendelike kommentaar opreg.
Vriendelike groete,
Estelle,
Bestuur
Piet D - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Piekenierskloof Mountain Resort se terugvoer
Beste Piet D
Baie dankie vir u gewaardeerde terugvoering. Ons is bly om te sien dat u die besoek deeglik geniet het.
Vriendelike groete, Estelle Horn, Bestuur
Retha C - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlike oornag naby Kaapstad.
Piekenierskloof Mountain Resort se terugvoer
Beste Retha C
Baie dankie vir u terugvoering, Dit word opreg waardeer.
Ons sien uit na u volgende besoek. Kontak ons gerus indien u enige spesiale versoeke het.
Vriendelike groete, Estelle Horn, Bestuur
Emile L - Feb 2020
Algehele gradering
Lekker naweek weg saam met die gesin.
Piekenierskloof Mountain Resort se terugvoer
Beste Emile L
Baie dankie vir u gewaardeerde terugvoering. Ons is baie bly om te sien dat u die verblyf by ons oord terdeë geniet het.
Kom kuier gerus gou weer.
Vriendelike groete, Estelle Horn, Bestuur
Joa W - Jan 2020
Algehele gradering
Asemrowend!
Piekenierskloof Mountain Resort se terugvoer
Best Joa W
Baie dankie vir u gewaardeerde terugvoering. Ons is baie bly om te sien dat u die besoek by ons oord so baie geniet het.
Ons sien uit na u volgende besoek.
Vriendelike groete, Estelle Horn, Bestuur
Johan K - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Piekenierskloof Mountain Resort se terugvoer
Beste Johan,
Baie dankie vir jou waardevolle terugvoering. Ek stem saam met jou en het dit onmiddelik reggestel, aangesien daar ten minste 4 melk pods moet wees. Ons het ook die prys van addisionele melk reggestel aangesien daar definitief 'n fout ingesluip het met die verkoopsprys.
Weereens baie dankie.
Groete,
Jan Horn (Algemene bestuurder)
Errol N - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Piekenierskloof Mountain Resort se terugvoer
Beste Errol N
Baie dankie vir u gewaardeerde terugvoering. Ons is baie bly om te sien dat u die verblyf by ons oord geniet het.
Vriendelike groete, Estelle Horn, Bestuur
Theresa S - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties, lekker ruim en ontspannend met lekker fasiliteite om die tieners besig te hou.
Piekenierskloof Mountain Resort se terugvoer
Beste Theresa S
Baie dankie vir u gewaardeerde terugvoering. Ons is baie bly om te sien dat u die verblyf by ons oord so baie geniet het en dat u lekker kon ontspan.
Ons sien uit na u volgende besoek.
Vriendelike groete, Estelle Horn, Bestuur
Sanja E - Apr 2019
Algehele gradering
Was uit die boeke, baie dankie!
Piekenierskloof Mountain Resort se terugvoer
Beste Sanja E
Baie dankie vir jou gewaardeerde terugvoering. Ons is baie bly om te sien dat u so lekker gekuier het by ons oord.
Ons sien uit na u volgende besoek.
Vriendelike groete, Estelle Horn, Bestuur
Pieter K - Apr 2019
Algehele gradering
One stop shop to relaxation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Eenstopplek vir ontspanning.
Enigste probleem is die gebrek aan geluidsisolasie van die gedeelde muur tussen chalets. Ek was in staat om te luister na elke woord en gesprek van die gaste langsaan, en mededingende TV-kanale word interessant. As mens op soek is na eensaamheid en ontspanning, kan dit afleidend wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Piekenierskloof Mountain Resort se terugvoer
Dear Pieter K
Thank you for your valued feedback and comments. We have noted your suggestions.
Kind regards, Estelle Horn, Management
Nazlie S - Apr 2019
Algehele gradering
Great location and excellent service.
Piekenierskloof Mountain Resort se terugvoer
Dear Nazlie S
Thank you for your valued feedback and suggestions.
Kind regards, Estelle Horn, Management
Keith M - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantastic.
Piekenierskloof Mountain Resort se terugvoer
Dear Keith M
Thank you for your valued feedback and comments. We are thrilled to see that you and the family have thoroughly enjoyed your stay at our resort. Thank you for celebrating your special anniversary with us.
Kind regards, Estelle Horn, Management
Sue H - Jan 2019
Algehele gradering
Rustig verkwikkend.
Piekenierskloof Mountain Resort se terugvoer
Beste Sue H
Baie dankie vir u gewaardeerde terugvoering.
Vriendelike groete, Estelle Horn, Bestuur
Jeanne S - Nov 2018
Algehele gradering
Lieflike kalm atmosfeer, perfekte plek vir afskakel na 'n lang dag.
Fiona C - Mei 2018
Algehele gradering
We enjoyed our stay, it was quiet and peaceful and everyone was polite and friendly.
Eretha D - Jan 2018
Algehele gradering
'n Pragtige plek met die mooiste uitsig.
Piekenierskloof Mountain Resort se terugvoer
Geagte Werner,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om terugvoer te gee. Ons waardeer u positiewe gesindheid en sien daarna uit om u binnekort weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, Piekenierskloof
Yvonne B - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtig, heerlik.
Piekenierskloof Mountain Resort se terugvoer
Geagte Yvonne,
Baie dankie vir die pragtige kompliment. Sien daarna uit om julle binnekort terug te verwelkom. Vriendelike groete, Piekenierskloof
Ina B - Sep 2017
Algehele gradering
Baie mooi, vriendelik, behulpsaam, heerlik gekuier en gerus.
Piekenierskloof Mountain Resort se terugvoer
Geagte Ina,
Hoe aangenaam om sulke lekker terugvoer van wonderlike gasste soos julle te ontvang. Hoop om julle sommer gou weer te sien. Vriendelike groete, Piekenierskloof
Magriet M - Sep 2017
Algehele gradering
Salig.
Piekenierskloof Mountain Resort se terugvoer
Geagte Magriet,
Baie dankie vir die pragtige kompliment. Sien uit na julle terugkeer en vir langer die slag. Vriendelike groete, Piekenierskloof
Reginal A - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Alice A - Jun 2017
Algehele gradering
Private resort, relaxed atmosphere, beautiful setting.
Isaac T - Jan 2017
Algehele gradering
Baie, baie lekker en rustig, tesame met my eggenoot baie geniet.
Andre S - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Ursula S - Mei 2016
Algehele gradering
Relaxing overnight stay!
Janet R - Apr 2016
Algehele gradering
Really great rooms with excellent housekeeping! Very cheerful, good staff!
Leigh V - Des 2015
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Magel V - Des 2015
Algehele gradering
Ongelooflik!
Lees meerElrien B - Okt 2015
Algehele gradering
Baie lekker!
Allie W - Sep 2015
Algehele gradering
Baie geniet.
Jannie S - Sep 2015
Algehele gradering
Baie lekker en waarde vir geld!
Angelo B - Jul 2015
Algehele gradering
Would go back there.
Angelique G - Apr 2015
Algehele gradering
Had a lovely stay at the hotel.
Margaret G - Mrt 2015
Algehele gradering
A beautifull and safe location
Steve N - Feb 2015
Algehele gradering
Good experience and would stay there again
Jeanette C - Jan 2015
Algehele gradering
We all had a wonderful time!
Graham M - Jan 2015
Algehele gradering
A very pleasant break
Lees meerRenate V - Des 2014
Algehele gradering
Fantasties. Het in die hotel gebly en alles was tops.
Lance E - Sep 2014
Algehele gradering
Fantastic holiday destination and lodge
Hilary D - Aug 2014
Algehele gradering
Suitable accommodation for all ages
Leonete B - Jul 2014
Algehele gradering
Nice view, good for families
Gretchen V - Jul 2014
Algehele gradering
Well worth it!
Cathy V - Jul 2014
Algehele gradering
Very enjoyable, peaceful and the staff were extremely helpful,
Charles S - Jun 2014
Algehele gradering
Mooi plek en was baie lekker
Gert D - Jun 2014
Algehele gradering
'n Fantastiese omgewing met goeie verblyf!
Cheryl S - Mei 2014
Algehele gradering
Stunning place with wonderful staff.
Isaac S - Apr 2014
Algehele gradering
Memorable Experience
Lees meerSue D - Apr 2014
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Abegail S - Apr 2014
Algehele gradering
Good stay
Charl P - Mrt 2014
Algehele gradering
Uitstekend! Onbeskryflik mooi!
Brent B - Feb 2014
Algehele gradering
Het baie lekker gebly.
Charmaine B - Feb 2014
Algehele gradering
Friendly, helpful people.
Rico K - Feb 2014
Algehele gradering
A friendly and family type atmosphere
Francois B - Jan 2014
Algehele gradering
Exceptional value for money
Lees meerLydia P - Jan 2014
Algehele gradering
Awesome
Janet B - Jan 2014
Algehele gradering
A modern and beautifully presented place to stay
Lees meerVic B - Jan 2014
Algehele gradering
'n Baie professionele diens!
Deon V - Des 2013
Algehele gradering
Ons was baie verbaas oor wat ons gekry het teenoor wat ons betaal het! Uitstekend!
Michele M - Des 2013
Algehele gradering
Wonderful
Mark W - Nov 2013
Algehele gradering
A wonderful stay
Esme Van Zyl V - Nov 2013
Algehele gradering
Awsome location,stunning view.
Andiswa M - Sep 2013
Algehele gradering
The place was excellent
Trudi K - Sep 2013
Algehele gradering
Genotvol.
Janine T - Aug 2013
Algehele gradering
A very beautiful place with kind staff made us feel at home
Marius S - Aug 2013
Algehele gradering
Baie netjies en nuut. Goeie diens!
Charl U - Aug 2013
Algehele gradering
Dis vierster, maar ons het vyfster ervaar!
Elton J - Jul 2013
Algehele gradering
It was a good, relaxing and peaceful stay with an excellent view.
Tarryn T - Jun 2013
Algehele gradering
I can't wait to come back here with family.
Rika L - Apr 2013
Algehele gradering
A place worth revisiting. Will definately return
Yumna G - Feb 2013
Algehele gradering
A defenite return to Piekernierskloof Mountain Lodge...
Wendy C - Jan 2013
Algehele gradering
We had a great time and will ensure that we spend time at Piekeniers again.
Teresa Margaret D - Des 2012
Algehele gradering
This is an immaculate resort
Lees meerNelda V - Sep 2012
Algehele gradering
We had a great stay at a beautiful place with wonderful facilities...thank you.
Ella M - Jun 2011
Algehele gradering
Very good
Lana U - Feb 2011
Algehele gradering
A very beautiful place for an older family to relax and enjoy eachother...
Lees meer- Kapasiteit: 152 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N7, Piekenierskloofpas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom