Pick your preferred language

English

Afrikaans

+41
Lodge in Gariepdam

Raptor Ridge Lodge

  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Bethulie Road, R701, Gariep Dam, 9922, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Raptor Ridge Lodge bied verblyf by die Gariepdam. Dit is 'n unieke instansie wat aan die Vrystaatse kant van die Gariepdam geleë is. Die perseel grens aan die Gariepdam Natuurreservaat en is op 'n oop vlakte geleë met 'n unieke gevoel van ruimte, vryheid en eenheid met die natuur.

Verblyf word aangebied in 4 eenhede met enkel- of dubbelbeddens. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en 'n stoep met panoramiese uitsigte oor die omliggende Karoo-area en Gariepdam. Om die rustigheid en kalmte van die area te behou, word die lodge se elektrisiteit deur sonkragpanele en gasgeriewe voorsien. Dit is omgewingsvriendelik en bring jou nader aan die kalmte wat net die natuur kan voorsien.

Ons voorsien kookwater.

Raptor Ridge Lodge en Gariepdam bied talle doendinge om jou en jou gesin of kollegas besig te hou soos voëlkyk, fietsry, bergfietsry, sterrekyk, voetslaan en wildkyk wat beskikbaar is indien vooraf gereël.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 667 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Leeanne N
Besigheidsreis
5.0
Fantastic. I was well received and felt welcome. The fact that there was trust from the host made it even more delightful (shared ameni...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Elise V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome gewees. So vriendelik verwelkom. Wat 'n aangename jong professionele man. Die dame was net so vriendelik. Geluk met julle personeel. Sal weer ...
Sien meer
Des 2025
Charlotte V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Was baie lekker en rustig gewees.
Des 2025
Austin R
Saam met lewensmaat
5.0
Uitgerus, vir volgende been van reis. Lekker uitspan plek vir reis. Netjies, skoon, rustig en mooi uitsig. Ontvangs baie vriendelik en behulpsaam.
Des 2025
Riana R
Saam met lewensmaat
5.0
Ideale oorslaap. Ideale stop as mens eers teen middagete uit Gauteng wegkom. Braaipakkies en hout maak dit lekker om langs die vuur te ontspan na jou ...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Bets Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 667

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Bethulie Road, R701, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Raptor Ridge Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Bethulie Road, R701, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4YTdlNmRmLWNkMTUtNDUyZS1hYjM3LWQ5YjUzNWY4NmNhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 667 5 1 5 Bethulie Road R701 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.545499536853 25.591120329698
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang