LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+53
Gastehuis in Meyerton

Plaaskombuis Country Estate

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gina S
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Mooi netjies gerieflik. Baie mooi, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jillian G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Aan te bevele vir enigeen wat in Meyerton en omgewing moet oornag, selfs vir 'n. Wat 'n heerlike verassing om hier te kon bly> Ontvangs is vriendelik en behulpsaam. Die gras is groen en die plek is versorg. Die maers skoon en netjies en net lekker. Die bed slaap lekker en die warm kombers was 'n bonus, net om aan te sit tot jy in die bed klim. Veilig !!!!! Ontbyt was heerlik en baie. Hier kan ons weer kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marisel
Plaaskombuis Country Estate
Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoer. Ons kyk uit om julle weer in die toekoms te sien.

Anonieme gas
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angeliqe K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Romantic, peaceful, fun. I don't usually give a 5-star rating, as I believe that no place is perfect; however, I am making an exception this time because I have never seen such passionate ownership at any accommodation. So, my husband and I arrived on Friday evening to get the keys to our room before we left to be wined and dined at one of our favourite restaurants. As we were leaving, the owner called us back and said she and her husband decided to upgrade us to the honeymoon suite, as it is date night, at no extra charge. She even went to our booked room to move all of our stuff to the honeymoon suite. Wow, this is going the extra mile for your guests! Thank you so much for this; we enjoyed our stay very much. The honeymoon suite is so beautiful, the decor has such exquisite detail, and the overall premises are very beautiful, peaceful, and very neat. We will definitely recommend this local accommodation for any occasion.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roshanlall N
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Absolutely fantastic! I enjoyed the facilities at the estate. Only two things that need attention from my personal experience. The driveway surface needs maintenance and second, the toilet roll holder is in an inconvenient place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marisel
Plaaskombuis Country Estate
We appreciate your feedback and will give attention to your recommendations. Thank you for your support and hope to see you again.

Gerhard V
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Gerieflik, plaas, goeie ligging. Ons het baie lekker hier gebly! Baie dankie vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marjorie P
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.8
Aug 2026

Veilig, mooi en ideaal om by te oornag. Dit is 'n plotopset en dit het rustigheid geskep om so bietjie nie heeltyd bure te hoor en lawaai nie. In die aande het die area rondom stil geword en mens kon net rustig wees en die gevoel van vrede ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Skoon en netjies, uiters basies (té basies?), en vermy die ontbyt heeltemal asb. Hoewel dit 'n lae-koste verblyf is, en wel baie skoon en netjies was, is die kamers 'n bietjie té basies. Daar is bv. glad nie 'n muur of deur om die toilet en die kamer te skei nie, en nie eers lamp skerms op die bedliggies nie. Ook die eetgerei en geriewe om koffie of tee te maak in die kamer is so basies dat dit liewer beter sou wees om glad nie die verwagting te skep nie. Ek wil wel aanmeld dat die ontbyt - beskikbaar teen R165 per persoon - uiters swak waarde vir geld is. Besonderhede is nie hier nodig nie, maar asb. tog ry net eerder vyf minute na die maal toe en kry waarde vir jou geld waar selfs 'n R100 ontbyt veel beter sou wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marisel
Plaaskombuis Country Estate
Goeie dag, Dawid, baie dankie vir jou terugvoer. Ons sal definitief aandag gee aan jou voorstelle.

Enel V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2026

Gemaklik, skoon en netjies. Ons het oornag a.g.v. 'n troue in die area. Alles was netjies en skoon vir oorslaap geriewe. Die akkommodasie is slegs vir oorslaap en nie meer 'n B&B soos die advertensie aandui nie. Ricoffy en tee beskikbaar in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Magda P
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Fantasmagories lieflik. Die beste ooit van al die plekke waar ek die jaar was, is plaas kombuis en beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marisel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 120

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jim Fouche road, Kookfontein, Meyerton, 1960, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA314cddd731ee1bfcd4825331780d26addafaed0b099c05180e8a0257012582ea10b73e07649bd046730442c4c0977b02d985?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 120 5 1 5 Jim Fouche road Kookfontein 1960 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.590016636541 28.020758628845
Soek in 'n groter streek