+60
Selfsorg in Boland

Porcupine Peak Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Veronica R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

A very warm welcome, interesting conversations and beautiful starry skies. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl V
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Perfekte wegbreek. Ek sukkel eintlik om die regte woorde te kry! Die area is ongelooflik mooi en met my aankoms was Dominique daar om my te verwelkom. Wat 'n absolute sout van die aarde mens. Sy komplimenteer die rustigheid en prag van die plaas so goed. Beslis die beste wegbreek vir 'n enkelreisiger. Die akkommodasie was soos op die foto's, maar die uitsig en omgewing is nog mooier! Ek kan nie wag om weer by julle tuis te gaan nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tatiana
Porcupine Peak Farm
Baie dankie vir hierdie ongelooflik mooi terugvoer!  Jou woorde beteken opreg baie vir ons, en dit maak ons harte warm om te hoor dat jy so 'n spesiale ervaring by ons gehad het. Ons is so bly dat die rustigheid, natuurskoon en die plaas vir jou die perfekte wegbreek gebied het. Dit was 'n voorreg om jou te kon verwelkom, en ons hoop om jou sommer binnekort weer hier te sien.

Yvonne O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Ongelooflik mooi en rustig. Ons het die naweek ongelooflik baie geniet. Dis die perfekte plek om batterye te herlaai en net te ontspan, omring deur pragtige berge en natuur. Het in Mountain Cottage gebly en daar is alles en nog meer wat jy kan nodig kry, was ongelooflik lekker! Sou graag langer wou bly en sal definitief weer gaan sodra moontlik. Dominique is so gasvry en vriendelik, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tatiana
Porcupine Peak Farm
Baie dankie vir julle mooi resensie! Dit maak ons so bly om te hoor dat julle die naweek so geniet het en lekker kon ontspan tussen die berge en natuur. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir nóg 'n heerlike wegbreek!

Lida A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Ons het die stilte en beeldskone natuur van die Karoo ervaar. Ons het vreeslik lekker gekuier. Ons gasvrou was baie behulpsaam en het seker gemaak ons weet waar is alles om vir ons die naweek so gemaklik as moontlik te maak. Die plekkie is baie goed ingerig; jy het regtig net jou kos en klere nodig. Daar is 'n bar op die perseel waar jy wyn kan koop as dit dalk te min raak. Die warm buitebad was 'n heerlike ervaring as jy lief is om na die sterre te lê en kyk. Ons kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tatiana
Porcupine Peak Farm
Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Ons is bly julle het die rustigheid van die Karoo, die geriewe en die warm buitebad geniet. Dit was lekker om julle te ontvang en ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom. Groete, Die Porcupine Peak span

Carol S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Beautiful, peaceful setting and cottage. Would highly recommend Mountain Cottage for anyone wanting to connect with nature and yet still experience all the home comforts. we thoroughly enjoyed our stay and found the hosts very accommodating and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tatiana
Porcupine Peak Farm
Thank you for the lovely review! We’re so glad you enjoyed the peaceful setting and your stay at Mountain Cottage. It was a pleasure hosting you, and we hope to welcome you back again soon.

Erick K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Rus en vrede. Die Mountain Cottage is goed toegerus en privaat geleë. Tussen die stap op die plaas, braai en in die hot tub sit, was ons naweek baie vredevol! Ons was vriendelik ontvang deur Dominique, wie ons die pad gewys het na die kothuis. Oom Koos se padstal was ook 'n lekker naby ontdekking met droëwors, konfyte, pasteie ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tatiana
Porcupine Peak Farm
Baie dankie vir die mooi resensie! Ons is so bly julle het die rustigheid, hot tub en alles wat die plaas bied geniet. Dit was 'n plesier om julle te ontvang, en ons hoop om julle weer binnekort by Mountain Cottage te verwelkom. En ja — ons is self ook dol oor Oom Koos se pasteie!

Jani P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Fantastic service and beautiful surroundings. It was an absolutely amazing experience and such a peaceful place. I will definitely want to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tatiana
Porcupine Peak Farm
Thank you so much for your kind words! It was truly lovely meeting you and your family—we really enjoyed having you here. We’re so happy to hear that you had such a peaceful experience on the farm. Thank you again for the wonderful review; it really means a lot to us. We’d absolutely love to welcome you back anytime!

Frené S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Outstanding. The stay was impeccable, the host was outstanding. The accommodation was cosy, just what you need when you want to break away from the busy city life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tatiana
Porcupine Peak Farm
We are truly pleased you enjoyed your stay and thank you for this review...

Warren K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Gorgeous, reconnecting, rejuvenating. A fantastic stay, reconnecting with nature and the mountains. Facilities were great and we will be back. The riverside cottage was a gem. Thank you for the information, the flexibility and the friendliness of Dominique who really made us feel looked after and cared for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tatiana
Porcupine Peak Farm
Thank you, Warren. We appreciate your super review and are very pleased that you will be back!

Kirsten F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Great. Excellent stay, it was so peaceful. I would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tatiana
Porcupine Peak Farm
Dear Kirsten Thank you so much for your lovely review — we really appreciate you taking the time to share your experience! We’re so glad you enjoyed the peaceful atmosphere and had a great stay with us. We hope to welcome you back again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tatiana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 040
20 % AF
R1 040 R832
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 040
20 % AF
R1 040 R832
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 040
20 % AF
R1 040 R832
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Porcupine Peak Farm, Rooihoogtepas, Montagu, 6720, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21a2bca1af4e4903f7da476eb7590436d17840355b09ad2dd686f065b75ae32bbbd336245725aca61ac6deaecad6dbf4895b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 040 nouVanaf R832 per nag, vir 2 mense 117 5 1 5 Porcupine Peak Farm Rooihoogtepas 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.629308 19.849128
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang