+131
Lodge in Skeerpoort

Remhoogte Mountain Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Remhoogte Road, R12, Skeerpoort, 0250, Noordwes Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Remhoogte Mountain Lodge is op ’n werkende plaas geleë en bied gerieflike eenhede wat slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied.

Verblyf word gebied in 'n eenslaapkamer-eenheid, dubbelkamer met 2 driekwartbeddens, 'n dubbelkamer en 'n koningingrootte-bed in die Crafters Lodge, asook die Mountain Logde-eenheid. Die eenhede deel die gebruik van ’n onderdakstoep met ’n ingeboude braai en aparte vuurput, asook ’n swembad en Jacuzzi.

Die Mountain Lodge-eenheid is vir selfsorg toegerus en het elk ’n stoep, ingeboude braai-area en privaat parkeerplek. Die eenhede deel die gebruik van ’n gemeenskaplike swembad met gazebo, 'n Jacuzzi, boma en lapa. Wasgoedgeriewe is op versoek beskikbaar.

Elke eenheid het ’n privaat ingang, koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en en suite-badkamer. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar in alle eenhede, en party eenhede het kombuise wat ’n yskas, mikrogolf, stoof en oond het. Rook is in die eenhede verbode.

Die eenhede kan saam bespreek word vir 'n groep of gesin. Let asb. dat die gemeenskaplike swembaddens nie omhein or bedek is nie, en kinders moet dus ten alle tye opgepas word. Remhoogte Mountain Lodge word via 'n grondpad bereik, en gaste moet navraag doen by die verblyf oor die toestand van die pad voordat hulle blyplek bespreek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Johan S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ons het ongelooflik lekker gebly! Die eenhede is verskriklik ruim en het alles en nog meer wat ’n mens nodig het. Alles was skoon, netjies...
Sien meer
Apr 2026
Jan D
5.0
Professionele ontvangs in 'n asemrowende omgewing. Absoluut! Heerlike rustige omgewing. Geen geraas nie.
Apr 2026
Rhode S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek, mooi uitsig, rustig. Netjiese kamers. Baie netjiese plek. Kamers, beddegoed en handdoek was vars en mooi wit. Sal beslis aanbeveel vir ...
Sien meer
Apr 2026
Lelani Z
5.0
Sharon en Max se gasvryheid ken geen perke nie! Absoluut fantasties! Die eenheid was skoon, netjies en ruim met alles wat jy nodig het en meer. Daar i...
Sien meer
Apr 2026
Roger M
Saam met lewensmaat
5.0
Owners went out of their way to make us comfortable. Very pleasant lovely area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Remhoogte Road, R12, Skeerpoort, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Remhoogte Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 685
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 685
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 685
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Remhoogte Road, R12, Skeerpoort, 0250, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApn8Ep4icOLVH6r7vSwCzGUiZ8LIQnVHad7FrMqwAr6foAd6vGo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 685 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 Remhoogte Road, R12 Skeerpoort 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.782492 27.730457

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang