6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 51 Bergroos Drive, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Platdak Selfsorgeenheid is 'n gemaklik gemeubileerde woonstel vir tot 6 persone in Stilbaai.
Die woonstel op die eerste verdieping word via buitetrap bereik en bied 2 slaapkamers wat 2 badkamers deel; 1 met slegs 'n stort terwyl die ander 'n volledige badkamer is. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede kamer 'n dubbelbed het. Twee enkelbeddens is in die leefarea beskikbaar. Vir gerief word linne voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n lugbraaier, 'n stoof, skottelgoedwasser, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is WiFi, DStv, 'n binnebraai-area en 'n pooltafel is beskikbaar vir gaste om te gebruik.
Die woonstel maak oop na 'n balkon met 'n buitebraai-area en see-uitsigte. Oop parkering is beskikbaar vir gaste om te gebruik.
Stilbaai spog met 'n Blouvlagstrand en 'n pragtige strandmeer, en bied 'n verskeidenheid aktiwiteite, wat wissel van stap, voëlkyk, watersport, visvang in rotspoele, tot besoeke aan besienswaardighede soos die Inverroche-distilleerdery, Kasselshoop, Skulpiesbaai en die voer van palings by die Stilbaai Toerismeburo.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hennie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 51 Bergroos Drive, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Platdak Selfsorgeenheid het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
51 Bergroos Drive, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang