+25
Selfsorg in Monte Sereno

Relax on Blair

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2024 tot 30 Dec 2024 en 01 Jan 2025 to 30 Jan 2025.
10% AF!
Pensioenaris-aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2024 tot 30 Dec 2024 en 01 Jan 2025 to 30 Jan 2025.
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad, 'n pragtige tuin, 'n Weber-braai en veilige parkering vir 2 motors. Die eiendom is gerieflik geleë naby winkels, wynlandgoedere en restaurante.

'n Wasmasjien is beskikbaar vir gaste se gebruik. Die eienaars woon op die grondvloer, terwyl gaste eksklusiewe gebruik van die eerste verdieping het, insluitend hul eie privaat ingang en geriewe.

'n Aangewese rookarea is beskikbaar op die balkon en in die tuin.

Let asseblief daarop dat geen harde musiek na 22:00 toegelaat word nie.

Troeteldiere is welkom met vooraf reëling.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

2 Blair Lane, Monte Serino, Somerset West, 7130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1780582d8aebe8899b902243601bbde70d78a4f3fdfa68265b296219cece9bf4cbba2c17b29cc0112f7bd172a9ae309fa6c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 2 Blair Lane Monte Serino 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.061494639504 18.837256564913

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang