+131
Lodge in Skeerpoort

Remhoogte Mountain Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Fantasties. Ons het ongelooflik lekker gebly! Die eenhede is verskriklik ruim en het alles en nog meer wat ’n mens nodig het. Alles was skoon, netjies en baie goed versorg. Die restaurant is ’n absolute hoogtepunt – heerlike kos en een van die beste cappuccino's wat ons nog gehad het. Sal dit beslis aanbeveel en weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Professionele ontvangs in 'n asemrowende omgewing. Absoluut! Heerlike rustige omgewing. Geen geraas nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhode S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Pragtige plek, mooi uitsig, rustig. Netjiese kamers. Baie netjiese plek. Kamers, beddegoed en handdoek was vars en mooi wit. Sal beslis aanbeveel vir ander.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelani Z
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Sharon en Max se gasvryheid ken geen perke nie! Absoluut fantasties! Die eenheid was skoon, netjies en ruim met alles wat jy nodig het en meer. Daar is stap- en fietsroetes op die plaas en dit is gerieflik naby aan al die besienswaardighede in die area, maar ver genoeg om rustigheid te waarborg! Ons beplan alreeds ons volgende kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Remhoogte Mountain Lodge
Baie dankie, Lelani. Ons sien uit na volgende keer!

Roger M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Owners went out of their way to make us comfortable. Very pleasant lovely area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Absoluut waarde vir geld. Altyd vriendelik. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronniet M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Place to be. The place is beautiful, very clean. I can visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Remhoogte Mountain Lodge
Thank you, Ronniet. We look forward to your next visit.

Gerda B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Absolute juweel van 'n plekkie - lieflik, bederf en pragtige natuurskoon. Dit was 'n heerlike naweek - die plek is stunning. Baie lekker huis en pragtige slaapplek. Ons sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Remhoogte Mountain Lodge
Baie dankie, Gerda. Ons uit na die volgende besoek! Groete, Sharon

Ritesh B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

A very joyous and pleasant stay at this amazing spot in Harties. What a gem of a place in Harties. We were a bunch of mates that stayed a night at this amazing, tranquil, clean and very comfortable spot. The food was so yummy and so affordable at the restaurant on the premises. Accommodation was very clean, well stocked and modern with all amenities. We will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Wonderful, peaceful and quiet. Fabulous, super clean spot, nice and quiet and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 685
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 685
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 685
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Remhoogte Road, R12, Skeerpoort, 0250, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApn8Ep4icOLVH6r7vSwCzGUiZ8LIQnVHad7FrMqwAr6foAd6vGo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 685 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 Remhoogte Road, R12 Skeerpoort 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.782492 27.730457

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang