Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Platdak Selfsorgeenheid

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Platdak Selfsorgeenheid
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Elbé J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbé J

Woonstel gerieflik en goed toegerus.

Sou veilige parkering verkies het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Toets T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toets T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal enige tyd Platdak weer besoek en aanbeveel.

Ek sal platdak vir enige iemand en almal aanbeveel. Die groot oopplan-leefarea, binnebraai en groot stoep met 'n mooi uitsig het alles wat jy moontlik in verblyf nodig kan hê. Dit was een van ons gesin se lekkerste naweek-ervarings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mario V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mario V
Gesin met tieners

A home away from home!

Ons gasheer was 'n absolute legende - sy stories en 'attention to detail' was wonderlik. Ons het tuis gevoel en heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jorina D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorina D
Gesin met tieners

Gerieflik en skoon.

Oom Hennie en familie was vriendelik en behulpsaam. Verblyf is skoon en netjies en het alles wat ons nodig gehad het. Pooltafel was great om tieners (en volwassenes) besig te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo L
Gesin met klein kinders

Lief vir Stilbaai.

Stilbaai het ons hart gesteel en om by so 'n oulike plekkie te bly is 'n bonus. Alhoewel die trappe buite nogal styl kan wees vir sommige mense, het oom Hennie vir ons toegang gegee om die huis se trappe binne te kon gebruik. Die plekkie is toegerus met alles wat jy nodig het. Oom Hennie is die vriendelikste en dierbaarste persoon wat jy ooit sal ontmoet. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse C
Saam met vriende

Gemaklike Vakansie verblyf.

Eienaar, Hennie het ons dadelik tuis laat voel in die goed toegeruste 2-slaapkamer woonstel. Dit was lekker ruim en het selfs 'n pooltafel wat wonderlik is. Die geriewe is netjies en gemaklik en ons het baie lekker vakansie gehou in die veilige Stilbaai Platdakwoonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adéle B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik! Ons het dit baie geniet!

Lekker ruim, skoon en het alles wat jy benodig. Oom Hennie is vriendelik en behulpsaam. loadshedding-benodighede ook beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duke M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Duke M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic accommodation.

Access is an external staircase and it is very steep and difficult to bring up your luggage etc., but the owner is unbelievably friendly and happy for guests to access the apartment via his house downstairs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renee P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee P
Gesin met tieners

Lieflike verblyf. Ons kan nie wag om weer te kom nie!

Ons gasheer was vriendelik, besorgd, gasvry en het ekstra moeite gedoen om ons verblyf gerieflik te maak. Die kinders het toegang tot WiFi en DStv gehad. Die pooltafel, binne- en buitebraai was vir die volwassenes heerlike vermaak. Die winterbeddegoed was heerlik warm en vars. Ons wou nie huistoe nie! Baie dankie Platdak - ons het bitter lekker gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platdak Selfsorgeenheid se terugvoer

Baie dankie Renee, julle was 'n groot bederf vir Hennie!

Hoop om julle baie gou weer te sien.
Groete
Eloïse

Platdak Selfsorgeenheid
Carmen S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen S
Gesin met klein kinders

Baie lekker ontspannend.

Ek en my gesin het ons vreeslik baie geniet daar. Alles was so skoon en netjies en presies soos op die foto's. Oom Hennie was baie gasvry en vriendelik. Het selfs voorsiening gemaak vir speelgoed vir my baba en self vir ons die visvangplekkies uitgewys. Wow! Weereens baie baie dankie vir genotvolle verblyf. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platdak Selfsorgeenheid se terugvoer

Baie dankie Carmen, ons sien uit om julle weer te ontvang!

Platdak Selfsorgeenheid
Derick F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute genote.

Baie dankie, Hennie. Jy is 'n wonderlike gasheer. Sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platdak Selfsorgeenheid se terugvoer

Baie dankie Derick, ons sien uit na daai kuier.
Vriendelike groete
Hennie

Platdak Selfsorgeenheid
Ben P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben P
Saam met vriende

Hoogs aan te bevele!

Dikwels is selfsorg-eenhede skoon, maar afgeleef met al die ou eetgerei, borde, en bakke wat nog van Ouma geërf is - en wat nou vir oulaas 'n werkie in 'n vakansiehuis kry. Platdak is anders. Dit is spiekeries, goed toegerus en die groot, oop leefarea laat mens sommer asem skep. Binne- en buitebraai, potspeltafel en oopplankombuis. Kamers en beddegoed eweneens baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platdak Selfsorgeenheid se terugvoer

Goeie middag Ben, dit was so lekker om julle in Stilbaai te verwelkom en ontmoet. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Vrie delike groete,
Hennie Steyn

Platdak Selfsorgeenheid
Felencia H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Felencia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike en rustige kuier.

Lieflike en netjiese plekkie. Maklik om te vind. Baie rustige area. Vriendelike gasheer, oom Hennie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platdak Selfsorgeenheid se terugvoer

Baie dankie Felencia, dit was heerlik om julle te ontmoet.
Hoop ins sien julle gou weer.
Groete
Hennie

Platdak Selfsorgeenheid
Geanné G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geanné G

Baie goeie akkommodasie, lekker kuier en rusplek in Stilbaai.

Ons gasheer, Hennie, het vir alles gesorg - ons het regtig niks nodig gehad behalwe ons kos en handdoeke nie. Daar was baie om te doen selfs binne in die woonstel en die uitsigte was pragtig. Die trappe kan wel 'n uitdaging wees vir iemand wat nie van klim hou nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa F
Saam met vriende

Heerlik.

Hennie die gastheer was baie behulpsaam en het uit sy pad uit gegaan om dit lekker en gerieflik te maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platdak Selfsorgeenheid se terugvoer

Baie dankie Elsa!
Groete
Hennie

Platdak Selfsorgeenheid
Eben K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie dankie Hennie vir 'n baie lekker naweek. Ons kon vir niks meer gevra het nie en dit was baie lekker. Sal weer daar bly as ons in Stilbaai is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platdak Selfsorgeenheid se terugvoer

Baie dankie, Eben, dit was so lekker om julle by ons te hê. Ons sien uit na julle volgende kuier in Stilbaai.
Groete,
Hennie.

Platdak Selfsorgeenheid
Altus K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altus K
Gesin met tieners

Heerlik

Vriendelike ontvangs het soos 'n familiekuier gevoel met alles beskikbaar in fyn detail, jy kan net opdaag. Onweer gehad maar dit was nie eens 'n probleem met tieners nie. Bordspeletjies, boeke, binnebraai, genoeg hout en blits en warm komberse met 'n pooltafel, het die tyd amper te vinnig verby gegaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platdak Selfsorgeenheid se terugvoer

Baie dankie dat jy en jou gesin in Stilbaai kom kuier het. Julle was baie aangename gaste en ons hoop ons sien julle binne kort weer.

Platdak Selfsorgeenheid
Charlotte D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte D

Ons eerste ervaring van Stilbaai was wonderlik a.g.v Hennie en Platdak.

Dit was my en my dogter se eerste keer wat ons in Stilbaai gekuier het. Ons kon nie vir 'n beter gasheer, Hennie, vra nie. Die akkommodasie was pynlik netjies en daar was die heerlikste vars beskuit en vrugte vir ons uitgesit. Platdak is beter toegerus as baie van die akkommodasie waar ek al gebly het, met alles wat 'n mens nodig mag kry. Ons het as vreemdelinge by Hennie gekom, en as vriende weggegaan, en gaan beslis weer terug vir nog kuiers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platdak Selfsorgeenheid se terugvoer

Dit was so lekker om julle te ontmoet en rond te wys in Stilbaai. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer by ons.

Platdak Selfsorgeenheid
John M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M
Saam met vriende

Luilekker, sorgvry, asook lekker mense in en rondom jou.

Goeie huis-eienaar, menslik. Hennie het ons laat voel asof mekaar al jare ken. Vriendelik asook hulpvaardig met vrou en al.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riëtte W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riëtte W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles en meer wat mens nodig het vir 'n lekker vakansie!

Ons het heerlik gebly by Platdak. Die eienaars is uiters vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met vriende

Lekker gekuier, gawe mense, lekker blyplek. Ons het dit geniet!

Kan Platdak sekerlik aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tirshna T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tirshna T

Vriendelike eienaars, dadelik welkom en tuis gevoel.

Sal beslis weer besoek. Plekkie is toegerus met alle benodighede. Elke oomblik was die moeite werd. Baie dankie vir die wonderlike verblyf. Dis 'n goeie eienskap as jy jou besoekers welkom laat voel en tuis. Platdak sal beslis weer my sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-anne S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne S
Saam met vriende

Heerlik.

Baie goed ontvang gewees, vriendelike diens. Plekkie is baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja A - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja A
Enkelreisiger

Absoluut heerlik.

Baie lekker gebly. Vriendelike en gasvrye hosts. Sal beslis weer gaan draai maak. Absoluut 'n tuiste weg van die huis. Beskik oor alles en nog wat. Wens kon langer gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ab V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ab V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was drie dae daar. Lekker gebly.

Vriendelik ontvang. Plek netjies, skoon en ruim. Aan alle verwagtings voldoen. Sal weer daar bly en kan dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K
Gesin met tieners

Ontspanne, gekoester.

Die plek is goed toegerus, netjies, versorg. Eienaars bedagsaam en hulpvaardig. Niks om oor te kla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Goeie waarde vir geld vir 'n vakansie. Groot leefkamer aangenaam.

Ideaal vir 'n gesin of paar mense. Mooi uitsig. Groot leefvertrek met pool-tafel en binnebraai 'n bonus aangenaam. Trappe en geen skottelgoedwasser al wat gepla het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Enkelreisiger

Ek het wonderlik gekuier by Platdag Selfsorgeenheid.

Hennie en Pannie is baie vriendelik en behulpsame gasheer en vrou. Hulle gaan uit hul pad om jou verblyf aangenaam te maak. Ek het heerlik by hulle gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platdak Selfsorgeenheid se terugvoer

Haai Andre,

Ons is baie bly dat jy jou verblyf by Platdak Selfsorgeenheid geniet het! Dit was vir ons ook heerlik om jou hier te ontvang! Ons sal jou baie graag weer hier verwelkom en kan jou met die grootste vrymoedigheid as gas aanbeveel!

Groete
Hennie en Pannie Steyn
Platdak Selfsorgeenheid.

Platdak Selfsorgeenheid
Jacques L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L
Saam met vriende

Vir seker die moeite werd.

Sal weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platdak Selfsorgeenheid se terugvoer

Haai Jacques,
Baie, baie dankie vir julle resensie oor Platdak Selfsorgeenheid!
Ons is baie bly dat julle lekker gebly het en sal julle enige tyd graag weer ontvang,
Ons kan julle ook met die grootste vrymoedigheid as gaste by enige ander instansie aanbeveel.
Groete,
Hennie en Pannie Steyn
Platdak Selfsorgeenheid.

Platdak Selfsorgeenheid
Christa K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Platdak se leef- en onthaalarea is perfek! Sal beslis weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platdak Selfsorgeenheid se terugvoer

Beste Christa,

Baie dankie vir jul resensie. Ons is baie bly dat julle lekker gebly en gerus het!

Ons ontvang julle graag enige tyd weer en ons kan julle met groot vrymoedigheid as gaste by enige ander instansie aanbeveel.

Groete,
Hennie en Pannie Steyn
Platdak Selfsorgeenheid

Platdak Selfsorgeenheid
Jan S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat ons nodig gehad het.

Ons was wonderlik ontvang en ons privaatheid was respekteer. Die plek het soveel ruimte maar tog baie intiem warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platdak Selfsorgeenheid se terugvoer

Beste Jan,

Baie, baie dankie vir julle resensie van julle verblyf by Platdak Selfsorgeenheid. Dit was heerlik om julle hier te hê en ons kan julle met die grootste vrymoedigheid as gaste aanbeveel.

Ons sien uit daarna om julle weer te kan huisves!

Groete,
Hennie en Pannie Steyn
Platdak Selfsorgeenheid

Platdak Selfsorgeenheid
Dirk W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Goeie omgewing.

Dit is nou 'n plek om aan te beveel. Lekker stil omgewing. Is regtig baie privaat met eie ingang. Is volledig toegerus met TV en alles wat mens benodig is daar. Groot en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platdak Selfsorgeenheid se terugvoer

Beste Dirk,

Baie dankie vir julle resensie! Dit was heerlik om julle hier te kon ontvang en ons kan julle met die grootste vrymoedigheid as gaste by enige ander instansie aanbeveel!

Groete,
Hennie en Pannie Steyn
Platdak Selfsorgeenheid

Platdak Selfsorgeenheid
Ina K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ina K
Gesin met tieners

Het net vir 1 aand gebly. Goed geleë, goed toegerus maar nie privaat nie.

Daar is wel 'n trap aan die buitekant wat jou toegang gee tot die woonstel op die boonste vloer van die huis. Maaar daar is 'n oop trap binne die woonstel wat ly na die eienaar se woning onder. Dus is daar nie 'n deur by die trappe wat jy kan toemaak vir privaatheid of sluit vir sekuriteit nie. Jy hoor al hulle klanke bv. TV, kosmaak, gesels ens. Nêrens op die website/advertensie word daar genoem dat daar 'n oop trap na die onderste vloer is nie. Daar is dus nie stilte om jou nie en dit voel dus nie of jy privaatheid het nie. Ons is bv. deur hulle kleinkinders (wat daar gekuier het) wakker geraas want die klank trek reguit boontoe deur die oop trap en ons seun wat in die sitkamergedeelte geslaap het is 06:00 die oggend wakker geraas. Ons het dus net 1 aand gebly i.p.v. 5 omdat dit regtig gevoel of ons 'n huis deel met vreemde mense en nie stilte het nie. Pannie en Hennie is 2 dierbare mense maar hulle sal dit moet oorweeg om die trap toe te maak vir toekomstige gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platdak Selfsorgeenheid se terugvoer

Na ons gesprek met Ina voor hul vertrek, het ons besef dat die privaatheid 'n probleem is en alhoewel daar op ons profiel 'n foto van die binnetrap is, is dit glad nie voldoende nie.

Ons is reeds besig om kwotasies te kry om die probleem rondom privaatheid en veiligheid uit die weg te ruim.

Groete
Hennie en Pannie Steyn
Platdak Selfsorgeenheid

Platdak Selfsorgeenheid
Trish M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation was well worth the money. A double story with the whole of the top floor for the use of the people staying there. I have no hesitation in recommending the accommodation.

The whole top floor is for the use of the renter with a large lounge, open plan kitchen, comfortable bedrooms and patio. The hosts, Hennie and Ponnie were fantastic.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die verblyf is goeie waarde vir geld. 'n Dubbelverdieping met die hele boonste vloer vir gaste se gebruik. Ek't geen huiwering om die verblyf aan te raai nie.

Die hele boonste vloer is beskikbaar vir die gaste met 'n groot sitarea, oopplan-kombuis, gerieflike kamers en stoep. Die gashere, Hennie en Ponnie was fantasties.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platdak Selfsorgeenheid se terugvoer

Dear Trish

Thank you very much for your lovely review on Platdak Selfsorgeenheid and your stay with. It was a privilege to have you at Platdak and to meet you guys.

Hennie & Pannie Steyn

Platdak Selfsorgeenheid
Danita V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danita V
Gesin met klein kinders

Ontspannend.

Ons het die groot leefarea waar almal in die gesin terselfdertyd iets kon doen baie geniet. Die gevoel van veiligheid het ook bygedra tot die rustigheid wat hier beleef is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platdak Selfsorgeenheid se terugvoer

Beste Danita,

Dit was heerlik om julle hier te ontvang en ons is baie bly dat julle jul rustydjie geniet het. Ons sal julle graag weer ontvang en kan julle met die grootste vrymoedigheid as gaste aanbeveel!

Groete,
Hennie en Pannie Steyn
Platdak Selfsorgeenheid

Platdak Selfsorgeenheid
Jacques V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Gesin met klein kinders

Fantastiese verblyf.

Die Steyns het absoluut alles in hulle vermoë gedoen om my besoek in Stilbaai so gemaklik as moontlik te maak. Die enigste rede hoekom die eenheid net 4 vir ligging gekry het, is omdat dit nie op die strand geleë is nie. Die eenheid is ruim en goed toegerus. Die uitsig van die stoep af is pragtig en jy kry regtig die vakansie gevoel wanneer jy daar kuier. Ek kan die eenheid, gasvrou en gasheer met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Alles was beter as wat ek verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platdak Selfsorgeenheid se terugvoer

Haai Jacques,

Baie, baie dankie vir die goeie resensie wat jy oor Platdak Selfsorgeenheid geplaas het.

Dit was vir ons heerlik om jou te ontvang en sal jou baie graag weer huisves.

Ons beveel jou ook met die grootste vrymoedigheid as gas by enige ander instansie aan.

Groete,
Hennie en Pannie Steyn

Platdak Selfsorgeenheid
Vanaf
R2 190
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 190
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 190
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergroosrylaan 51, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55772e290e56d2bcda5d3d2e7fd4e56439093f8c4847aa81a1db3fc0f17e98dab10e2e4e6217ccacf3207692d50750fcdf15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 190 per nag, vir 6 mense 36 5 1 5 51 Bergroos Drive Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.355404838861 21.406087905273