Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plumtree Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R406, Plumtree Plaas, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Plumtree Farm is in die mooi Overbergstreek in die skaduwee van die Riviersonderend-berge. Dit bied 'n rustige wegbreek op 'n werkende plaas wat op die oewer van die Sonderendrivier net 2 km vanaf die N2 geleë is.

Hawer word op die plaas verbou en daar is selfsorg-eenhede in die plaas-opset wat 150 jaar oud is. Die eenhede is geskik vir 2 tot 3 gaste en het koningingrootte-beddens, dubbelbeddens of enkelbeddens. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort en 'n toilet.

Elke eenheid het 'n privaat kombuis wat met 'n mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetarea toegerus is. Van die eenhede het 'n oond of stoof.

Die eenhede het elk 'n privaat ingang en lei na 'n stoep. Daar is 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe in die binnehof. Etes is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Gaste kan in die rivier visvang en die omgewing is ideaal vir fiets- en vierwielmotorfietsryers. Riviersonderend is 5 km ver en het 'n winkel, restaurante, koffiewinkels en 'n drankwinkel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Plumtree Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Langs die R406, Plumtree Plaas, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plumtree Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R406, Plumtree Plaas, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA973f43eb5c5b9fa2a0ea925533c643892dc155c66265c845846d6a6791e5e45751d389fe2cd7c3dbd5bea0dfed6b7df4e148?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Off the R406 Plumtree Farm 7250 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.14287489352 19.865204171895