Gariepdam Akkommodasie by Raptor Ridge Lodge | LekkeSlaap
+53
+53

Raptor Ridge Lodge

  • Vanaf R580 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethulie-pad, R701, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Raptor Ridge Lodge bied verblyf by die Gariepdam. Dit is 'n unieke instansie wat aan die Vrystaatse kant van die Gariepdam geleë is. Die perseel grens aan die Gariepdam Natuurreservaat en is op 'n oop vlakte geleë met 'n unieke gevoel van ruimte, vryheid en eenheid met die natuur.

Verblyf word aangebied in 4 eenhede met enkel- of dubbelbeddens. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en 'n stoep met panoramiese uitsigte oor die omliggende Karoo-area en Gariepdam. Om die rustigheid en kalmte van die area te behou, word die lodge se elektrisiteit deur sonkragpanele en gasgeriewe voorsien. Dit is omgewingsvriendelik en bring jou nader aan die kalmte wat net die natuur kan voorsien.

Ons voorsien kookwater.

Raptor Ridge Lodge en Gariepdam bied talle doendinge om jou en jou gesin of kollegas besig te hou soos voëlkyk, fietsry, bergfietsry, sterrekyk, voetslaan en wildkyk wat beskikbaar is indien vooraf gereël.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 309 resensies vir Raptor Ridge Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Bethulie-pad, R701, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Raptor Ridge Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Gariepdam Vrystaat
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethulie-pad, R701, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzKVGN3b7RmW9aXEMOIWMakxgN4YwGQNxnH7RnFde5DdE1zyuVt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R580  per nag (vir 2 persone) 309 5 1 5 Bethulie Road R701 9922 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -30.545499536853 25.591120329698
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za