Pinard on Sea

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Johann S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Absolutely stunning. 3rd time we are staying there, absolutely stunning place. The view is breathtaking and definitely worth it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jerry
Pinard on Sea
Dear Johann, thank you so much for your kind words and excellent rating! We're thrilled you enjoyed your stay with us for the third time! We can't wait to welcome you back again soon.

Craig D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Absolutely spectacular. It was amazing. I had time to relax and enjoy the awesome view. Right on the beach front.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jerry
Pinard on Sea
Dear Craig. Thank you so much for your amazing review! We're thrilled you enjoyed your stay/experience with us. Your kind words mean a lot to us, and we can't wait to welcome you back again soon.

Cecilia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Absolutely amazing. Puik diens, ongelooflike uitsig. Wegbreek vir ontspanning, rus en net om naby die see te wees is Pinard die perfekte verblyf. "Vee" van die koffie winkel is so 'n groot aanwins vir Pinard; sy diens is uitstekend en vriendelik. Gaan vir seker weer 'n kuier wegbreek na hulle toe reel. Baie dankie vir die wonderlike avontuur en kuier by Pinard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Uitstekend. Die verblyf was uitstekend en die gasvrou was baie behulpsaam. Die eenheid is gerieflik met 'n ongelooflike uitsig. Dit is ook stapafstand na baie goeie restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jerry
Pinard on Sea
Liewe Charmaine. Baie baie dankie vir die uitstekende resensie, dit word opreg waardeer! Altyd lekker om te lees dat gaste hul verblyf geniet het. Ons sien uit na julle volgende bespreking. Mooi bly.

Leon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Perfek! Ons kuiertjie by Pinard on Sea was 5-ster! Die perfekte gasvrou en haar span weet presies hoe om gaste tuis te laat voel. Daar is absoluut niks wat kortgekom het wat ons vakansie beter sou maak nie en ons kan nie wag om weer daar te gaan kuier nie. Die plekkie is skoon, ruim, stylvol gemeubileer en het die perfekte uitsig oor die Kaapse kus, Tafelberg en Robbeneiland. Dis sentraal geleë en ons het gou geleer hoe om die MyCiti-bus te gebruik, wat sommer baie naby die wooneenheid stop. Pinard on Sea kry volpunte van ons af!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jerry
Pinard on Sea
Liewe Leon. Baie baie dankie vir die uitstekende resensie, dit word opreg waardeer! Julle was wonderlike gaste en ons sien baie uit na julle volgende bespreking. Mooi bly en baie groete.

Luke N
1 nag
5.0
Jan 2024

Terrific! My aunts stayed here for the weekend, and according to them this was an experience of a lifetime, very scenic, beautiful and clean. They absolutely enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lush Mining And Industrial Services V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Besonders mooi en loopafstand van restaurante. Vriendelike diens en lekker koffie. Beste uitsig en kliente diens. Parkering is 'n probleem, maar verder is dit 100% die moeite werd.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Fantastiese uitsig en 'n gemaklike ligging. Ons het 'n baie lekker tyd gehad. Die uitsig oor die see met Tafelberg in die agtergrond is asemrowend en die ligging met alles wat jy nodig het binne stapafstand is fantasties.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martinus George H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Memorable stay in great location! We are return guests and enjoyed it again. Jerry and his entire team were very friendly and professional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Neil J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Relaxing. The view is fantastic and the owners were extremely friendly and helpful. My only feedback would be the ad indicates on-site parking when it is actually public parking if available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jerry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Stadler Road, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA382b52590edbfb6f9ebe9d54b2a24cf396c6730450a4fda399584a41ba9977a9e498f7e13b2fef0b121eb916d8822f759720?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 47 Stadler Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.80039 18.45854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang