20% af Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 20 Mrt 2020 tot 14 Apr 2020.
Struisbaai Akkommodasie by Pikkewyn Cottage | LekkeSlaap
+9
+9

Pikkewyn Cottage

Selfsorg
  • Op die Nippertjie-aanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R1 996 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regards Place 3131, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pikkewyn Cottage bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Langezandt in Struisbaai. Dié perseel is ideaal vir 'n groep wat op soek is na 'n seevakansie weg van die besige stadslewe af.

Verblyf word in 1 hoofhuis en 'n gastekothuis gebied wat slaapplek vir 6 gaste altesaam het. Die hoofhuis het 2 en suite-slaapkamers e n die gastekothuis is oopplan. Die hoofhuis se hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 'n stapelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser en wasmasjien.

Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na die erf met 'n onderdakbraai. Die gastekothuis is ook op die erf en het 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n stort.

Slaapplek

’n Bespreking by Pikkewyn Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Regards Place 3131, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 996
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 996
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 996
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regards Place 3131, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA292a5117f31e2e800d28232e85401f842bd548a1e73baa632aec18d051a8fb116f580008885852b64b0d0394c16e4e0b58ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 996  per nag (plek vir 6) 3131 Regards Place Struisbaai 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.79145 20.04231
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za