Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plumtree Farm

Studio with Garden View
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die studio het 'n kaggel en 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort en toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Die eenheid lei na 'n privaat stoep en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

- Die eienaars woon op die perseel en het honde.
- Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Studio with Balcony
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die oopplan-eenheid is op die eerste verdieping en is geskik vir 3 gaste. Dit lei na 'n dek met 'n mooi uitsig. Daar is 'n dubbelbed, enkelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n toonbank waar gaste hul etes kan geniet.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

- Die eienaars woon op die perseel en het honde.
- Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Junior Suite with Garden View
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 3 gaste, is in die hoofhuis geleë en het 'n privaat ingang en stoep. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, bad en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is ook 'n etenstafel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

- Die eienaars woon op die perseel en het honde.
- Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
One-Bedroom Apartment
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel is ideaal vir 3 gaste, het 'n privaat ingang en 'n voor- en agterstoep. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Daar is 'n ekstra enkelbed in die leefarea. Die woonstel is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank waar gaste hul etes kan geniet.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

- Die eienaars woon op die perseel en het honde.
- Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R406, Plumtree Plaas, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA973f43eb5c5b9fa2a0ea925533c643892dc155c66265c845846d6a6791e5e45751d389fe2cd7c3dbd5bea0dfed6b7df4e148?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Off the R406 Plumtree Farm 7250 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.14287489352 19.865204171895
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem