Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Piet se put

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sophia's Place, Langezandt Fisherman's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 R1 665 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Piet se Put is 'n bekoorlike kothuis wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf in Langezandt Fisherman's Village in Struisbaai bied. Die kothuis het die ideale ligging vir diegene wat graag in die natuur stap en bied geleenthede om volop voëllewe, skoenlappers, skilpaaie en steenbokkies te sien.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en bied toegang tot die ander badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Alle linne word voorsien.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en sitplek. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Piet se put sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Piet se put
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 14

Jare op LekkeSlaap 10

Ligging

  • Sophia's Place, Langezandt Fisherman's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Piet se put het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 850
R1 850 R1 665
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 850
R1 850 R1 665
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sophia's Place, Langezandt Fisherman's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c8150b346f985938e8702de19593a3e1d675676dc354abf47c8f034ac016731e5fb5689a2ee9e06796125f0c91e059c8072?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 665 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Sophia's Place Langezandt Fisherman's Village 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.79084501276 20.04262694205
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem