Beskrywing
Die studio het 'n kaggel en 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort en toilet.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Die eenheid lei na 'n privaat stoep en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
- Die eienaars woon op die perseel en het honde.
- Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel is ideaal vir 3 gaste, het 'n privaat ingang en 'n voor- en agterstoep. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Daar is 'n ekstra enkelbed in die leefarea.
Die woonstel is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank waar gaste hul etes kan geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
- Die eienaars woon op die perseel en het honde.
- Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-eenheid is op die eerste verdieping en is geskik vir 3 gaste. Dit lei na 'n dek met 'n mooi uitsig. Daar is 'n dubbelbed, enkelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.
Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n toonbank waar gaste hul etes kan geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
- Die eienaars woon op die perseel en het honde.
- Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is geskik vir 3 gaste, is in die hoofhuis geleë en het 'n privaat ingang en stoep. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, bad en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is ook 'n etenstafel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
- Die eienaars woon op die perseel en het honde.
- Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R406, Plumtree Farm, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang