+7
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Plekkie in die son

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Nabian G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie lekker plek, sal enige tyd weer boek. Nee, nog nie plekke so lekker nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magrietha
Plekkie in die son
Baie dankie vir die gradering. Julle is enige tyd welkom.

Schalk P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Vriendelike gasvrou, baie gerieflike en netjiese kamer. Uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magrietha
Plekkie in die son
Baie dankie vir die gradering. Julle is enige tyd welkom.

Franzel O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustig, veilig en net 'n lekker plekkie in die son. Baie lekker gebly, vriendelik ontvang. Naby aan Spar en ander besighede. Gasvrou was baie vriendelik en alles was baie netjies en skoon. Sal definitief weer in die toekoms daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roseli-Anne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie lekker gebly, rustig, geen geraas, baie veilig. 'n Honeymoon, I really enjoyed it. Fantasties. Mooi view.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magrietha
Plekkie in die son
Baie dankie vir die goeie gradering.

Lynn M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Comfortable overnight stay. We enjoyed our brief stay in Stilbaai and plan to visit again. The unit was quiet, comfortable and met our needs for an overnight stay. The host provided us with a large bottle of water, which was very well received in this hot weather!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Mooi uitsig en netjies. So lekker gebly! Baie mooi en skoon! Daar was alles wat ons nodig gehad het vir die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rayniece J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustig, gemaklik, gesellig en beslis die moeite werd om te boek. Met aankoms was ons goed verwelkom, die gasheer was baie vriendelik. Ek het haar ook in die week al gekontak om reelings te tref oor die tyd vir inboek en sy was heel tegemoetkomend. Jy het die nodige privaatheid wat elke mens soek, maar jy kan ook enige tyd op die eienaars se knoppie druk indien jy iets nodig het. Plekkie in die son is regtig 'n lekker wegbreek plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magrietha
Plekkie in die son
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit baie. Julle is altyd welkom.

Jaco N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Dit was baie lekker. Steven en Ria is great mense en baie behulpsaam, ek sal enige tyd weer daar gaan oorslaap as ek in Stilbaai is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magrietha
Plekkie in die son
Baie dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit baie. Julle is enige tyd welkom om terug te kom.

Joey M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Bg. Gasvryheid en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magrietha
Plekkie in die son
Baie dankie vir die goeie gradering, julle is enige tyd welkom.

Alida M
1 nag
4.8
Mrt 2026

Ek het lekker geslaap in die netjiese en skoon kamer. Die groot stort het ek geniet. Dit is 'n pragtige kamer met 'n mooi uitsig. Die gasvrou was daar met my aankoms en het my dadelik tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Magrietha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf R750
15 % AF
R 750 R 638
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R750
15 % AF
R 750 R 638
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R750
15 % AF
R 750 R 638
per nag (plek vir 2)
Bespreek

52 Perdekuil Avenue, Stillbay, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25574f37591eb8fa638863efc93c84b97301890d35bc486b287a562d4e875900fca17e37483ea959ff22b9988aff7341dd88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R638 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 52 Perdekuil Avenue Stillbay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3759737 21.3997288
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang