6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3131 Regards Place, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Pikkewyn Cottage Langezandt bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Langezandt in Struisbaai. Dié perseel is ideaal vir 'n groep wat op soek is na 'n seevakansie weg van die besige stadslewe af.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Twee slaapkamers het dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof toegerus.
Daar is 'n TV met DStv, WiFi en 'n braai-area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Stefan Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 168
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 3131 Regards Place, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Pikkewyn Cottage Langezandt het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3131 Regards Place, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang