+7
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Plekkie in die son

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rayniece J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustig, gemaklik, gesellig en beslis die moeite werd om te boek. Met aankoms was ons goed verwelkom, die gasheer was baie vriendelik. Ek het haar ook in die week al gekontak om reelings te tref oor die tyd vir inboek en sy was heel tegemoetkomend. Jy het die nodige privaatheid wat elke mens soek, maar jy kan ook enige tyd op die eienaars se knoppie druk indien jy iets nodig het. Plekkie in die son is regtig 'n lekker wegbreek plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Dit was baie lekker. Steven en Ria is great mense en baie behulpsaam, ek sal enige tyd weer daar gaan oorslaap as ek in Stilbaai is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey Jacobs J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Bg. Gasvryheid en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magrietha
Plekkie in die son
Baie dankie vir die goeie gradering, julle is enige tyd welkom.

Janet M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Room very nice, parking a bit tight, with a large vehicle. Quiet location. Very pleasant. Hostess very nice and assisted with getting WiFi. No problems or complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Magrietha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf R750
10 % AF
R 750 R 675
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R750
10 % AF
R 750 R 675
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R750
10 % AF
R 750 R 675
per nag (plek vir 2)
Bespreek

52 Perdekuil Avenue, Stillbay, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25574f37591eb8fa638863efc93c84b97301890d35bc486b287a562d4e875900fca17e37483ea959ff22b9988aff7341dd88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 52 Perdekuil Avenue Stillbay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3759737 21.3997288

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang